09/06/2026
π EKSAMENVOORBEREIDING / EXAM PREPARATION π
Die eksamentyd is om die draai! Gee jou kind die geleentheid om moeilike afdelings te hersien, selfvertroue te bou en deeglik vir die komende Wiskunde-eksamen voor te berei.
Klein groepe vir maksimum individuele aandag
π₯ Maksimum 4 leerders per groep
π
13 Junie 2026
Graad 8 Wiskunde / Grade 8 Mathematics
π¦π« Afrikaans: 09:00 β 11:00
π¬π§ English: 11:00 β 13:00
Graad 9 Wiskunde / Grade 9 Mathematics
π¦π« Afrikaans: 13:00 β 15:00
π¬π§ English: 15:00 β 17:00
π° N$400 per leerder / learner
β±οΈ 120 minute per sessie / per session
Hierdie sessies fokus op:
βοΈ Hersiening van belangrike konsepte
βοΈ Oefening van eksamenvrae
βοΈ Probleemoplossingstegnieke
βοΈ Verbetering van selfvertroue en begrip
βοΈ Effektiewe voorbereiding vir die eksamen
β οΈ Plekke is beperk en besprekings word op 'n eerste-kom-eerste-bedien-basis hanteer.
π Kontak / Contact
Xanthe Wittmann
π± +264 81 334 5389