Omaruru Privaat Skool

Omaruru Privaat Skool In die skool wil ons graag vir ons kinders leer om geanker in Jesus te bly en hul vlerke te sprei

02/06/2026

Welkom terug aan al die leerlinge en onderwyseresse, ons vertrou julle het lekker gerus en is sommer gereed vir hierdie nuwe kwartaal! Baie welkom ook aan ons nuwe leerling, Johan in Juffrou Marlolize se klassie.

01/05/2026

Opening met die landslied.

01/05/2026

Adriandre in aksie

Adriandré Mostert het die afgelope naweek deelgeneem aan die Nationals Athletics in Windhoek. Hy het die ERONGO REGION v...
01/05/2026

Adriandré Mostert het die afgelope naweek deelgeneem aan die Nationals Athletics in Windhoek. Hy het die ERONGO REGION verteenwoordig.
Hy gooi spies vir o/13 en het 2de plek behaal🏆🥈
Ons skool is baie trots op hom en wens hom alle voorspoed met sy Atletiek loopbaan toe.

Juffrou Marolize se klassie
28/03/2026

Juffrou Marolize se klassie

20/03/2026

Die kinders vul die Candy-salad met bestandele

20/03/2026

Skud daai heupe😆
Die juffrou dans lekker saam

20/03/2026

Lekker dans om die oë oop te hou
Juffrou dans lekker saam

Daar doen ons dit weer! Die jaarlikse hoogtepunt van die leerlinge,  die WAKKER👀BLY💥AAND💫Daar was geëet, gedans, speletj...
20/03/2026

Daar doen ons dit weer! Die jaarlikse hoogtepunt van die leerlinge, die WAKKER👀BLY💥AAND💫
Daar was geëet, gedans, speletjies gespeel, kussinggevegte gehou, marshmallows gebraai, "Candy-salad" gemaak en vele meer!
Dankie aan al die onderwyseresse en Alet vir julle moeite en dat julle so mooi gekyk het na die kinders.
Lekker rus vandag

Address

26 KERK STRAAT
Omaruru
9000

Telephone

+26464570661

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Omaruru Privaat Skool posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Omaruru Privaat Skool:

Share

Category