In 1929 was die 1ste klaskamer 'n ou kameelstal. Mnr. Pally Carstens was in 1932 die 1ste manlike onderwyser. Die huidige gebou is in 1940 opgerig.