Kerk in Afrikaans

Kerk in Afrikaans Ons is 'n Gesinskerk hier in die hartjie van Ierland, waar almal welkom is.

Sondag was 'n baie mooi dag met Logan se baie spesiale doop geleentheid.
25/08/2026

Sondag was 'n baie mooi dag met Logan se baie spesiale doop geleentheid.

25/08/2026

God se verbond met ons

25/08/2026
Lekker kuierdag by die kerk.
18/08/2026

Lekker kuierdag by die kerk.

18/08/2026

Belê in jou geloof anders verloor jy dalk dit wat baie kosbaar is in jou en jou nageslag se lewe.

06/08/2026

Die Here werk, al lyk dit nie so nie.

Sondag by die kerk
05/08/2026

Sondag by die kerk

U is baie welkom by die Afrikaanse kerk.
20/07/2026

U is baie welkom by die Afrikaanse kerk.

17/07/2026

Die Woord van die Here sal vir ewig bestaan sodat ons dit kan lees en gered word.

Address

Parnell Street
Mountmellick

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Kerk in Afrikaans posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Kerk in Afrikaans:

Shortcuts

Share