13/09/2024
Juané het op 3 September haar nuwe Phonak Lumity gehoorapparate en Roger FM-apparaat ontvang! 🎉 Na weke van wag, kan sy nou klanke hoor wat sy voorheen gemis het. 🌟 Dankie aan Laerskool Kenmare en Good Morning Angels vir hierdie groot verskil in haar lewe! 👏