Die skool het nog nie eers begin nie en die kinders het klaar toesprake gekry vir volgende kwartaal!
Ek is beskikbaar om te help met die skryf van skool toesprake en take.
Whatsapp my gerus by 084 361 084 361 1365
Toesprake Speeches
Ek skryf toesprake in Afrikaans sowel as Engels. Elke toespraak word uniek geskryf volgens jou behoeftes. I write speeches.
Each speech is uniquely written to your needs.
Operating as usual

Opwindende nuus! 📝
Tans besig met die skryf van impakvolle toesprake! 🚀
Ek verwelkom egter steeds nuwe navrae met ope arms. Gereed om jou en jou kind se idees in kragtige woorde te omskep.
Toesprake / Speeches
Atkv Redenaars
Afrikaans / Engels
Vriendelike groete,
Cherelle
084 361 1365

Januarie kruip al nader - op een slag is dit atletiek, sport en berge huiswerk. Wees voorbereid vir redenaars deur nou al 'n toespraak by my te bestel. Ek is amper vol bespreek.
[email protected]
084 361 1365

Dear Matric Learners, please note that the 2023 Matric Final Exam will start on the 30th of October and finish on the 5th of December. You are advised that learners must write all their subjects.
Grade 12 Previous Question Papers and Memos (Answers). ALL SUBJECTS
Mathematics
Link: http://bit.ly/2MiAghT
Mathematics Literacy
Link: https://bit.ly/2w8TmS7
Accounting
Link: https://bit.ly/2yqPsVr
Business Studies
Link: https://bit.ly/2X7ACNR
Consumer Studies
Link: https://bit.ly/345dLEa
Economics Studies
Link: https://bit.ly/39ExQCr
Physical Sciences
Link: https://bit.ly/39GCDU6
Life Sciences
Link: https://bit.ly/2UFcOzy
Geography
Link: https://bit.ly/2wPBUTh
History
Link: https://bit.ly/3bR3E8T
Agricultural Sciences
Link: https://bit.ly/2UX9Hlo
LANGUAGES
Afrikaans
Download link: https://bit.ly/38EcF8Y
English First Additional Language (FAL)
Link: https://bit.ly/2UVGg3b
English Home Language (HL)
Link: https://bit.ly/2JBY1iQ
Sepedi Leleme La G*e (HL)
Link: https://bit.ly/2UF9cO0
IsiZulu Ulimi Lwasekhaya (HL)
Link: https://bit.ly/2URpEcA
IsiXhosa Ulwimi Lwasekhaya (HL)
Link: https://bit.ly/3bTqgpj
Xitsonga Ririmi Ra Le Kaya (HL)
Link: https://bit.ly/39GxTxM
Tshivenda Luambo Lwa Hayani (HL)
Link: https://bit.ly/2ynwYVR
Siswati Home Language (HL)
Link: https://bit.ly/2yyJVwp
Setswana Puo Ya G*e (HL)
Link: https://bit.ly/3dSUUAU
IsiNdebele Ilimi Lekhaya (HL)
Link: https://bit.ly/3dTWP87
PLEASE COPY THIS MESSAGE AND FORWARD TO PARENTS, LEARNERS AND TEACHERS ON WHATSAPP

Januarie kruip al nader - op een slag is dit atletiek, sport en berge huiswerk. Wees voorbereid vir redenaars deur nou al 'n toespraak by my te bestel.
[email protected]
084 361 1365


Hou hierdie spasie dop vir 2024 se ATKV Redenaars temas 👀
Tag jou vriendin wat moet onthou om voorlopig 'n toespraak vir 2024 te bestel!

Die eerste dag van kwartaal drie is verby en ek hoop almal het oorleef 😅. Dit is weer tyd vir toesprake en ek is hier om te help - Whatsapp my gerus.
-----------
The first day of term three is over and I hope everyone survived. Remember to contact me for all class speeches - I am here to assist.
084 361 1365
[email protected]

Spasie is gou besig om vol te raak vir hierdie jaar se ATKV toesprake. Bestel betyds en wees voorbereid.
084 361 1365
[email protected]

Kontak my gerus om 'n toespraak te bestel vir volgende jaar se ATKV Redenaars.
+27 84 361 1365

Ek is beskikbaar om te help met die skryf van skool toesprake en take. Whatsapp my gerus by 084 361 1365.

My boek van bestellings is vinnig besig om vol te raak. Ek is vol bespreek vir die volgende week. As jy dus nog 'n toespraak benodig, kontak my spoedig! Ek skryf beide Engels en Afrikaans en vir ATKV of klasgebruik.
084 361 1365
Cherelle
By failing to prepare, you are preparing to fail - Benjamin Franklin
Please feel free to send me a Whatsapp to ensure that your child is prepared for when the time comes to deliver their speech in class.
084 361 1365

Januarie kruip nader - op een slag is dit atletiek, sport en berge huiswerk. Wees voorbereid vir redenaars deur nou al 'n toespraak by my te bestel.

ATKV Redenaars 2022 se temas is pas bekend gemaak! Hou my blad dop.
Wie se kinders gaan deelneem aan ATKV volgende jaar? Wat is jou siening, berei jy nou al voor of gaan jy wag totdat die skole kinders nader met die temas?

Dit is toespraak tyd! Ek is hier om te help. Of jou kind die beste wil vaar in die klas, of jou die aand voor die tyd vra vir 'n toespraak. Ek skryf Afrikaans en Engels.
Kort kennisgewing welkom. Kontak my gerus op 084 361 1365.
Graad 1 tot 3 - R200
Graad 4 tot 9 - R250
Graad 10 tot 12 - R300

Naand almal. Dit het nou een keer te veel gebeur dat iemand 'n toespraak bestel en sodra ek klaar geskryf is het hul nie meer die toespraak nodig nie. Tyd wat ek aan 'n ander toespraak kon spandeer word gemors.
Daarom gaan ek 'n nuwe prosedure om 'n toespraak te versoek implimenteer.
1. Versoek die toespraak via Whatsapp by 084 361 1365. Stuur die volgende inligting:
Kind se naam:
Graad:
Skool:
Gekose Tema:
Vir wanneer word die toespraak benodig:
Redenaars of Klasgebruik:
Bietjie inligting oor die kind se persoonlikheid:
2. Sodra ek bevestig dat ek jou kan help, moet jy die betaling aan my maak en bewys van betaling na my stuur. EK GAAN NIE SKRYF INDIÈN EK NIE BEWYS VAN BETALING ONTVANG HET NIE.
Graad 1 tot 3 R200 per toespraak
Graad 4 tot 9 R250 per toespraak
Graad 10 tot 12 R300 per toespraak
3. Sodra die fondse by my reflekteer en ek klaar geskryf het, Whatsapp of email ek die toespraak vir jou.
Please take note that I do not write speeches for free. This is my way to supplement my income. If you do not like that I don't provide my services for free, please scroll past my page. I work really hard writing speeches.

Middag almal!
Ek het spasie om toesprake te skryf, Afrikaans of Engels. Whatsapp my gerus!
084 361 1365

Kids Right to Good Sight FREE Eye Test & Spectacles for kids aged 6 to 12 years. Ts&Cs apply.

Ek het al prettige toesprake geskryf oor beroepe wat verdwyn het as gevolg van tegnologie!
Ek is oop om onmiddelik te skryf indien iemand iets nodig het! Ek help met take en opsommings ook.
Ek het 'n graad 9, 'n graad 10 en dan 2 graad 7 toesprake wat onmiddelik beskikbaar is.
Ek het ekstra klas toesprake beskikbaar. Kontak my om te hoor of ek beskikbaar het vir jou graad!
Hallo almal!
Dit is toespraak tyd en ek is hier om te help! Ek skryf Afrikaans en Engels, klastoesprake en ook vir Redenaars gebruik.
My pryse vir toesprake is as volg:
Graad 1 tot 3 - R200
Graad 4 tot 9 - R250
Graad 10 tot 12 - R300
Whatsapp my gerus by 084 361 1365
Jannie het soggens kaalvoet skool toe gestap. Skoene is nou maar eenmaal nie vir hom nie.
Sy ouma het kom kuier en vertel hom toe sy moes ook kaalvoet skool toe stap, hulle kon nie skoene bekostig nie. Om hulle voete lekker taai te maak het hulle dit in soutwater gedoop, dan het die grondpad nie so seergemaak nie.
“Wragtig” Sê Jannie en verdwyn soos ’n speld. Sy ouma kry hom waar hy ’n kom soutwater regkry, maar in plaas van daarin staan, gaan sit Jannie daarin.
“En nou?” Wil sy ouma weet.
“My pa moet vanaand my wiskundetoets teken.”