Rijk Tulbagh School

News and photos shared by teachers for the parents and learners of Rijk Tulbagh School

Photos from Rijk Tulbagh School's post 27/04/2022

Luke Versfeld het vandag drie 1ste plekke behaal in die Val de Vie showjumping kompetisie met sy twee ponies, Smokey en Desert Rhapsody. Baie geluk Luke!!

27/04/2022

Thea du Toit (Gr. 2) and Jakkals got 1st place for fancy dress at the Silvermist Dog Show 🐕 Congratulations!!

Photos from Rijk Tulbagh School's post 25/04/2022

Congratulations to Angelique du Toit with the fantastic SANESA qualifier 2 results:

Dressage A - 1st
Dressage B - 1st
Equitation - 2nd
Prix Caprilli - 1st
Performance riding- 1st
Show jumping - 1st

We are very proud of you!

23/04/2022

Good luck to Angelique du Toit that is competing at SANESA qualifier 2.

22/04/2022

Juffrou Nicole Simon het vandag haar onderwysgraad ontvang. Baie geluk met die mooi prestasie!

14/04/2022

Jana Zeeman het gister aan die eerste rondte van die nasionale redenaarskompetisie, Podiumpret, deelgeneem. Aangesien dit haar eerste kompetisie is, was sy ingeskryf in die afdeling vir onervare sprekers. Die beoordelaar het egter gevoel sy het só goed gepraat, dat sy haar beoordeel het as 'n ervare spreker! Jana het 87% gekry vir haar toespraak: 'Vandag se kinders het nie ore nie.'
Baie geluk, Jana!

Photos from Rijk Tulbagh School's post 13/04/2022

Ons is baie trots op al die leerders wat vandag deelgeneem het aan die Tulbagh en Distrikte Netbalproewe.

Baie geluk aan Chloë Nesi-Dowsett en Lorindy du Plessis wat opgeneem is in die Tulbagh en Distrikte 0/11 netbalspan wat Dinsdag aan Witzenberg proewe deelneem.

25/03/2022
25/03/2022

Baie dankie juffrou Anneen Hanekom vir die kwartaal se aflos, jy het in die kort tydjie diep in ons almal se harte gekruip. Die kinders maak alreeds planne om vir Juf. Anneen EN Juf. San-Mari Viljoen te hou! 😉 Lekker rus en sterkte met die boetie-baba wat oppad is. Kom maak maar nogsteeds so af-en-toe ‘n draai by ons. 🌿❤️

Photos from Rijk Tulbagh School's post 25/03/2022

Redenaars uitslae:

AFRIKAANS, GR.3-5:
3de: Lorindy Du Plessis
2de: Jana Zeeman
1ste: Katherine Webb

ENGLISH, GR.3-5:
1st: Chloé Nesi-Dowsett

AFRIKAANS, GR.6-7:
3de: Jumari Herbst
2de: Richard Webb
1ste: Nina Heyns

ENGLISH, GR.6-7:
3rd: Madison Carstens
2nd: Jared Reynolds
1st: Gabriela Dipokarto

👏👏👏

Photos from Rijk Tulbagh School's post 25/03/2022

📚 Baie dankie vir almal se bydrae tot 'n suksesvolle Boekedag. Ons het dit sommer baie geniet! 📚

25/03/2022

Graad 4 - kwartaal wenners:
Tafeltoets wenner - Herman
Afrikaans spel wenner - Katherine
English spelling winner - Unicke
Boontjiespan wenners - Weghard, Unicke en Linomtha
Baie geluk julle 🏆

Photos from Rijk Tulbagh School's post 25/03/2022

Die Gr.3's oefen om met geld te werk. Ons koop en verkoop by ons eie "Markdag" met speel-speel geld wat ons deur die kwartaal gespaar het.

Photos from Rijk Tulbagh School's post 23/03/2022

Ons het vandag ‘n redenaarskompetisie gehad met toesprake wat koppe laat draai het ! 📖

We learned a lot from our judge, Mia Du Preez, and we also learned that clapping can help hair loss !! 😳

Dankie aan al die sprekers wat vandag deelgeneem het. Julle was PUIK! We are looking forward to the next public speaking competition in the third term ! 🗣

Photos from Rijk Tulbagh School's post 22/03/2022

Graad 6’e maak klei-figure 🌸

20/03/2022

Baie geluk met jou verjaarsdag Juffrou Luma!

18/03/2022

Dankie vir ons bederf! 🧁

Photos from Rijk Tulbagh School's post 17/03/2022

Die Graad 1's het dit vreeslik geniet toe ons Graad 3's die stories wat hulself geskryf het vir hulle kom voorlees het. We are very proud of our learners.

Photos from Rijk Tulbagh School's post 11/03/2022

Die graad 2's het vandag geleer hoe om water te suiwer deur hul eie waterfilter te maak.

Photos from Rijk Tulbagh School's post 11/03/2022

The Gr. 3's made pets out of recycled material and it looks absolutely gorgeous!

10/03/2022

Vandag verjaar ons liewe busdrywer, Oom Jonathan. Baie geluk met die verjaarsdag! Oom Jonathan ry elke dag ons Porterville-kinders skool toe en terug en is altyd gereed om na elke "bussie-kind" se stories en grappies te luister, asook om 'n handjie by te sit as die tasse te veel of te swaar raak. Baie dankie vir hierdie wonderlike diens!

Photos from Rijk Tulbagh School's post 10/03/2022

Die graad 4's: AFRIKAANS MONDELING
Instruksies aan die klas gee oor hoe om iets te maak, iets reg te maak of iets te bou. 😬

Photos from Rijk Tulbagh School's post 10/03/2022

Die Gr. 3's maak troeteldiere uit rommel. Dis groot pret!

10/03/2022
07/03/2022

This weekend Ben Versfeld took part in his first showjumping competition off the lead in Melkbosstrand by Thandeka Stables. He jumped 2 clear rounds and received second place in the 50cm class.

Photos from Rijk Tulbagh School's post 05/03/2022

Ons het 'n baie lekker mini-krieket dag gehad by Laerskool Koue Bokkeveld. Een wedstryd verloor en een gewen 🏏

Photos from Rijk Tulbagh School's post 04/03/2022

Pretdag / Fun Day

03/03/2022
Photos from Rijk Tulbagh School's post 28/02/2022

The cooler weather called for maths being done outside on our new picnic benches 🤓

27/02/2022

Congratulations to Angelique du Toit that competed at SANESA Q1 this weekend.

Here are her fantastic results:

Equitation -3rd
Dressage test 1 -2nd
Dressage test 2 -2nd
40cm show jumping ideal time- 1st
40cm show jumping competition- 2nd
Prix caprilli test 1- 1st
Prix caprilli test 2 - 1st
Performance riding - 1st

Photos from Rijk Tulbagh School's post 26/02/2022

Hugo Rust Mini Krieket Dag by Boland Landbou. Die O/9's het Vrydag teen Slot van die Paarl en Bridge House gespeel. Dit was 'n heerlike dag.

Photos from Rijk Tulbagh School's post 26/02/2022

Die lewe is te kort om “boring” brood te eet, daarom eet ons reënboogbroodjies!🌈

Die graad R'e het vandag hulle verskillende sintuie gebruik om reënboogbroodjies te maak.

Ons het heeeeerlik geëet!

26/02/2022

Good luck to Angelique du Toit that is riding SANESA Q1 today!

24/02/2022

Baie geluk aan Juf. Susanne Mostert wat vandag verjaar! Mag dit ‘n mooi dag en jaar wees!

Videos (show all)

Location

Telephone

Address


Rijks Private Cellar
Tulbagh
6820
Other Tulbagh schools & colleges (show all)
Oakhurst Olives Oakhurst Olives
Lemoendrif Farm
Tulbagh, 6820

International Award Winning Oakhurst Olives, produces Kalamata Table Olives and Extra Virgin Olive Oil.

Hoërskool Tulbagh High School Hoërskool Tulbagh High School
Markstraat 10
Tulbagh, 6820

Om elke individu (leerders, personeel en ouers) volgens hulle eie potensiaal en vermoë in totaliteit te ondersteun en te ontwikkel.

Elmari Rust Opvoedkundige Ondersteuner/Educational Supporter Elmari Rust Opvoedkundige Ondersteuner/Educational Supporter
1 Watsonia Street
Tulbagh, 6820

Opvoedkundige Ondersteuner B.A. (Hons. Sielkunde) N.O.S B.Ed (Hons. Opv. Sielk.) M.Ed (Opv. Ond.)

Lingomso Primary School Lingomso Primary School
27 Station Road
Tulbagh, 6820

Feëtjieland ECD Tulbagh Feëtjieland ECD Tulbagh
3th Avenue, Tulbagh
Tulbagh, 6820

Waar kinders heerlik rond baljaar.

KVO Creche KVO Creche
EIKELAAN
Tulbagh, 6820

The crèche is community base and can provide education and meals to 161 children from ages 3-6 years. The crèche's funding comes from varouis fundraisers.