ACVV Die Speelkasteel Strand

Voldag sorg vir kinders van ouderdom 3maande tot 5 jaar. Nasorg vir kinders van 5 tot 13 jaar. Child

Operating as usual

Mobile uploads 08/01/2023

Mobile uploads

07/01/2023

Mamma en pappa, is jy opsoek na 'n dagsorg of nasorg sentrum? Is jou kleine baba nog vas aan jou en jy te bang om leisels te los, dan is Speelkasteel net die plek vir jou. Ons wil jou gerusstel, ons sal jou prins of prinsessie regmaak om in die hoofstroom aan te pas.
Babas vanaf 3 maande welkom. Beperkte spasies beskikbaar.
Ontbyt, middagete, broodjies & sappies ingesluit.
Tye: 07:00 tot 17:45.
Kontak ons gerus.

Fyn spier ontwikkeling 06/01/2023

Fyn spier ontwikkeling

Fyn spier ontwikkeling Een van die gewildste vrae wat ek ontvang vanaf ouers en juffrouens handel oor fyn spier ontwikkeling. Die trant is min of meer as volg : Jannie se juffrou sê hy hou nie van inkleur nie. Hy skryf b…

03/01/2023

Speelkasteel parents please see urgent email that will be sent out soon.
Update: Wifi problem😔 Email will go out tomorrow morning.

03/01/2023

Have you confirmed your child's spot for 2023? We still have a few places open.
Opens 5th January 2023 at 07:00.

02/01/2023
02/01/2023

Speelkasteel open 5 Januarie 2023 om 7:00.

31/12/2022

Ek hoop 2023 gaan 'n geseënde jaar vir ons almal wees. Hou jou geliefdes in jou gebede en wees standvastig in jou geloof. Wees positief in 2023 en hanteer elke uitdaging so goed as wat jy kan. Mag die nuwe jaar vir ons almal suksesvol wees en mag ons geseën word met goeie gesondheid en geluk.

30/12/2022

2023 is om die draai. Het jy al jou kind se plek bevestig by ons Educare, ECD of Nasorg?

29/12/2022

Het jy hierdie Desember bietjie reggepak en uitgegooi? Skenk dit asb aan ons vir die Wit Olifant verkope, om te help met die opgradering van ons skool.

24/12/2022
22/12/2022

4 Personeellede verjaar in Desember. Baie geluk.
Mag julle elke oomblik geniet.
22 Des. Juf. Nicky
25 Des. Juf. Cynthia
28 Des. Juf. Kayleen
29 Des. Juf. Neeltje

Photos from ACVV Die Speelkasteel Strand's post 21/12/2022

Staff year-end function. One awesome group of ladies.
We appreciate all your hard work. Enjoy the short break. May you have a blessed festive season.
~Management~

20/12/2022

May you have a blessed festive season. See you all again on 5th January 2023.

19/12/2022

Ons sluit Dinsdag 20 Desember 2022 en open 5 Januarie 2023.
Mag jul ʼn wonderlike geseënde Christusfees hê!

16/12/2022
Photos from ACVV Die Speelkasteel Strand's post 13/12/2022

Tyd vir lekker kerspartytjies!

Photos from ACVV Die Speelkasteel Strand's post 13/12/2022

Kersvader het vandag kom hallo sê.

11/12/2022

So true...

Photos from ACVV Die Speelkasteel Strand's post 11/12/2022

Starting to feel a lot like Christmas

10/12/2022

A Talk That All Parents Need to Hear

07/12/2022

Speelkasteel is geen normale skoolvakansies gesluit nie, dus neem ons personeel wel ʼn kort breek gedurende die feesseisoen. Ons sluit 20 Desember 2022 om 17:00 en open 5 Januarie 2023 om 07:00.

07/12/2022

Speelkasteel sal gesluit wees op 16 Des'22.

04/12/2022

Bestel jou digitale video van die konsert direk by ons admin kantoor, teen slegs R120. EFT's welkom, gebruik asb kind se naam en Video.
Jy ontvang ʼn link en laai dit net af.

04/12/2022

Great news! School photos will be available during this week.

03/12/2022

Thank you to each and everyone attending our concert on December 1st and 2nd. The hall was packed. Hope you enjoyed it as much as we did!

03/12/2022

Baie geluk juffrou Tammy met die bevordering tot Onderhoof.

03/12/2022

Hoof se kantoor het ook nuwe vloer gekry.

Photos from ACVV Die Speelkasteel Strand's post 03/12/2022

Skapieklas kry nuwe mat vir kottekamer en nuwe vloere in die res van die klas.

02/12/2022

Die wenner van die kersfees boks is Roxy de K**k. Baie geluk geniet al die klein verrassings in die oulike boks.

02/12/2022

Hasieklas gaan 'groot' skool toe.
Ons gaan julle baie mis. Weet sommer die groepie slim kinders gaan nog ver in die lewe kom.

02/12/2022

Vanaand was ʼn baie emosionele aand, om totsiens te moet sê aan al die mooi lieflike gesiggies wat vir ʼn laaste keer deel van ACVV Die Speelkasteel Strand konsert was. Ons gaan julle so baie mis.

01/12/2022

Thank you Mr Cawood for helping us with the branches.

26/11/2022

Lekker Kersfees-Verrassing-Boks.
Wenner sal tydens skoolkonsert Vrydagaand, 2 Desember aangekondig word.

15/11/2022

Boekhouer, Larés Koen en skoolhoof, Neeltjé James het opleiding ontvang vir gebruik van industriële chemikaliëe, wat weer oorgedra word aan die personeel.

14/11/2022

Christmas .... loading

Photos from ACVV Die Speelkasteel Strand's post 14/11/2022

Masincedane Clinic Visit

Videos (show all)

Part 4
Part 3
Part 2
Part 1
Kyk net hoe mooi luister die Bytjies.
En die groot aand.
Oefen... oefen... oefen

Location

Telephone

Address


20 Jurgensstreet
Strand
7140

Opening Hours

Monday 07:00 - 18:00
Tuesday 07:00 - 18:00
Wednesday 07:00 - 18:00
Thursday 07:00 - 18:00
Friday 07:00 - 18:00
Other Preschools in Strand (show all)
Littlehill Montessori Littlehill Montessori
The Huntsman Lifestyle Estate. Macassar Rd
Strand, 7134

Helpers at Home - Vaal Helpers at Home - Vaal
Broadway Boulevard
Strand, 7139

Placement Agency that assists with Nannies, Au pairs Housecleaners, Live in or Out

Little Flamingos Daycare Little Flamingos Daycare
Strand, 7140

We are an exclusive daycare for babies from 3 months - 4 years.

Fantasy Island Aftercare Fantasy Island Aftercare
12 San Angelo Way South Fork Strand
Strand

We provide a safe environment helping learners with there homework

Strandlopertjies Dagsorg Strandlopertjies Dagsorg
6 Beukes Street
Strand, 7140

'n Dagsorg in die Strand. Vir mammas en pappas, deur 'n mamma en 'n pappa.

Die Woelwaters Die Woelwaters
23 Compagne Street
Strand, 7140

Pre School and After Care

Kids' Academy Somerset West Kids' Academy Somerset West
97 Mill Street
Strand, 7139

Kids' Academy Somerset West offers a safe environment to nurture your child with age appropriate tea

Drop N Shop Club Drop N Shop Club
36 Church Street
Strand, 7140

Drop N Shop Club offers a safe and loving environment, that allows your child to have the freedom to

Soteria Pre-School & Aftercare Centre of Excellence Soteria Pre-School & Aftercare Centre of Excellence
Chicago Avenue, Broadlands
Strand, 7140

Pre-School Centre - Ages from 3 months to Grade R, Aftercare Centre - Grade R - 7

Clever KIDS Pre-School Clever KIDS Pre-School
Broadlands Park
Strand, 7140

Quality education for 3 to 5 year toddlers.

Thandolwethu Preschool Thandolwethu Preschool
19901 Manengele Street. Nomzamo
Strand, 7140

We are a preschool situated in Nomzamo in the Strand. We have been running for over 10 years and we