Laerskool Voorpos - Amptelik
Spesiaal vir die VORIE-FAMILIE
Operating as usual
Ons is baie trots op ons mini-sagtebalspelers!
Ons kleuterskool sluit hul tema: MENSE WAT ONS HELP, op ʼn hoë noot af met ʼn besoek van die brandweer, polisie met gidshonde, die ambulansdienste en Kilnerpark sekuriteit.
Hulle het met die leerders kom gesels oor waterveilig en veiligheid in die algemeen.
Dankie aan elkeen wat hierdie spesiale geleentheid moontlik gemaak het.
Dankie en sterkte aan elke man en vrou wat help om ons omgewing veilig te hou, asook om ons kinders te help beskerm.
Voorpos waardeer julle!
Twaalf graad ses leerders is na Hoërskool Menlopark genooi om aan die die Super 6 Akademiese uitdaging deel te neem.
Ons is trots op Milan Joubert wat gekwalifiseer het om volgende maand aan die SA-kampioenskappe deel te neem.
Sterkte aan al ons landloopatlete wat môre deelneem aan die AGN kampioenskappe by Lavender kontreimark.
Trotse Vories!
Zetske Rossouw, ʼn graad R-leerder, het Voorpos verteenwoordig en haar goed van haar taak gekwyt.
Ons skool was vandag die gasheer vir die distrik se graad R "Speech Celebrations".
RADIKALE REDENAARS
Geluk met pragtige prestasies!
Cara Badenhorst en Kaylin Badenhorst het ook aan die Semi-finaal deelgeneem en gaan op 19 Oktober aan die Nasionale Rondte deelneem.
Welgedaan Vories!
Geluk aan ons Amesa, rondte 2, deelnemers.
Melize Rossouw vorder na rondte 3. Sterkte! Ons is trots op jou!
WETENSKAP EXPO
Deelnemers: Petri de Villiers, Wayne Botts en Cornel Viljoen
Geluk aan Petri(Life Science: Plants and animals)
en Cornel(Matter and Materials: Technology and innovation), wat deurdring na die volgende rondte.
Voorpos, in samewerking met die Ouervereniging(OV), ondersteun hierdie jaar die Wolliesprojek.
Aan elke ouma, ma, dogter, tannie en juffrou. Geniet vrouedag!
Bergfietsry
Steyn City 3 Augustus 2024
Kom ons ondersteun Wollies in groen en goud.
Nuusflits:Rugby
KRIEKET:
Geluk met ʼn pragtige oorwinning!
Sterkte met die res van die seisoen.
Ons is dankbaar dat dit goed gaan met ons sagtebalspanne. Sterkte met die wedstryde wat voorlê.
Click here to claim your Sponsored Listing.
Videos (show all)
Location
Category
Contact the school
Telephone
Address
1354 Cunningham Avenue
Pretoria
0186
Opening Hours
Monday | 07:00 - 15:00 |
Tuesday | 07:00 - 15:00 |
Wednesday | 07:00 - 15:00 |
Thursday | 07:00 - 15:00 |
Friday | 07:00 - 13:45 |
Lynwood Road
Pretoria, 0028
There are close to 300 000 alumni at the University of Pretoria.
University Of South Africa Preller Street Mucklenuek Ridge
Pretoria, 0003
UNISA- Science Engineering and Technology Students Association
551 January Masilela Drive, Waterkloof Glen
Pretoria, 0010
BRIDGE TOMORROW’S DIGITAL WORLD THROUGH ONLINE EDUCATION, TODAY!
Cnr Of Dennil And Halse Street, Wingate Park
Pretoria, 0181
English-medium independent school providing education of international standard, within an environme
Daan De Wet Nel Drive, Dorandia
Pretoria, 0182
High school situated in Pretoria North.
Pretoria East
Pretoria, 0081
EduMindz Academy Homeschooling Centre In Pretoria East, is passionate about creating dynamic and confident leaders for the future.
Pretoria East And Centurion
Pretoria
Experi-Buddies is an educational, extra-mural programme that uses experiments to show young children that the world of science can be fun.
Pretoria, 0001
We are committed to helping educators and educational institutions through our current and relevant resources to advance their professional standing and surpass their financial objectives.
47WF Nkomo
Pretoria
We are an independent combined school from Grade R to grade 12 with a strong and rich background of
Corner Of 18 Avenue & Pierneef St
Pretoria, 0084
Official page of Rietondale High School
223 Kameeldrift Road
Pretoria, 0035
Child-centered education aimed at developing full intellectual, emotional and physical potential.