Laerskool Impala

Laerskool Impala

Laerskool Impala, die skool waar elke kind homself kan wees. Hier kan ons saam werk, lag en droom. K

Operating as usual

19/02/2024

Ivanke Hanekom het Saterdag by die Top 20 Atletiekbyeenkoms, in beide haar items, gewigstoot en diskus, haar persoonlike beste afstande verbeter. Sy is ook aangewys as die Beste Veldatleet van die dag. Ons Impies is so trots op jou! Sterkte met die res van die seisoen.

19/02/2024

Ons is baie trots op die Impies, Top 20 Atletiekspan, wat Saterdag, 6de uit 33 skole geeindig het. Trots op al die atlete en afrigters met die puik prestasies 💪

Photos from Laerskool Impala's post 19/02/2024
Photos from Laerskool Impala's post 16/02/2024

Baie sterkte aan ons TOP 20 atlete wat more, 17 Februarie, aan die TOP 20 Atletiekbyeenkoms te UJ Stadion, aangebied deur Laerskool Fontainebleau, gaan deelneem. Ons weet dit sal goed gaan!

15/02/2024
Photos from Laerskool Impala's post 15/02/2024

Baie dankie aan elke Impie wat bygedra het tot ons "Ons-gee-om" projek! Saam, maak ons 'n verskil!

Photos from Laerskool Impala's post 14/02/2024

Dankie aan ons Prefekte vir die bederf. Die Onderwysers het omtrent gegons oor hoe dankbaar hulle is. "Donut know how much we appreciate it" Julle is tops!

13/02/2024

Baie sterkte aan al die Impie-atlete wat more aan die Groter Kempton Park Atletiekbyeenkoms deelneem. Ons weet sommer dit sal goed gaan!

Photos from Laerskool Impala's post 12/02/2024

Ons Spog-Impies van die week.

10/02/2024

Kaskardag is om die draai🥳 Die Graad 4's is baie opgewonde en gaan 'n verskeidenheid potjiekos verkoop. *Saterdag, 2Maart* Hou die datum oop en kom geniet heerlike potjiekos saam ons.😁

Photos from Stralejakkers Gr. R & RR Sentrum's post 10/02/2024

Ons Graad R & RR leerders het so lekker gemors, gespeel en ontdek hierdie week!

07/02/2024

Laerskool Impala Beheerliggaam-verkiesing: 4 Maart 2024

Photos from Laerskool Impala's post 07/02/2024

Hierdie week het ons oor die tweede CSV tema vir die jaar gesels. As ons sê ons is ‘n kind van God, dan glo ons in die Drie-Enige-God. Ons het dit lekker prakties vir ons Impies verduidelik. Dit was ook lekker om weer te sing en te dans vir ons God.

07/02/2024

CSV by die Impies🙏

Want your school to be the top-listed School/college in Kempton Park?

Click here to claim your Sponsored Listing.

Videos (show all)

Kaskardag is om die draai🥳  Die Graad 4's is baie opgewonde en gaan 'n verskeidenheid potjiekos verkoop. *Saterdag, 2Maa...
CSV by die Impies🙏
Impiebom tydens die Senior saalperiode❤️
Interlaeratlete word voorgestel in die saal💪❤️
Impiebom tydens die Junior saalperiode❤️

Location

Category

Telephone

Address

Kempton Park

Opening Hours

Monday 07:30 - 14:30
Tuesday 07:30 - 14:30
Wednesday 07:30 - 14:30
Thursday 07:30 - 14:30
Friday 07:30 - 13:00
Other Schools in Kempton Park (show all)
Kempton Hoër 65 Matrieks Kempton Hoër 65 Matrieks
Van Riebeeck Weg
Kempton Park, 1620

FaceBook bladsy vir ‘65 matriek klas

Slimkop Kidz Slimkop Kidz
2 Mavis Street
Kempton Park

Ekstra lesse vir Graad 1 tot 7. Afrikaans, Engels, Wiskunde, Lees en hulp met leer vir eksamen.

Stepping Stones Pre-school - Kempton Park Stepping Stones Pre-school - Kempton Park
53 Kerkstreet
Kempton Park, 1619

We believe that a happy child will learn naturally, as long as they are provided with endless learni

New Harvard College New Harvard College
6 Willow Street
Kempton Park, 1619

We are a school that ensures that your child is in the appropriate learning environment that accommodates their social and educational needs.

Blouborsie Kleuterskool Blouborsie Kleuterskool
17 Loretha Street
Kempton Park

Pre-school

After School Program Academy After School Program Academy
130 Kgatlamping Section Thembisa
Kempton Park, 1632

It's an after school program where we help assist school kids with homework and extra mural activitie

Malatji Driving School Malatji Driving School
Kempton Park

Malatji Dtiving School offers the following: Learners license Lessons Drivers license Code 08, 10&14

Mountain of olives Revival international Mountain of olives Revival international
Kempton Park

Mountain of olives Revival has started a new branch in Tembisa

Chloorkop Primary school Chloorkop Primary school
1 Baffalo Street Chloorkop Kempton Park
Kempton Park, 1619

Primary School in Chloorkop! offering quality education for more than 50 years.

Happy Hearts Boarding Creche and Pre - school Happy Hearts Boarding Creche and Pre - school
6198 Mmale Street
Kempton Park, 1620

we as happy hearts boarding creche we have services such as Sleep In, weekend Care, After care, Day Care, Babysitting..we treat your kids as our own with more love and comfort

Little People’s Palace Nursery School Little People’s Palace Nursery School
Kempton Park, 1619

With the love and care of well trained, professional & enthusiastic staff your child will flourish

SA superlink driving school  for code 14 SA superlink driving school for code 14
103 Commisioner Street
Kempton Park, 1619

code 14 academy