Huis Meiring

Hoërskool Douglas Landbou-Akademie koshuiskultuur:

Toegewyde koshuisvader, -moeder en personeel
Hu

Operating as usual

18/08/2022

Die dans wat 5 November sou plaasvind is uitgestel tot verdere kennisgewing.

Photos from Huis Meiring's post 25/07/2022

Die naweek het Huis Meiring weereens 'n hand bygesit om leerders van Hopetown se eerstespanne te huisves vir die Douglas en Hopetown Clash wat Saterdag plaasgevind het. Hulle het vroeg Saterdagoggend weer opgestaan en vir beide skole se spanne 'n heerlike en vullende ontbyt bedien.

Photos from Huis Meiring's post 25/07/2022

Verlede kwartaal het Huis Meiring voorwaar geskitter toe die klomp rugbyspanne in die koshuis kom bly het. Nie net deur vir die inwonende spelers kos te maak nie, maar vir al die rugbyspelers wat by die byeenkoms teenwoordig was.

Photos from Huis Meiring's post 31/05/2022

Na aanleinding van 'n ander Facebook plasing wou ons iets soortgelyk by die koshuis toepas, sodat ons, ons kinders van vreugde kon leer.
Ons d**k soms om vreugde te kan hê in ons lewens moet ons self daarna gaan soek, en tot 'n mate is dit waar, maar vreugde kan ook in die gesig van ons mede vriende en skoliere gevind word. Hulle kan ook vreugde genereer vir mekaar.

Die leerders moes elkeen ballonne koshuis toe bring, en tydens aandete gisteraand moes hulle die ballonne opblaas en hulle name daarop skryf. Tannie Susan, het toe die stappe voltooi was, die ballonne laat meng en die leerders moes in 'n sekere tydperk hulle ballonne vind waarop hulle naam staan. Toe dit nie heeltemal so lekker gewerk het nie moes die leerders die ballon naaste aan hulself optel en dit gee vir die persoon wie se naam daarop staan.

Die boodskap daarin is dat jy soms kan staatmaak op ander se hulp om vreugde te vind.

Photos from Huis Meiring's post 12/05/2022

So sluit een van ons personeellede vandag hulle hoofstuk by Huis Meiring af. Ons hoop die pad voorentoe is besaai met voorspoed en geluk.
Dankie vir al jou harde werk en altyd reg om 'n hand by te sit persoonlikheid. Ons gaan jou hier by die koshuis mis Andries Louw.

06/02/2022

7 Februarie - 10 Februarie Spyskaart

31/01/2022

31 Januarie - 3 Februarie

Photos from Huis Meiring's post 25/01/2022

2022 Dagstudent- inligting

Photos from Huis Meiring's post 25/01/2022

Huis Meiring bied 'n Valentyns-langtafelete aan:

Maandag, 14 Februarie, 2022
18h00 - 23H00
Barkleystraat 9, Douglas
Kontak Susan: 0824957230

Die koste beloop R120 per persoon (Bo 17 jaar)
Die koste beloop R50 per kind (Onder 17 jaar)

21/01/2022

Baie geluk aan Hoërskool Douglas se matriekklas, veral die klomp wat hulle matriekjaar in die koshuis deurgebring het.

Baie geluk aan Abri Cilliers en Miné Steenkamp met hulle A-Simbole.

Huis Meiring updated their phone number. 14/11/2021

Huis Meiring updated their phone number.

Huis Meiring updated their phone number.

08/11/2021

Spyskaart vir 8 November tot 11 November

29/10/2021

Vanaf Dinsdag 2 November tot Donderdag 4 November

Huis Meiring updated their address. 21/10/2021

Huis Meiring updated their address.

Huis Meiring updated their address.

21/10/2021

25 Oktober tot 29 Oktober

18/10/2021

Wegneemetes spyskaart
18 Oktober tot 21 Oktober

11/10/2021
11/10/2021

Etes beskikbaar

11/10/2021

Huis Meiring: Vir die Koshuis-Kliek

Kom ontdek die avontuur van die koshuis-kaskenades en kameraadskap

Videos (show all)

Huis Meiring: Vir die Koshuis-KliekKom ontdek die avontuur van die koshuis-kaskenades en kameraadskap

Location

Category

Telephone

Address


Douglas
8730
Other Public Schools in Douglas (show all)
Vaal-Oranje Primary School Vaal-Oranje Primary School
422 Vaal-Oranje Avenue
Douglas