Oud leerders Graad 7 afskeid Citrusdal Primêr!
Kweekkraal Primer Citrusdal
Nearby schools & colleges
Anemoon Street
Stefanus Titus
Mullerstraat
Cape Town
Johannesburg 2195
Oranjestraat
7340
Tot Ceres
Comments
Please xcept this appreciation message towards the work you do and every effort going into it.
On behalf of every parent and children in the entire world...
Teachers..
Thank you for adding value to society .
Thank you for making a difference in the smallest way possible.
Keep doing what God inspired you to do...
May public miracles be God's response to your private prayers...
Graad R- Graad 6
Operating as usual
Oud leerling... Graad 7 afskeid Citrusdal Primêr
Oud leerling van Kweekkraal... By Graad 7 afskeid Citrusdal Primêr
media1.tenor.co
Baie geluk aan Anke van Rooi wat hierdie jaar 'n Diploma verwerf het by Citrusdal Primêr se aand. Baie dankie dat jy ons naam hoof hou! VOLHARDING KWEEK SUKSES! Tussen alle Graad 7's het Anke Goud verwerf vir 2017! Baie geluk!
Kweekkraal Primer Citrusdal
Kweekkraal Primer Citrusdal's cover photo
Hexrivier Primêr en Kweekkraal Primêr vs Citrusdal Primêr
Baie dankie aan almal se ondersteuning vandag by die basaar, dit was 'n sukses! Dankie aan elkeen se bydrae, hetsy dit geldelik was, of net om agter 'n tafel te staan vir verkope!
Basaar 5 Augustus 2017! Kom geniet dit saam met ons!
Kweekkraal Primers, ons skool, se skoolhoof verjaar vandag. Sy is n aanwins vir alle skole, waar die kinders se welstand nog op die hart gedra het. N Vrou wat diep spore in ' n mens se hart trap. N Sterk vrou, n steunpilaar, 'n ma vir almal, n streng ma ook, maar wat alles uit liefde doen! Ek, oud personeellid van Kweekkraal Primer. Dra die volgende boodskap oor... waardeer haar sy is n juweel vir die kinders van Suid Afrika. Liefde Juffrou Rozaan Smit -oud sekkie :) Anne-Marie Kammies
Ouma en Oupa dag
Kweekkraal Primer Citrusdal
Kweekkraal Primer Citrusdal's cover photo
More is Hemelvaartdag. Geniet dit en vier dit op die regte manier!
Kweekkraal Primer Citrusdal's cover photo
Kweekkraal Primer Citrusdal
Diplomaplegtigheid 2016
Baie baie baie dankie! 'n Engel, Vanessa Duimelaar met al haar maatjie engele wat dit op hulself gevat het om vir 2jaar in n ry ons kinders te seën met kersgeskenke! Dankie Dankie Dankie. Dankie aan Tierhoek, Carmien Tea en Rooibos dat ons geskenke ook kon oorhandig aan ons weldoeners!
Graad 6 2015 Kweekkraal Graad 7 2016 Citrusdal Primêr
more laai ek foto's van laasjaar se Graad 6'e by Citrusdal Primer se Graad 7 afskeid! Geluk ook aan Caenon en Shannon wat diplomas behaal het!160 Graad 7's en julle kry diplomas tussen hulle :)
Juffrou Sylvia Cloete Afskeid
Nog n kuiergas
Kuiergas
Tamatie oes...
Juffrou ons is onskuldig :)
Photos from Kweekkraal Primer Citrusdal's post
Kweekkraal Primer Citrusdal
Kweekkraal Primer Citrusdal's cover photo
ONS KOM AGTER DAT DIT WEER BY ONS LEERDERS KOP UITGESTEEK HET.... LEES ONDERSTAANDE
Pampoentjies
PAMPOENTJIES sou ’n bra koddige siekte genoem kon gewees het, as dit nie was dat ’n mens nooit met enige siekte behoort te spot nie. Die pasiënt se gesig swel so op dat dit soos ’n pampoen lyk, en ongevoelige mense is dan geneig om ’n te lag omdat die persoon nou so “snaaks” voorkom.
Volgens ’n ander beskrywing lyk die persoon weer onmiskenbaar soos ’n hamster (wat die diagnose baie maklik maak).
Intussen voel die pasiënt egter behoorlik oes, indien nie ellendig nie. Die opgeswelde kliere maak dit moeilik om te praat, eet en drink, selfs net om die mond oop te maak. Dis ’n pynlike beproewing, en suur en speseryagtige kosse maak dit selfs pynliker.
Danksy die drieledige MMR-immunisering, waarna vroeër in hierdie artikel verwys is, is pampoentjies darem tans heelwat skaarser as in ouma en oupa se tyd toe dit baie algemeen was.
Die pampoentjiesvirus word oorgedra in die vogdeeltjies wat deur die gehoes en genies van ’n geïnfekteerde in die lug uitgestrooi word. Dit word ook deur regstreekse kontak oorgedra.
’n Sewentigjarige oom se bydrae tot hierdie artikel is ’n vertelling van hoe hy as jong knaap in die 1940’s pampoentjies gekry het: “My ouer broer het die siekte gehad, en ek moes sorg dat ek nie naby hom kom nie en altyd net in die deur van die siekekamer bly staan wanneer ek met hom praat. Toe, eendag, vra hy dat ek vir hom ’n ballon by ’n winkel moet gaan koop. Ek het so gemaak, in die deur stelling ingeneem en die ballon na sy bed gegooi, as ek reg onthou. Hy het die ballon opgeblaas, maar toe ontsnap die wind daaruit en dit trek, woerts!, soos ’n projektiel deur die lug—en land weer binne my bereik. En toe blaas ek ook die ballon op...”
Die inkubasieperiode van pampoentjies (tydperk van die blootstelling af tot die verskyning van die simptome) is twaalf tot op die meeste sowat dertig dae, en pasiënte kan ander mense aansteek van tot sewe dae voordat en tot sewe dae nadat hul kliere begin opswel. Daar is ’n deegagtige geswel van een of altwee die wange voor en onder die ore. Die pasiënt voel knieserig en het koors.
As kindersiekte is pampoentjies in die reël nie gevaarlik nie, maar waar komplikasies intree, kan dit ernstig wees, veral by ouer kinders en grootmense. Só kan die geslagskliere—testikels by mans en ovaria by vroue—aangetas word. By mans word gewoonlik darem net een testikel geraak, maar daar is ’n pynlike swelling wat baiemaal deur ’n wegkwying van die klier gevolg word. Die aantasting van die testikel(s) kom voor by een uit vier mans wat ná puberteit pampoentjies kry. Inflammasie van die ovaria by vroue kan weer tot steriliteit lei.
Nog baie ernstige moontlike komplikasies by pampoentjies is harsingontsteking (ensefalitis) en harsing-en-rugmurgvlies-ontsteking (meningitis).
Pasiënte met pampoentjies moet in die bed bly en vloeibare kos (lig, ongegeur en nie suur nie) ontvang. Raadpleeg jul dokter. Gee pynstillers soos nodig en sorg dat die kind baie water drink, maar vermy vrugtesap. Die goeie nuus is dat die meeste kinders van pampoentjies herstel sonder enige langdurende nagevolge. Moet egter nie skroom om die dokter te ontbied as die kind siek bly en daar enige tekens van of vermoedens omtrent komplikasies is nie.
Belangrike datums:
Graad R 2017 inskrywings tans oop
Bergrotingsvergadering : 16 November 2016
Graad 6 toer: 5 Desember 2016
Diplomaplegtigheid: 6 Desember 2016
Skool sluit: 7 Desember 2016
Skool open : 11 Januarie 2017
Kweekkraal Primêr bedrywighede
Kweekkraal Primer Citrusdal
Kweekkraal Primer Citrusdal's cover photo
Click here to claim your Sponsored Listing.
Videos (show all)
Location
Category
Contact the school
Telephone
Website
Address
Kweekkraal Primary School
Citrusdal
7340
Opening Hours
Monday | 08:00 - 15:00 |
Tuesday | 08:00 - 15:00 |
Wednesday | 08:00 - 15:00 |
Thursday | 08:00 - 15:00 |
Friday | 08:00 - 15:00 |
Citrusdal, 7600
� Unique & Innovative � Grabs Kids Attention � Provides a FUN Multi-sensory Hands-on & Minds-o