17/04/2025
Ons Eerste Netbalspan se ligawedstryd laasnaweek teen Hoërskool Fairmont .
Super League 2025 - Bellville vs Fairmont
You won't believe what happened when Bellville took on Fairmont at the 39th Margaret Pansegrouw Sport Day!© PinPro Media (2025)
17/04/2025
Indien jy dalk die rugby tydens ons pas afgelope sportnaweek gemis het, kan jy dit hier kyk.
U19A Rugby - Bellville vs Tygerberg
Bellville High's annual Margaret Pansegrouw Sport DayPorterville 1st XV vs Bosmansdam 1st XV© PinPro Media
04/04/2025
Spesiaal vir ons oud-leerders wat so mooi gevra het vir 2008 se MTBS wenners flash.
2008 MTBS Flash - Bellville (Winners)
Bellville High's 2008 MTBS Flash and winners announcement. ©Tolken Media
19/03/2025
Geesvang is iets wat ons goed kan doen. Kyk maar net hoeveel van ons leerders (in skooldrag) het Saterdag ons 1ste XV rugbyspan gaan ondersteun. Tydens die aanloop van die 2007 MTBS was ons leerders deur 'n spesiale gas verras terwyl hulle besig was om te oefen. (Spesiaal vir ons "ouer" .)
2007 MTBS - Bellville Gees / Bellville Spirit
The MTBS of 2007 turned out to be an epic event. Here is some of what transpired at Bellville High, with the surprise appearance of Nicholis Louw, at their s...
16/03/2025
Ons 1ste XV rugbyspan het gister gewys wat dit beteken om Hoërskool Bellville op die sportveld te verteenwoordig deur tot op die einde hul beste te gee. Hier is die volledige wedstryd.
Brackenfell TAKES ON Bellville In u19A Rugby
During Brackenfell High's annual sports day, they took on Bellville High in their first league game of the season. Both teams gave their best and in the end,...
09/03/2025
Baie jare gelede toe MTBS nog 'n babatjie was.
1998 MTBS Flash - Bellville High
Bellville High's 1998 MTBS Flash. In those years, the school song was part of the performance.Footage: © Tolken Media
09/03/2025
Ons akademiese presteerders.
Hoërskool Bellville Klas van 2024 Toppresteerders - AWSUM School News
Baie geluk aan Hoërskool Bellville se Matriekklas van 2024, julle harde werk en sukses het ons trots gemaak! Slaagsyfer: 100% 94% slaag met Baccalaureustoelating 12de agtereenvolgende jaar: Die enigste skool in die Noordelike Voorstede met die prestasie 88 Jaar van akademiese uitnemendheid Top 10 p...
09/03/2025
Lank, lank gelede ...
1996 MTBS Flash - Bellville High
With MTBS in its third year of existence and held at the Bellville Velodrome, this was Bellville's Flash.Footage: © Tolken Media
26/02/2025
Kyk gerus weer na die hoogtepunte van ons leerders en atlete tydens MTBS 2025. Baie dankie aan elke ouer, leerder en onderwyser vir wat julle alles gedoen het om ons naam hoog te hou. PARATUS AD OMNIA
MTBS 2025 - A Bellville High Perspective
Hoërskool Bellville het hierdie jaar 2de geeïndig in die Atletiek-afdeling van die MTBS Kompetisie. Hier is hul baan- en veldatlete wat presteer het.Die vide...
04/02/2025
2025 MTBS se aankondiging van die wenners kan Saterdag aand hier gevolg word.
Wenners
MTBS 2025 - Prize Giving Cermony
Prize Giving / Awards Ceremony / Winner Announcements* Announcement - best performances in each boys' and girls' age division* Highest boys' and girls' total...
04/02/2025
U kan Hoërskool Bellville se 2025 Flash hier sien soos dit gebeur.
MTBS Flashes 2025 - Hoërskool BELLVILLE High
See BELLVILLE performing their flash, filmed from the same position that the judges are viewing it.* As soon as they are ready to perform their flash, we wil...
27/01/2025
Baie geluk aan ons atlete wat die afgelope naweek ons skool se naam hoog gehou het tydens die Norman Hauzer Atletiekbyeenkoms te Parow.
Norman Hauzer Athletics Meeting – 2025
Participating Schools:Bellville High (Hosts) Fairmont High, Paul Roos Gimansium, Stellenbosch High, Parel Vallei High and Drostdy Technical High SchoolHere a...
16/01/2025
... en so word ons Graad 8 leerders van 2025 volwaardige tydens hul en aflegging van die skool se .
2025 Gr 8 Baadjieplegtigheid - Hoërskool Bellville
Die baadjieseremonie simboliseer die verwelkoming van die Graad 8 Welpies as volwaardige Hoërskool Bellville leerders. Hul name word voorgelees deur die Graa...