Hoërskool Brackenfell High

Hoërskool Brackenfell High

Comments

RUB-A-DUB-DUB!!!

Get you car washed on 4 March by our 1st Rugby team. The best part is that you make the price!!!

Laat was jou kar op 4 Maart deur ons 1ste Rugbyspan. Die beste deel is dat jy die prys maak!!!
ATLETIEK
Ons wil graag al ons atlete sterkte toewens met hul deelname aan die Westelike Provinsie Atletiek Kampioenskappe gedurende komende naweek.

ATHLETICS
We would like to wish all our athletes well with their participation in the Western Province Athletics Championships during the coming weekend.
OPEN DAY / OPEDAG 2022

Brackenfell High School invites you to our Open Day of 2022! Please follow the link below to secure your space and avoid disappointment. Confirmation will be sent via email, if confirmation is not received please assume that there is no longer space available. Regrettably there is only space for 250 learners and their parent per evening. ONLY ONE PARENT PER LEARNER IS ALLOWED.

Hoërskool Brackenfell nooi u uit na die Opedag van 2022! Volg asseblief die skakel hieronder om u plek te verseker en teleurstelling te vermy. Bevestiging van u plek sal per e-pos gestuur word. Indien u nie bevestiging ontvang nie, kan u aanvaar dat besprekings reeds vol is. Ongelukkig is daar net plek vir 250 leerders per aand. SLEGS EEN OUER PER LEERDER WORD TOEGELAAT.

Link/Skakel: https://forms.gle/1XWkbTzQh3Hhd8GY9
TOP4 Lewendig by die volgende skakel. Or see it on the Super Sport App.

https://m.youtube.com/channel/UCy09X05C06bcCUcjc-PrYKw
TOP4 - 15 FEB 2022

Baie sterkte aan alle atlete wat môre aan die Top4 atletiek in Stellenbosch deelneem.



Good luck to all our athletes who will be participating in the Top4 athletics meeting in Stellenbosch.

OPEDAG - 22/23 FEBRUARIE 2022
OPEN DAY - 22/23 FEBRUARY 2022
GELUKKIGE VERJAARSDAG MNR. J MULLER (6 FEBRUARIE 2022)
Vandag vier ons, ons skoolhoof se verjaarsdag by die Hoërskool Brackenfell. Ons wens aan hom is dat hy 'n geseënde nuwe lewensjaar mag hê en dat ons Vader hom die nodige wysheid gee om ons skool na nuwe hoogtes te lei. Geniet u dag

HAPPY BIRTHDAY MR. J MULLER (6 FEBRUARY 2022)
Today we celebrate our principal's birthday at Brackenfell High School. Our wish to him is that he may have a blessed new year and that our Father will give him the necessary wisdom to lead our school to new heights. Enjoy your day.
MISCHKA VAN DEVENTER - 10A2
Baie geluk aan Mischka wat haar nasionale kleure (gimnastiek) verwerf het en Suid-Afrika verteenwoordig het by die AUSC Region 5 Youth Games in Lesotho gedurende 3-12 Desember 2021.

MISCHKA VAN DEVENTER - 10A2 Congratulations to Mischka who acquired her national colours (gymnastics) and represented South Africa at the AUSC Region 5 Youth Games in Lesotho during 3-12 December 2021.
GRAAD 8 2022
Ons verwelkom formeel ons klas van 2026 tot die Brakkie-familie.

GRADE 8 2022
We formally welcome our class of 2026 to the Brakkie family.

https://youtu.be/mN21BX2_jEE

Brackenfell High welcomes all comments that are constructive, contribute to discussions in a meaning

Operating as usual

12/01/2023
09/01/2023

DIE SKOOL SAL DIE PRESIESE TYD LATER BEVESTIG / THE SCHOOL WILL CONFIRM THE EXACT TIME LATER

24/12/2022

🎄𝗚𝗼𝗼𝗱 𝗻𝗲𝘄𝘀 𝗳𝗿𝗼𝗺 𝗵𝗲𝗮𝘃𝗲𝗻 𝘁𝗵𝗲 𝗮𝗻𝗴𝗲𝗹𝘀 𝗯𝗿𝗶𝗻𝗴,
𝗚𝗹𝗮𝗱 𝘁𝗶𝗱𝗶𝗻𝗴𝘀 𝘁𝗼 𝘁𝗵𝗲 𝗲𝗮𝗿𝘁𝗵 𝘁𝗵𝗲𝘆 𝘀𝗶𝗻𝗴:
𝗧𝗼 𝘂𝘀 𝘁𝗵𝗶𝘀 𝗱𝗮𝘆 𝗮 𝗰𝗵𝗶𝗹𝗱 𝗶𝘀 𝗴𝗶𝘃𝗲𝗻,
𝗧𝗼 𝗰𝗿𝗼𝘄𝗻 𝘂𝘀 𝘄𝗶𝘁𝗵 𝘁𝗵𝗲 𝗷𝗼𝘆 𝗼𝗳 𝗵𝗲𝗮𝘃𝗲𝗻.
~ 𝗠𝗮𝗿𝘁𝗶𝗻 𝗟𝘂𝘁𝗵𝗲𝗿

13/12/2022
12/12/2022
10/12/2022

🏉 SAS Rugby Coaches Seminar 👏

Mnr. Tertius Teixeira het van 7 - 9 Desember die SAS Rugby Coaches Seminar op Stellenbosch bygewoon. On the photo he is with Jacques Nienaber (Springbok Head Coach) left, and Mzwandile Stick (Springbok backline coach) right. Dankie vir jou tyd en moeite, mnr. Texeira!

07/12/2022

🏉 VLOK CILLIERS 🇫🇷

07/12/2022

🏉 VLOK CILLIERS 🇫🇷
Frankryk se nasionale skopafrigter, Vlok Cilliers, het gister met Sebastian Hahn en Barend Labuschagne gewerk om hulle te help met hulle voorbereiding vir 2023. Baie dankie mnr. Cilliers vir jou tyd en die pragtige manier hoe jy met die seuns gewerk het. Ons waardeer dit opreg. Thank you also to Mr. Teixeira for the initiative and all the arrangements. The boys and the school apreciate it! .

07/12/2022

KLEREBANK - CLOTHING BANK 2023

Clothing bank hours 2023 Tuesdays second break and 14:15 - 15:00
Thursdays second break and 14:15 - 15:00

Photos from Pebbles Project's post 06/12/2022

Photos from Pebbles Project's post

06/12/2022

👚DANKIE - THANK YOU
Baie dankie aan elke gr.12 ouer en leerder vir die ongelooflike bydrae van skoolklere/sportklere/IGO-borde/sakrekenaars. Ons waardeer julle omgee vir die leerders van ons skool opreg!

You are making a difference in many learners' lives! !

06/12/2022

🏉 CONGRATULATIONS, BRONSTIN! 🏉

05/12/2022
Photos from Hoërskool Brackenfell High's post 01/12/2022

Photos from Hoërskool Brackenfell High's post

01/12/2022

BOYS HOCKEY
We would like to congratulate our 1st Boys Hockey team with being promoted to league 1 in the Western Province for 2023.

SEUNSHOKKIE
Ons wil graag ons 1ste Seunshokkiespan gelukwens met die bevordering na liga 1 in die Westelike Provinsie vir 2023.

25/11/2022

PAY IT FORWARD 2022

Ons doen 'n beroep op alle gr.12's om ons te help om jou mede-leerders te help. Help ons om vanaf 2 Desember jou ou skool items aan die skool te skenk. Jy kan jou items in die dromme sit wat in die voorportaal geplaas sal word. Ons bedank u vir u hulp.

𝙃𝙞𝙚𝙧𝙙𝙞𝙚 𝙫𝙚𝙧𝙨𝙤𝙚𝙠 𝙨𝙡𝙪𝙞𝙩 𝙞𝙣 𝙚𝙣𝙞𝙜𝙚 𝙨𝙠𝙤𝙤𝙡 𝙞𝙩𝙚𝙢 𝙬𝙖𝙩 𝙖𝙣𝙙𝙚𝙧 𝙨𝙖𝙡 𝙠𝙖𝙣 𝙝𝙚𝙡𝙥.

Die skool in die gemeenskap, vir die gemeenskap.

We call on all gr.12's to help us help your fellow learners. Assist us in donating your old school items to the school from 2 December. You can put your items in the bins that will be placed in the foyer. We thank you for your help.

𝙏𝙝𝙞𝙨 𝙧𝙚𝙦𝙪𝙚𝙨𝙩 𝙞𝙣𝙘𝙡𝙪𝙙𝙚 𝙖𝙣𝙮 𝙨𝙘𝙝𝙤𝙤𝙡 𝙞𝙩𝙚𝙢 𝙬𝙝𝙞𝙘𝙝 𝙬𝙞𝙡𝙡 𝙗𝙚 𝙖𝙗𝙡𝙚 𝙩𝙤 𝙖𝙨𝙨𝙞𝙨𝙩 𝙤𝙩𝙝𝙚𝙧 𝙡𝙚𝙖𝙧𝙣𝙚𝙧𝙨.

The school in the community for the community.

23/11/2022

Tygerberg Eisteddfod 🗨️

Micke van der Westhuizen het onlangs by die Tygerberg Eisteddfod, ℍ𝕆𝕆𝔾𝕊𝕋𝔼 𝕃𝕆𝔽, vir Gedramatiseerde Prosa ontvang!

Congratulations Micke! BrakkieTrots#

23/11/2022

👟 TIME TO TRAIN 👟

23/11/2022

🗞️ VANDAG IN DIE TYGERBURGER

21/11/2022

SAVE THE DATE 🥩
Detail will Follow!

Photos from Re Vera's post 21/11/2022

Photos from Re Vera's post

18/11/2022

🙋MEES BELOWENDE JUNIOR SKEIDSREGTER VAN DIE JAAR🏉

Jannes Auret is onlangs by 'n spoggeleentheid in die prorea Hotel in Stellenbosch aangewys as die mees belowende junior skeidsregter van die jaar! Well done Jannes, we are BrakkieProud!

17/11/2022

KUNS 🎨
Anke de Wet, graad 11, van die Art for All kunssentrum, het aan die ATKV- kunskompetisie deelgeneem.
Anke was een uit vier studente wat 'n SANTAM-toekenning ontvang het. Haar potloodskets behaal 'n punt van 99%.
Baie geluk, Anke, jy maak die Brakkies trots.

17/11/2022

🙋JUNIOR SKEIDSREGTER VAN DIE JAAR🏉

Gustav Hahn is onlangs by 'n spoggeleentheid by die Protea Hotel in Stellenbosch aangewys as die Westelike Provinsie se Junior Skeidsregter van 2022.

Gustav, we are BrakkieProud# of you!

17/11/2022

𝗖𝗼𝗻 𝗦𝗽𝗶𝗿𝗶𝘁𝗼 𝗞𝘂𝗹𝘁𝘂𝘂𝗿𝘃𝗲𝗿𝗲𝗻𝗶𝗴𝗶𝗻𝗴
Micke het aan die Wes-Kaapse uitdunne van die Con Spirito
Kultuurvereniging deelgeneem in die kategorie vir Graad 10 – 12-leerders, en het uitsonderlik presteer in al vier afdelings waarin sy deelgeneem het:

Afrikaans Huistaal Voorbereide Redenaars (95%),
Afrikaans Gedramatiseerde Prosa (95%),
Afrikaans Monoloog (97%) en
Afrikaans Voorbereide Lees (95%).

Micke is ook aangewys as die itemwenner van die Monoloog- en die Voorbereide Lees-afdeling. Hiermee het Micke gekwalifiseer om die Wes-Kaap te verteenwoordig in die Nasionale Forté Rondte.

Micke, we are BrakkieProud# of you!

16/11/2022
16/11/2022
15/11/2022

Rugby Fondsinsameling/Fundraiser - 26 November

Photos from Hoërskool Brackenfell High's post 09/11/2022

ONS STEL AAN/WE ARE HIRING

Photos from Hoërskool Brackenfell High's post 09/11/2022

ONS STEL AAN/WE ARE HIRING

07/11/2022

🎄 Santa's Shoebox 🎁
Dankie aan elke Brakkie wat Interact ondersteun het met die Santa Shoebox projek. Ons het hierdie Kersfees 98 kinders se hartjies baie bly gemaak! Welgedaan, Brakkies!

Thank you to every Brakkie that supported Interact with their Santa Shoebox project this Christmas. We put a smile on 98 children’s faces this year! Well done, Brakkies!

05/11/2022

Brackenfell u/17 team flying out to Pretoria from Cape Town this morning. They will compete in the Frogfoot Championship tomorrow at Loftus. Only 12 teams from over SA invited to take part in this prestigious competition. An honour and privilege to have been invited.

03/11/2022

Let us do this, Brakkies. Kom ons maak 'n verskil.

31/10/2022
30/10/2022

🏏 u/15

Baie geluk aan ons o15-span met 'n puik oorwinning oor De Kuilen.
HS Brackenfell 0/15 kolf 2de en teken 236/7 aan. Taegan Welff top scorer with 77 runs. Anthonio Jasson 28. HS De Kuilen teken 49 lopies aan. Beste bouler AJ Robbertse. Die Brakkies wen met 187 lopies.

Well done on a great result. We are

27/10/2022

✝️ ONS NOOI ONS OUERS EN LEERDERS UIT NA HIERDIE SPESIALE OGGENDDIENS BY DIE NG MOEDERGEMEENTE BRACKENFELL⛪

27/10/2022

STUDY GUIDES / STUDIEGIDSE (4RD TERM / 4DE KWARTAAL)

Click on the below links to access the study guides for grades 8 & 9.

Grade 8 -https://brakkies.co.za/wp-content/uploads/2022/10/STUDIEGIDS-_-STUDY-GUIDE-GR-8-KWARTAAL-4-_-TERM-4.pdf

Grade 9 -https://brakkies.co.za/wp-content/uploads/2022/10/STUDIEGIDS-_-STUDY-GUIDE-GR-9-KWARTAAL-4-_-TERM-4.pdf

Klik op die onderstaande skakels om toegang tot die studiegidse vir graad 8 en 9 te kry.

Graad 8 -https://brakkies.co.za/wp-content/uploads/2022/10/STUDIEGIDS-_-STUDY-GUIDE-GR-8-KWARTAAL-4-_-TERM-4.pdf

Graad 9 -https://brakkies.co.za/wp-content/uploads/2022/10/STUDIEGIDS-_-STUDY-GUIDE-GR-9-KWARTAAL-4-_-TERM-4.pdf

26/10/2022

RUGBY

Baie welkom aan Mnr. Tertius Teixeira by Hoërskool Brackenfell se rugby-familie.



RUGBY

Welcome to Mr. Tertius Teixeira at Brackenfell High School's rugby family.

25/10/2022

Videos (show all)

BEWUSMAKINGOns wil graag die volgende klankgreep van Bok Radio / BokTv & Kapt. Erica Crous met u deel. Vind aangeheg die...
INTERSKOLE 2022'n Boodskap van Deon Thiart,  Durbell rugbyklub se skrumskakel & kaptein wat oor die 100 wedstryde reeds ...
INTERSKOLE 2022 / INTERSCHOOLS 2022A message to all our learners from SA Rugby Players Player of the Year, Rugby World C...
COUNTDOWN TO INTERSCHOOLS '22Feeling the Brakkie vibe...
COUNTDOWN TO INTERSCHOOLS '22Brakkie-onnies het gees.
THE AMAZING RACE
TOP4 - 15 FEB 2022Baie sterkte aan alle atlete wat môre aan die Top4 atletiek in Stellenbosch deelneem.#BringDieBekerTer...
𝐓𝐎𝐓𝐒𝐈𝐄𝐍𝐒 / 𝗚𝗢𝗢𝗗 𝗕𝗬𝗘Ons het gister afskeid geneem van mnr. Geo Erasmus, Oom JP (Chuck Norris) van Zyl, me. Millie-Marié v...

Location

Category

Telephone

Address


Rogland Street
Cape Town
7560

Opening Hours

Monday 07:45 - 14:30
Tuesday 07:45 - 14:30
Wednesday 07:45 - 14:30
Thursday 07:45 - 14:30
Friday 07:45 - 14:00

Other High Schools in Cape Town (show all)
Hoërskool Jan van Riebeeck Hoërskool Jan van Riebeeck
129 Kloofstr
Cape Town, 8001

Fairmont High School Fairmont High School
Medway Road
Cape Town, 7550

Fairmont is a unique school that offers many of the traditions that one associates with a centre of

Bishops Diocesan College Bishops Diocesan College
65 Campground Road, Rondebosch
Cape Town, 7700

Official page for the renowned independent boys school in Rondebosch, Cape Town.

Princeton High School, Woodlands Mitchells Plain Princeton High School, Woodlands Mitchells Plain
Corner Mitchell's And Bersig Avenue
Cape Town, 7785

The school is celebrating its 21st year of existince this year. All ex- pupils please check this sit

Camps Bay High School Camps Bay High School
Lower Kloof Road
Cape Town, 8005

A place for everyone to shine.

Rondebosch Boys' High School Rondebosch Boys' High School
Canigou Avenue
Cape Town, 7700

Rondebosch Boys' High School, Cape Town, South Africa. Rondebosch Boys’ Schools adhere to the POPI Act. Unless by your consent or required by law, we will not share any information (email address, name, and surname) with any third parties

Wynberg Girls' High School Wynberg Girls' High School
Aliwal Road
Cape Town, 7800

Wynberg Girls' High School is a dynamic, vibrant and exciting school full of opportunities for all s

Wynberg Boys' High School Wynberg Boys' High School
Lovers Walk
Cape Town, 7800

Top South African Boys' School since 1841

Lavender Hill High School- LHHS Lavender Hill High School- LHHS
Cape Town, 7945

KNOWLEDGE EMPOWERS

Rustenburg School for Girls Rustenburg School for Girls
Cape Town, 7700

Behou DFM se naam Behou DFM se naam
Frans Conradie Drive
Cape Town, 7530

Belangegroep wat die identiteit van ons skool wil behou