Sunbeam playschool in Franschhoek

where play become learning

18/12/2015

Soo het ons aan die einde gekom van 2015.
Ons wil net ons dank betoon aan alle ouers, families en vriende vir n wonderlike jaar.
Mag u die fees getuig geniet.
Geseende kersfees en n voorspoedige nuwe jaar.
Liefde sunbeam personeel.

Photos from Sunbeam playschool in Franschhoek's post 17/12/2015

Another one done and dusted.
Xmas play 2015
Thanks you, friends, families and everyone for all the support. God bless you.

17/12/2015

Ouers maak seker dat die kinders lekker rus vandag.
Alles maats moet 5 uur by die skool wees asb.

17/12/2015

Show day.

Timeline photos 16/12/2015

Baie geluk seun mag Jesus jou seen en gee die begeertes van jou hart. Ales Wat mooi is vir jou. Van almal by sunbeam.

15/12/2015

Geagte ouers neem kennis van die volgnde asb.
More is n public vakansie dag.
Donderdag moet die kinders om 5h by die skool wees,klaar aan getrek.
Seun - with**p, swartbroek en rooi strikdas.
Meisies -almal moet n witrokkie aan het.
Byvoorbaat baie Dankie.

14/12/2015

Nog 3 slapies dan is dit ons Xmas show.
Kom, Bring u families en vriende en Kyk Wat sunbeam vir u op die planke sit.

Timeline photos 11/12/2015

Hy is vandag n volle 5 jaar oud.
Baie geluk Ashwin
Mag Jesus jou gee en seen met die begeertes van jou hart. Mag al jou drome waar word.
Jy moet baie lekker verjaar. Van almal by sunbeam

Timeline photos 10/12/2015

Ons eie miss Franschhoek toddler
Wearing her crown with pride
You go girl.

10/12/2015

Geagte net n friendly reminder.
Ons Xmas show is die 17de Desember.
Om 6 uur by die E.F.C.C kerk Langs die veld.
Prys is R25

Kleredrag.
Boys = wit h**p, swartbroek en rooi strikdas.
Girls = witrokkie
Ons maak staat op u samewerking.
Baie Dankie

Photos from Sunbeam playschool in Franschhoek's post 10/12/2015

Baie Dankie aan Cadi an families vir ons Onderwysers se geskenke,, ons wardeer dit baie. God seen u.

Photos from Sunbeam playschool in Franschhoek's post 09/12/2015

Sunbeams pool party

Photos from Sunbeam playschool in Franschhoek's post 07/12/2015

Baie geluk aan al ons gewese sunbeam Leerders.
Hulle het Alma 1st plek ontvang in hul grade.
Hou soo aan julle sterre skitter helder. Welgedaan ons as sunbeam personeel is baie trots op julle.

Timeline photos 05/12/2015

Baie geluk aan ons eie miss Franschhoek toddler
Jou Ster skitter baie helder.
Welgedaan Ashante.
Ons is baie trots op jou.

Photos from Sunbeam playschool in Franschhoek's post 04/12/2015

Baie geluk aan ons and Jordan van Riet
Mag Jesus jou nog baie jare spaar, mag al jou drome waar word, ales Wat mooi is vir jou op jou lewens pad. Baie liefde van alma by sunbeam.

Photos from Sunbeam playschool in Franschhoek's post 01/12/2015

Baie Dankie Anika se ouers vir die lekker koek ons kou ons lippe af.

Photos from Sunbeam playschool in Franschhoek's post 01/12/2015

Late bday wishes to Anika and Yusain.
Ons glo julle het n geseende dag gehad.
Mag Jesus julle gee en seen met die begeertes van julle harte, ons is baie lief vir julle van alma by sunbeam.

Photos from Sunbeam playschool in Franschhoek's post 30/11/2015

Mason se bday bash

Timeline photos 30/11/2015

Baie geluk pragtige seun
Mag Jesus jou seen en gee ales Wat jou hart begeer.
Ons hoop jy verjaar baie lekker.
Ons is baie lief vir jou.
Van alma by sunbeam.

Photos from Sunbeam playschool in Franschhoek's post 27/11/2015

Baie geluk aan ons grootseun
Mag Jesus jou gee en seen met die begeertes van jou hart Liam. Baie lekker verjaar #####
Ons is baie liefde vir jou van almal by sunbeam.

Photos from Sunbeam playschool in Franschhoek's post 26/11/2015

Lunch was served
Burgers, chips and juice
Hulle kou hulle lippe af.

Photos from Sunbeam playschool in Franschhoek's post 26/11/2015

Vryespel

Photos from Sunbeam playschool in Franschhoek's post 26/11/2015

The sound of happy children

Photos from Sunbeam playschool in Franschhoek's post 26/11/2015

Fun fun fun

Photos from Sunbeam playschool in Franschhoek's post 26/11/2015

Swimwear models
Tooo cute for words.

Photos from Sunbeam playschool in Franschhoek's post 26/11/2015

The excitement
On they way

Photos from Sunbeam playschool in Franschhoek's post 25/11/2015

Dit is ouma en oupa
Hulle is man en vrou
Hulle het 15 kleinkinders
Ouma hou van koek bak
Oupa hou van koerant lees.
Wil u weet Wat gbr in die Jansen families se huis??????
Kom vind uit
Die 17de Desember 2015
Om 6 uur by die E.F.C.C

25/11/2015

Geagte ouers neem kennis van die volgnde.
More is dit ons uitstappie met die kinders

Kinders moet insit Swemklere, handdoek gemerk asb. Verder voorsien ons alles vir die kinders vir die dag.
Ons vetrek half 9 maak seker u kind is by die skool betyds

Baie Dankie vir u samewerking.

Photos from Sunbeam playschool in Franschhoek's post 23/11/2015

Jay se bday bash
Baie Dankie aan sy family vir die lekker bederf
God bless u

Timeline photos 23/11/2015

Baie geluk aan ons grootseun Jayden.
Vandag is dit jou laaste bday by ons.
Jy Was 2 toe jy hier aan gkm het vandag is jy 6 wow
Ons is Bevooreg om te Sien hoe jy geontwikkel het.
Mag Jesus jou seen op jou pad met ales Wat jy doen.
Ons alma is baie lief vir jou.
Lekker verjaar.

Photos from Sunbeam playschool in Franschhoek's post 20/11/2015

Today is universal childrens day
Sunbeam Visse en Tiere enjoyed the day with different schools and crèches. They kids has sooooooo much.

Photos from Sunbeam playschool in Franschhoek's post 20/11/2015

Baie geluk celeb met jou verjaarsdag mag Jesus jou seen en nog baie Jare spaar
Lekkkkkkkkkkrrrrr verjaar van alma by sunbeam.
Dankie aan sy ouers vir ons lekkernye

20/11/2015

Universal childrens day.

20/11/2015

Just a friendly reminder.
Ouers Moenie vergeet van die kinders se uitstappie Donderdag die 26st nie . Die bydra per kind is R50 dit sluit alles in. Baie Dankie vir die ouers Wat alreeds hulle bydra geleer het.
Ons wag nog spoedig op die ander.
Byvoorbaat baie Dankie.

Location

Category

Telephone

Website

Address

Cape Town
Other Education in Cape Town (show all)
Bridging the Gap (BTG) Organisation Bridging the Gap (BTG) Organisation
161 Taronga Road, Rondebosch East
Cape Town, 7780

Bridging the Gap Organisation is a developmental organisation that seeks to develop and implement education-centred projects within communities.

ZenHQ Films ZenHQ Films
Cape Town, 7806

ZenHQ is a leading film and TV production company based in Cape Town, South Africa, and Los Angeles, USA

ProjectManagement.co.za ProjectManagement.co.za
Hydro Park, Hydro Street, Stikland
Cape Town, 7537

ProjectManagement.co.za provides contextual training in Project Management. Contextual training means that you learn to do things that work in real life.

Britefire Britefire
10 Croft Road, Constantia
Cape Town, 7806

Britefire specializes in digital strategy, marketing, edtech and user experience. Based in Cape Town, we work worldwide. www.britefire.com

YOU2AFRICA Student Exchange YOU2AFRICA Student Exchange
YOU2AFRICA, 5 Barry Road, Hout Bay
Cape Town, 7925

Experience the warmth of Africa with You2Africa High School Student Exchange - we find host families

help2read help2read
Unit B13, Century Square, Heron Crescent
Cape Town, 7411

Help2read is a registered non-profit organisation working through a volunteer workforce in primary s

Real Youth International Real Youth International
H529 Nokwazi Square, Zolani Park, Khayelitsha
Cape Town, 7784

Real Youth International is a non-profit organisation (196 - 614 NPO) inspired to advance the potential of youth and children in South African townships though quality, socially-effective programmes.

Southern African Media and Gender Institute Southern African Media and Gender Institute
1 Church St
Cape Town, 8001

The Southern African Media and Gender Institute is dedicated to a world where women’s dignity and potential are enriched and celebrated in and through the media with equal, unbiased representation.

Shine Literacy Shine Literacy
Zonnebloem College Estate, Cambridge Street, Zonnebloem
Cape Town, 7925

Shine Literacy is a non-profit organisation that seeks to create a culture of reading in South African schools, homes, workplaces and communities, thereby improving literacy outcomes for young children from low-income communities. .

GetSmarter GetSmarter
358 Victoria Road
Cape Town, 7925

We improve lives through better education.

City Bowl, Cape Town Toastmasters Club City Bowl, Cape Town Toastmasters Club
Central Library, Cnr Parade And Darling Streets
Cape Town, 8001

If you want to speak better or lead better, you’re at the right place!

Dance Accent Dance Accent
Bergvliet
Cape Town

“Bring on the Beat” For the enjoyment of rhythm and dance