Leersame Lyfies

Leersame Lyfies

Comments

Rugga Roots 3rd term Rugby Days are here !!! ๐Ÿ‰ Make sure not to miss out !!! ๐Ÿ’ฅ๐Ÿ’ฅ๐Ÿ’ฅ


๐Ÿ‰ Rugga Roots ๐Ÿ‰

Don't miss out, this is going to be a big one! We have limited space available, make sure to register today!๐Ÿ‘‡๐Ÿป๐Ÿ‘‡๐Ÿป๐Ÿ‘‡๐Ÿป


โค๏ธโค๏ธโค๏ธ
Leersame Lyfies ๐ŸŽ‰
Beperkte plek beskikbaar vir 2022! Kom loer gerus en verseker 'n plekkie vir jou liefielyfie!
Beperkte plek beskikbaar! Kom loer nou!
Beperkte plek beskikbaar!! Kom loer gerus en verseker 'n plekkie vir jou liefielyfie! ๐ŸŽ‰

Welkom! Ons is 'n klein Christelike kleuterskool vir 2-5 jarige maatjies. Ons streef daarna om kinders elke dag veilig, gemaklik en geliefd te laat voel.

Deur 'n positiewe atmosfeer te skep, verseker ons dat elke maatjie hul volle potensiaal bereik.

Operating as usual

01/11/2022

Well done, "Tannie Kos" ๐Ÿฅณ๐Ÿคฉ Die Lyfies eet tog te lekker aan hulle heerlike kos wat met soveel liefde en moeite voorberei word! ๐Ÿฝ

Photos from Leersame Lyfies's post 01/11/2022

Sรณ fokus ons Lyfies op nommer 3, geel & die reghoek! ๐Ÿค“

01/11/2022

Musiek Instrumente tema

Die "band" oefen hard! ๐ŸŽต๐Ÿ˜‚๐ŸŽธ

Photos from Leersame Lyfies's post 01/11/2022

Ons het die slimste Lyfies hier! Hulle werk so mooi en probeer altyd hul bes ๐Ÿคฉ

Photos from Leersame Lyfies's post 01/11/2022

Die Lyfies het bietjie meer geleer oor Musiek Instrumente! ๐ŸŽถ๐ŸŽธ๐ŸŽน๐Ÿฅ๐ŸŽบ

Hulle het omtrent pret gehad! ๐ŸŽต

Photos from Leersame Lyfies's post 22/10/2022

Opedag!!! ๐Ÿฅณ

Kom loer bietjie na ons skool en kom geniet 'n lekker GRATIS boereworsrol & koeldrank! ๐ŸŒญ๐Ÿฅค

Photos from Leersame Lyfies's post 21/10/2022

Sensoriese spel! ๐Ÿ‘ Grawe in die sand om al die Lego blokkies te vind!

Photos from Leersame Lyfies's post 21/10/2022

Die week se fokus was op nommer 2, die kleur blou en 'n vierkant ๐Ÿค“

Die Lyfies maak ons baie trots!

Photos from Leersame Lyfies's post 21/10/2022

Kyk hoe lekker "kamp" die Lyfies! โ›บ๏ธ๐Ÿคฉ

Photos from Leersame Lyfies's post 21/10/2022

Ons tema hierdie week was "Kamp" โ›บ๏ธ๐Ÿ”ฅ

Die Lyfies het hul takies baie geniet en dit natuurlik so mooi gedoen! ๐Ÿ˜

Photos from Leersame Lyfies's post 20/10/2022

Dit is darem net te lekker om buite te speel! โ˜€๏ธ

Die Lyfies geniet dit vreeslik as die sonnetjie so heerlik skyn en hulle sommer ekstra tyd op die speelgrond kan spandeer! ๐Ÿคฉ

Photos from Leersame Lyfies's post 14/10/2022

Ons fokus was die week op nommer 1, die kleur rooi, en 'n sirkel ๐Ÿค“

Photos from Leersame Lyfies's post 14/10/2022

Dis lekker om sensoriese spel te doen op Vrydae!! ๐Ÿคฉ

Photos from Leersame Lyfies's post 14/10/2022

Ons eerste tema vir die nuwe kwartaal, was Reptiele! ๐ŸŠ๐ŸฆŽ๐Ÿ

Die Lyfies het die mooiste werkies gedoen en lekker geleer oor diรฉ interessante diere!

11/10/2022

Ons is so opgewonde vir kwartaal 4! Daar is baie lekker dinge wat voorlรช vir die Lyfies! ๐Ÿคฉ

Photos from Leersame Lyfies's post 10/10/2022

WEN WEN WEN!!! ๐Ÿฅณ

Moenie vergeet van ons opwindende kompetisie nie!! ๐Ÿคฉ

Kontak ons gerus vir 'n afspraak om ons skool te kom besoek, of kom woon een van ons opedae by!! ๐Ÿ˜

Deel die goeie nuus met julle vriende & familie! ๐Ÿ˜œ

โ˜Ž๏ธ 072 228 7806
๐Ÿ“ง [email protected]
๐ŸŒ www.leersamelyfies.co.za

Photos from Leersame Lyfies's post 08/10/2022

Dag 5 van ons vakansie program:

Fliek dag! Die Lyfies het lekker fliek gekyk en popcorn geniet in hulle "fort" ๐ŸŽฅ๐Ÿฟ

Photos from Leersame Lyfies's post 07/10/2022

Yum yum yum!! ๐Ÿ˜‹

Dag 4 van ons vakansie program was "Dessert Pizza Day" ๐Ÿ•๐Ÿฌ๐Ÿซ

Die Lyfies het self hul pizza gebou en natuurlik elke happie geniet! ๐Ÿ˜

Photos from Leersame Lyfies's post 06/10/2022

Dag 3 van ons vakansie program:

"Minute to win it" speletjies!! โณ๏ธ๐Ÿ•

Die Lyfies het dit baie geniet! ๐Ÿคฉ Almal was wenners en het lekker stokkielekkers en koekies as prys gewen! ๐Ÿญ๐Ÿช๐Ÿ†

Photos from Leersame Lyfies's post 05/10/2022

Dag 2 van ons vakansie program:

Tannie Christine van Magical Parties Event Entertainment het weer kom kuier!! ๐Ÿคฉ

Kyk net hoe oulik lyk die Lyfies nadat hulle gesiggies geverf is! ๐Ÿ™Œ๐Ÿผ๐ŸŽจ๐Ÿ–Œ Dankie tannie Christine!! Jy is awesome ๐Ÿ˜

Hulle was omtrent in die wolke toe hulle in die spieรซl kyk! ๐Ÿ˜‹

Photos from Leersame Lyfies's post 05/10/2022

Sjoe, ons is regtig bevoorreg om ongelooflike juffrouens te hรช!! ๐ŸŒˆ๐Ÿ‘ฉโ€๐Ÿซโœ๏ธ

Hulle gee elke dag hul beste vir die Lyfies en maak seker daar is 'n groot glimlag op elkeen se gesiggie! ๐Ÿ˜

Dankie vir julle toewyding en liefde!! Ons waardeer julle opreg! โค๏ธ

Photos from Leersame Lyfies's post 04/10/2022

Ons vakansie program het gister begin! ๐Ÿคฉ

Ons het dit afgeskop met "Boek karakter dag" ๐Ÿ“–๐Ÿงšโ€โ™€๏ธ๐Ÿ‘ธ

Die Lyfies het ons beรฏndruk met hulle kreatiewe en spontane denke met die maak van hul eie boekies! ๐Ÿ˜

Photos from Leersame Lyfies's post 30/09/2022

Ons laaste daggie se kos uit 'n ander land, was Yakitori & Shrimp chips! ๐Ÿ‡จ๐Ÿ‡ณ vanuit China & Japan!

Weereens dankie aan "Tannie Kos" vir die kreatiewe kossies en ekstra moeite die week vir ons Lyfies! ๐Ÿ˜ Myanne's Catering

Photos from Leersame Lyfies's post 30/09/2022

WEN WEN WEN!!! ๐Ÿฅณ

Ons is BAIE opgewonde om hierdie kompetisie met julle te deel! ๐Ÿคฉ

Kontak ons gerus vir 'n afspraak om ons skool te kom besoek, of kom woon een van ons opedae by!! ๐Ÿ˜

Deel die goeie nuus met julle vriende & familie! ๐Ÿ˜œ

โ˜Ž๏ธ 072 228 7806
๐Ÿ“ง [email protected]
๐ŸŒ www.leersamelyfies.co.za

Photos from Leersame Lyfies's post 29/09/2022

Yum yum yum!! Vandag het ons Lyfies Meksikaanse kossies gekry! Tacos ๐Ÿ˜๐Ÿ‡ฒ๐Ÿ‡ฝ

Photos from Leersame Lyfies's post 28/09/2022

Vandag was dit Kerriemaalvleis & rys, vanuit Indiรซ! ๐Ÿ‡ฎ๐Ÿ‡ณ

Die Lyfies het omtrent hulle lippe afgelek! ๐Ÿ˜œ

Photos from Leersame Lyfies's post 27/09/2022

Vandag het die Lyfies lekker Italiaanse kossies geeรซt! Spaghetti Bolognaise ๐Ÿ˜๐Ÿ‡ฎ๐Ÿ‡น

Photos from Leersame Lyfies's post 27/09/2022

Ons kan nie glo dis al die laaste week van Kwartaal 3 nie! ๐Ÿ˜ฎ

Tyd om bietjie te spog met hoe vrek oulik ons Lyfies is!! ๐Ÿ˜‰ 'n Kykie na 'n paar aktiwiteite wat hulle hierdie kwartaal gedoen het ๐Ÿ˜

Photos from Leersame Lyfies's post 26/09/2022

Hierdie week eet die Lyfies kosse van verskillende lande! ๐ŸŒŽ๐Ÿฝ

Baie dankie "Tannie Kos" vir die heerlike bederf en moeite! Myanne's Catering

Die Lyfies het vandag se Corndogs & fries vanuit Amerika, so baie geniet! ๐Ÿ‘๐Ÿ˜

Photos from Leersame Lyfies's post 26/09/2022

Slim slimmer slimste!! Dis ons Lyfies ๐Ÿคฉ๐Ÿ‘ Ons fokus op: Nommer 10, die sekelmaan en halfmaan, en die kleur bruin ๐Ÿค“

Photos from Leersame Lyfies's post 26/09/2022

Die Lyfies het meer geleer oor Tegnologie!

๐Ÿค–๐Ÿ“ฑโŒš๏ธ๐Ÿ“บ

Hulle werkies is tog so mooi ๐Ÿคฉ

Photos from Leersame Lyfies's post 23/09/2022

Erfenisdag! ๐Ÿ‡ฟ๐Ÿ‡ฆ

Die Lyfies het ons mooie land en kultuur vandag heerlik gevier! ๐Ÿฅณ

Photos from Leersame Lyfies's post 21/09/2022

Ons 2 - 3 jarige Lyfies speel tog te lekker by die skool! ๐Ÿ˜๐Ÿคฉ

Photos from Leersame Lyfies's post 21/09/2022

Waterspel aktiwiteit! ๐Ÿ’ฆ

Kyk hoe lekker speel ons Lyfies! ๐Ÿคฉ

Photos from Leersame Lyfies's post 21/09/2022

Verskillende woonplekke! ๐Ÿ›–๐Ÿ ๐Ÿฐ

Die Lyfies werk so mooi!! ๐Ÿ˜

Photos from Leersame Lyfies's post 15/09/2022

Die Lyfies maak handjies skoon! Hulle het mooi seker gemaak al die kieme is weg! ๐Ÿ˜โœ‹๏ธ

Photos from Leersame Lyfies's post 15/09/2022

Ons fokus op nommer 8, die diamant vorm en die kleur swart ๏ธ๐Ÿคฉ

Photos from Leersame Lyfies's post 15/09/2022

Die Lyfies leer meer oor hygiรซne en goeie gewoontes! ๐Ÿงผ๐Ÿชฅ๐Ÿ›

Photos from Leersame Lyfies's post 05/09/2022

Die Lyfies eksperimenteer so bietjie! ๐Ÿ˜๐ŸŒˆ

Photos from Leersame Lyfies's post 05/09/2022

Slim, slimmer, slimste! ๐Ÿคฉ kyk hoe oulik is ons Lyfies terwyl hulle meer leer oor nommer 7, pers en die hartjie ๐Ÿ‘

Videos (show all)

Musiek Instrumente tema
Julie Vakansie program
Julie Vakansie program
Vakansie program Maart/April 2022
Leersame Lyfies Kleuterskool
Kerspartytjie 2021/Christmas party 2021 #christmas #party #preschool #santaclaus
Kerskonsert 2021/Christmas concert 2021
Recycle song/Herwinning liedjie
Leersame Lyfies Kleuterskool
Hartjie dag 2021

Location

Telephone

Address


19 Handel Road
Cape Town
7560

Opening Hours

Monday 07:00 - 17:30
Tuesday 07:00 - 17:30
Wednesday 07:00 - 17:30
Thursday 07:00 - 17:30
Friday 07:00 - 17:30
Other Preschools in Cape Town (show all)
Au Pair At Home Au Pair At Home
Cape Town

WE ARE SPECIALISTS in the placing of Au pairs -full & half days, or a few times a week. Contact us: [email protected] to join us or download our online application forms for Au pairs and Families www.aupairathome.co.za

Rainbow Nursery School Rainbow Nursery School
2 Langton Road Mowbray
Cape Town, 7700

Rainbow Nursery School is a Waldorf inspired home based school for children 2 and half to 4 years ol

Sikhula Sonke Early Childhood Development Sikhula Sonke Early Childhood Development
35-903 Cephe Crescent
Cape Town, 7784

Sikhula Sonke offers early childhood development, training and support in Khayelitsha

Voetspoortjies Dagsorg/ Daycare Voetspoortjies Dagsorg/ Daycare
Meath Street, NG Kerk Bellville-Noord, Church Hall
Cape Town, 7530

๏ฟฝ We ask no registration fee upon registering ๏ฟฝ Ages 18 months - 5 years old ๏ฟฝ Small groups ?

Lukhanyo Educare Centre Lukhanyo Educare Centre
Cape Town, 7784

Lukhanyo Educare Centre was formed in 1996 as a response to the needs of the community and children

Play Sense Play Sense
Atholl Road
Cape Town, 8040

I am passionate about teaching little ones and watching them learn and grow. My group is filled with

Little Leaders Group Little Leaders Group
Cape Town, <>

Little Leaders Group is a preschool franchise group that focuses on child development and care

The Learning Ladder Preschool The Learning Ladder Preschool
Alice And Akker Street
Cape Town, 7460

We are a Muslim Ethos school and we concentrate on developing our children emotionally, physically,

Happyfeet Playschool/Speelskool Durbanville Happyfeet Playschool/Speelskool Durbanville
Cnr Of St John's Road And Aurora Street
Cape Town

Where PLAYING = Learning and Learning = FUN!!!! Whe offer small groups for babies up to 5 years. Fol

Magnolia Early childhood development centre Magnolia Early childhood development centre
15 Lente Street
Cape Town, 7785

Early childhood development centre