07/12/2022
POTSPEL | POOL
Marnitz Hawkes, Graad 10A1, het onlangs deelgeneem aan die WΓͺreld Kampioenskappe vir Potspel. Marnitz se besoek aan Puerto Rico vanaf 18 tot 21 November het so verloop:
In sy eerste rondte het hy verloor teen Duitse speler, Felix Vogel.
Marnitz wen sy tweede rondte 7- 4 teen Kim Minjun van Korea.
Ongelukkig verloor hy dan sy derde en laaste wedstryd teen Kyle Yi van die Verenigde State van Amerika.
Marnitz, ongeag van jou prestasies, die Brakkies is trots op jou.
Vir diegene wat eendag hoop om ook, soos Marnitz, uit te blink:
"Werk hard en moet nie opgee wanneer die struikelblokke te veel raak nie." -Marnitz Hawkes.
07/12/2022
RUGBY
Bronstin Agulhas: First team flyhalf, represented the Western Province Academy at Cravenweek this year, and has recently signed with the Bulls.
He's had to face many obstacles like injuries, and keeping a positive mindset when things don't go as planned - but this is an oppurtunity the Brakkies XV Vice Captain will grab with both hands. He wishes to later "move up in the ranks and to hopefully one day become a Springbok". Bronstin encourages all upcoming players to keep working on their dreams and to focus on their goals in life. "Don't get distracted by the side shows."
Congratulations on signing with the Bulls, Bronstin. We look forward to seeing you on the field in 2023.
πΈ:
19/11/2022
LEADERSHIP | LEIERSKAP
Congratulations to Zunaid Hendricks, who is invited to the Burger's 64th Youth leaders conference!
We are very proud of you!
15/11/2022
KUNS
Anke de Wet, graad 11, van die Art for All kunssentrum het aan die ATKV kunskompetisie deelgeneem.
Anke was een uit vier studente wat 'n SANTAM toekenning ontvang het, haar potlood skets behaal 'n punt van 99%.
Baie geluk Anke, jy maak die Brakkies trots.
15/11/2022
Rugby Fondsinsameling/Fundraiser - 26 November
15/11/2022
KUNS
Emilie Louw, graad 9, neem kuns by die kunsskool Art for All.
Uit meer as 6000 inskrywings landwyd, is Emilie se kunsprent gekies om in SANTAM se 2023 Kalender te verskyn.
Haar kunsprent behaal 93%, asook goud by ATKV.
Verder het sy 'n 3de plek behaal met Bierman du Plessis Optometrist wat 'n kompetisie geloots het.
Emilie is ook aangewys as mees veelsydigste kunsstudent in 2022 by Art for All.
Welgedaan Emilie, die Brakkies is trots op jou.
11/11/2022
DANCE
Melanze le Roux, grade 8, took part in the Talent Africa National event in Cape Town.
Melanze, with her team, won a gold medal for their acrobatic dance performace. They will represent South Africa in the World Championship during 2023.
Well done Melanze, you made the Brakkies proud.
28/10/2022
KARATE
Baie geluk Cian, graad 9, met jou puik prestasie. Die HoΓ«rskool Brackenfell is trots op jou.
Cian ontvang sy OGKK RSA KARATE KLEURE vir 2022.
πΈ: Malani van Zyl
28/10/2022
JOURNALISTS
Zehaan Hamid and Andrea Titus impressed us with their fun article 'Which Suidooster character are you?'. It is creative and well thought. Well done girls, excellent work.
Their article is published in our Term 4 Re Vera.
28/10/2022
PAGE LAYOUT ARTIST
Congratulations to Kapinga Bukasa, who received the award for the best page layout artist of the term. Kapinga is creative and delivers excellent work on a continued basis.
Well done, it is a honour to have you in our team!
25/10/2022
HOOFLEIERS 2023
Baie geluk aan die volgende leerders met hul verkiesing tot hoofleiers vir 2023:
Hoofseun: Zunaid Hendricks
Hoofdogter: Annique Louw
Onder Hoofseun: Sebastian Hahn
Onder Hoofdogter: Nika Verwey
VRL Voorsitter: Zunaid Hendricks
Onder Voorsitter: Likwezi Binta
22/10/2022
Photos from HoΓ«rskool Brackenfell High's post
21/10/2022
KRIEKET
Op Woensdag, 19 Oktober het ons krieketspan deelgeneem aan 'n 6-aan-'n-kant toernooi by HoΓ«rskool Tygerberg. Hulle het teen drie ander skole gespeel en hier is die uitslae:
Brackenfell vs Bellville
Bellville verloor met 30 lopies.
Beste bouler: Mateo Plaatjies
Beste kolwer: Franco Kitching
Brackenfell vs Tygerberg
Brackenfell wen met twee lopies.
Beste bouler: JJ Mans
Beste kolwer: Aiden Bernardo
Brackenfell vs Parow
Brackenfell wen met 31 lopies.
Beste bouler: Dawson Lombard
Beste kolwer: Dawson Lombard
21/10/2022
TOPPRESTEERDERS: Graad 12
1. Philip Loubser
2. Annemarie Antuma
3. Anli Kleynhans
3. Mia Pistorius
5. Anthony Oosthuizen
5. Wilmarie Van Wyngaardt
7. AmorΓ© Groenewald
8. Paul Ockhuis
9. Sean Bester
10. Chris-Nay Filand
10. Margaret Louw
12. Ashton Lippert
13. Gabrielle Fredericks
14. Micayle Agnew
14. Darrah Hose
16. Christiaan Alberts
17. ChloΓ© Mentor
17. Shaikh Mowzer
19. Caitlin Halvorsen
19. Jessica Jacobs
21/10/2022
KRIEKET
Op Woensdag, 19 Oktober, het ons krieketspan deelgeneem aan 'n 6-aan-'n-kant toernooi by HoΓ«rskool Tygerberg. Hulle het teen drie ander skole gespeel en hier is die uitslae:
Brackenfell vs Bellville
Bellville verloor met 30 lopies.
Beste bouler: Mateo Plaatjies
Beste kolwer: Franco Kitching
Brackenfell vs Tygerberg
Brackenfell wen met twee lopies.
Beste bouler: JJ Mans
Beste kolwer: Aiden Bernardo
Brackenfell vs Parow
Brackenfell wen met 31 lopies.
Beste bouler: Dawson Lombard
Beste kolwer: Dawson Lombard
19/10/2022
TOP ACHIEVERS: Grade 11
1. Tiffany van Niekerk
2. Kaylee Steyn
3. Nika Verwey
4. Anke de Wet
5. Zak MΓΌller
6. Xavier Engelbrecht
7. Anke Bester
8. Cindy Oosthuizen
9. Keegan Bredenkamp
10. Chelsey Joubert
11. Karin Fourie
12. Robin Pringle
13. Luis Pereira
14. Eduard Strauss
15. Claudia Rhode
16. MarzΓ© Burger
16. Anja de Necker
16. Annique Louw
19. Samantha Jones-Craig
20. Kgotla Modise
19/10/2022
TOP ACHIEVERS: Grade 10
1. Emma Basson
2. Lana Basson
3. Francisca van Zyl
3. Jozzlyn Voulgarellis
5. Nelmarie Bothma
6. Jana White
7. Sanmari Fourie
8. Isabel Bothma
9. Micke Van der Westhuizen
10. Lizelle van Niekerk
11. Charmaine van Wyk
12. ArnΓ© Isaacs
13. Zechariah Arends
14. Quade Engelbrecht
15. Owethu Gulekana
16. Carla White
17. CarlΓ© Visser
18. Marizel Lubbe
19. Mark Hartnick
20. Anja White
19/10/2022
TOPPRESTEERDERS: Graad 9
1. Tatum Pretorius
2. Chanike Quinn
2. Andrea Titus
4. Chloe Pretorius
5. Carli Neethling
6. Kristen Ford
7. Sharna Beukman
8. Kayla Fourie
8. Kendra Parker
10. Crystal Strydom
10. ZoΓ« van Dyk
12. Hannah Thomas
13. Zaghrah Buys
13. Amy-Lee Erasmus
15. Lisa Langeveldt
16. Mia Louw
16. HanΓ© Pretorius
16. Christopher Ludick
19. Antonio Jasson
19. Ansu Pretorius
19/10/2022
TOPPRESTEERDERS: Graad 8
1. Scarlett Wiehahn
2. Marshall van Schalkwyk
3. Rebekah Hartnick
4. Calyn Van der Merwe
5. Quessia Katembwe
6. Shannon Hewitt
7. Isabella Roberts
8. Eduan Joubert
9. Jovial Bukasa
10. Christine Pereira
11. Motheo Modise
12. Alexis Goliath
13. EmonΓ© Crous
14. Joy Kabangu
14. Amee-Leigh Basson
16. Gemma Nieuwoudt
17. Hay-Lee Erasmus
17. Chantal van Wyngaardt
19. Kirsten Moses
20. Luke Collins
10/10/2022
πππ₯πππ π©ππ₯ π¦ππ’π’π / π₯ππππ¬ ππ’π₯ π¦πππ’π’π
Ons skakel nou oor na somersdrag!
Beste Ouers / π«πππ π·ππππππ
Baie dankie dat ons altyd op u samewerking kan staatmaak. Ons wil vra dat alle leerders al op die eerste skooldag netjies, volgens die skool se gedragskode, aangetrek sal wees. Dit sluit natuurlik alle netheidsreΓ«ls soos hare, naels, oorringe, ens., in. Vermy die lang rye by die haarkappers deur sommer al hierdie week 'n plan te maak. Ek verwys u graag na ons gedragskode wat by die volgende skakel beskikbaar is: https://drive.google.com/.../1-e77qQuILY7tcBDBxg6.../view...
We are changing to summer uniform from tomorrow.
πβπππ π¦ππ’ π‘βππ‘ π€π πππ πππ€ππ¦π ππππ¦ ππ π¦ππ’π ππππππππ‘πππ. ππ π€πππ‘ π‘π ππ π ππ’π ππππππ‘π π‘π πππ π’ππ π‘βππ‘ πππ ππππππππ π€πππ ππ ππππ‘ πππ ππππ π ππ πππππππππ π‘π ππ’π ππππ ππ πππππ’ππ‘ ππ π‘βπ ππππ π‘ πππ¦ ππ π πβπππ. πβππ πππππ’πππ βπππ, πππππ , ππππππππ , ππ‘π. π΄π£πππ π‘βπ ππππ ππ’ππ’ππ ππ‘ π‘βπ βπππ ππππ π πππ ππ¦ ππππππ π ππππ π‘βππ π€πππ. πΌ πππππ π¦ππ’ π‘π ππ’π ππππ ππ πππππ’ππ‘ ππ£πππππππ ππ‘ π‘βπ ππππππ€πππ ππππ: https://drive.google.com/.../1M_lBfkk.../view...
07/10/2022
BRAKKIETROTS!
Ons wens oud-Brakkie en ouer van ons skool, dr. Phillip Louw, geluk met sy aanstelling as die nuwe hoofredakteur en uitvoerende direkteur van die Woordeboek van die Afrikaanse Taal.
Congratulations! We are Super proud!
07/10/2022
GIMNASTIEK
Nog twee leerders van Brakkieland het deelgeneem aan die Suid-Afrikaanse Gimnastiek Kompetisie.
Justin Hattingh, gr.10, ontvang die silwer medalje vir Tuimel vlak 8. In Euro Trampolien Vlak 6 sowel as Dubbel Mini Trampolien vlak 7 ontvang hy ook silwer medaljes.
Verder ontvang Megan de Beer in Graad 9 'n goue medalje vir Tuimel vlak 8.
Baie geluk Justin en Megan. Julle maak ons baie trots!
05/10/2022
KRIEKET
Brackenfell HoΓ«rskool se krieketspan het van 29 September tot 4 Oktober in Potchefstroom deelgeneem aan die Potch krieketfees. Hulle het teen 4 skole gespeel en hierdie was die uitslae:
BHS vs Boland Landbou
Boland Landbou wen met 91 lopies.
BHS vs Potchefstroom Gimnasium 2de span
Brakkies wen met 217 lopies.
BHS vs Potchefstroom Gimnasium 2de span
Potchefstroom Gimnasium wen met 2 paaltjies.
BHS vs Potchefstroom Gimnasium 1ste span
Potchefstroom Gimnasium wen met 7 paaltjies.
Baie sterkte met die seisoen wat voorlΓͺ. Ons is seker julle sal die Brakkie-naam hoog hou.
05/10/2022
GIMNASTIEK
Hayden Botha, gr.10A5 het oor die naweek in die SA Gimnastiek byeenkoms in Pretoria deelgeneem in die MAG (Mens Artistic Gymnastics), vlak 6.
Hy het die goue medalje met Pommel gewen, met n 9.35. Hy is die Suid-Afrikaansie kampioen in hierdie apparaat. Hy het n algehele 6de geplaas na die kampioenskap.
Welgedaan Hayden, die Brakkies is trots op jou.
25/09/2022
CONSUMER STUDIES / VERBRUIKERSTUDIE
Grade 12 Consumer Studies learners all completed their PAT's during the past term. Die leerders het hul bakvernuf ten toon gestel en die heerlikste produkte opgetower.
25/09/2022
MOUNTAIN BIKE
Our Brakkie MTB team cycled at the final XCO event, hosted by Boland Landbou on 24 September.
Sub Junior Boys
15 Ewan Mills
30 Joshua Heigers
36 Joshua Lind
38 Juan de Lange
Sub Junior Girls
6 Tayla Botha
Youth Men 16
22 Hayden Botha
Junior Men
22 Jannes Auret
43 Jandri Fourie
25/09/2022
Congratulations!
TYGERBERG EISTEDDFOD π€
BrakkieProud#
Nicole Muller - she is receiving the trophy for Best Performance: microphone singing, Tygerberg Eisteddfod
Erin Cozett - She is receiving an award for 'Singing: the best interpretation of musical theatre' at the Tygerberg Eisteddfod.
Well done ladies, we are super proud of you!
14/09/2022
BRAKKIES MTB
Race results for the King Price XCM event in Wellington, 10 September and Fedhealth MTB challenge at Blaauwklippen, 11 September.
Well done to our Brakkie cyclists!
XCM Results
Sub Junior Boys 20km:
Joshua Heigers 25th
Ewan Mills 27th
Juan de Lange (puncture, could not finish)
Fedhealth result
Half Marathon 30km:
Hayden Botha
04/09/2022
KOOR
Baie geluk aan ons koor wat 80-85% ontvang het vir hul deelname aan die Kaapstad Eisteddfod.
Welgedaan Brakkies!
04/09/2022
MOUNTAIN BIKING
Our Brakkie MTB team cycled at Oak Valley Wine Estate and MTB Trails yesterday at the XCO #4 event. At every event our riders improve and do better.
Sub Junior Boys
13 Ewan Mills
25 Joshua Heigers
29 Joshua Lind
34 Juan de Lange
Sub Junior Girls
5 Tayla Botha (podium)
Youth Men 16
22 Stefan Lourens
23 Hayden Botha
Junior Men
25 Jannes Auret
30/08/2022
GYMNASTICS
Hayden Botha, Grade 10A5 participated in the Western Cape Menβs Artistic Gymnastics Competition held in Saldanha over the weekend.
He was awarded a silver medal on Vault, scoring a 9.50 out of 10. He also received a silver medal on Pommel, with a score of 9.10 out of 10.
He placed overall 4th and has been selected as part of the Western Cape Gymnastics Squad to participate in the South African Gymnastics Championships, which will be help in Pretoria from 30 September to 7 October 2022.
Justin Hattingh, Graad 10A3 het ook 'n week gelede deelgeneem aan die Wes-Kaap Gimnastiek byeenkoms wat by Eversdal Gimnastiek Klub gehou is. Hy het deelgeneem in tuimel vlak 8, Euro trampolien vlak 6 en dubbel mini trampolien Level 7. Hy het vir al drie disiplines goue medaljes ontvang, asook sy ere balkie vir Tuimel. Justin gaan ook aan die Suid-Afrikaanse Gimnastiek Kompetisie deelneem in Pretoria vanaf 30 September tot 7 Oktober 2022.
29/08/2022
π BRUGBOU / BRIDGE BUILDING!
We did it again! Ons brugbouspan is weer die wenners van die SAICE Nasionale Brugbou kompetisie. Congratulations to Ms. Redelinghuys, Anthony Oosthuizen, Philip Loubser and Sbastian Hahn! BrakkieTrots!
28/08/2022
TABLE TENNIS
Die tafeltennis finaal het Saterdag, 27 Augustus, plaasgevind by ons eie skool. Dit was die hoogtepunt van die tafeltennis seisoen.
The sport grew tremendously over the past two years and we are happy that we could finally have a finals where these players could get recognition for their hard work. Great table tennis was played from all the schools and our teams did really well!
Results:
BHS 1: Bronze medal winners (Philip Loubser, Anthony Oosthuizen, Christiaan Alberts, Reeco Swart)
BHS 2: Silwer medalje wenners (Reeco Swart, Chris van Rooyen, JP Laubscher, Joshua Kruger)
BHS 3: 4th in league
(Cuan Roziers, Andries Mostert, Dewald Swarts, Anton Thierzen)
BHS 4: Gold medal winners
(Alex O'Ryan, Luke Collins, Marshall van Schalkwyk, Aidan Newman)
BHS Meisies 1: Silwer medalje wenners (Tiffany Pienaar, Nicolene Huskisson, Kaylee Oosthuizen, Jessica Robinson)
BHS Girls 2: Bronze medal winners (Lisa Brown, Sanmari Fourie, Carla van Wyk, Isabella Roberts)
Special awards:
πPlayer of the finals: Tiffany Pienaar
πMost consistent player of the season: Philip Loubser
Well done Brakkies π.
26/08/2022
BRUGBOU
Ons brugbouspan neem vandag aan die finale rondte van hul kompetisie deel. Philip, Anthony, Sebastian, en Juffrou Redelinghuys, baie sterkte vir vanaand! Ons glo julle sal die Brakkie-naam hoog houππ.
25/08/2022
RE VERA
The Re Vera readers must keep their eyes open for Abby de Reuck's article "Confidence is key".
Abby put a lot of effort and thought into her article and it shows in the quality of her writing. She is awarded as the best journalist of this edition.
Congratulations Abby!
25/08/2022
RE VERA
The award for best page layout artist goes to...Kristen Ford. Kristen did exceptional work with the page layout design of the article on Pop culture. Her fun, original approach will capture the reader's attention.
Well done Kristen!
21/08/2022
VERJAARSDAG WENSE
Gelukkige 46ste verjaarsdag HoΓ«rskool Brackenfell! Mag die skool bly streef na hoΓ«r dinge. Ons wens elke Brakkie sukses toe vir die volgende jaar.
Lekker verjaar!!
Re Vera bestuurspan