Laerskool Rietenbosch / Rietenbosch Primary, Cape Town Videos

Videos by Laerskool Rietenbosch / Rietenbosch Primary in Cape Town. Laerskool Rietenbosch is geleΓ« in Cloetesville, Stellenbosch.

BOKKKEEEEE!!! πŸ’šπŸ’›πŸ‰πŸ† #RugbyWorldCup2023 #Bokke #bokfridays

Other Laerskool Rietenbosch / Rietenbosch Primary videos

BOKKKEEEEE!!! πŸ’šπŸ’›πŸ‰πŸ† #RugbyWorldCup2023 #Bokke #bokfridays

Prettige spanbou speletjies!! πŸ˜„β€οΈπŸ’šπŸ©΅πŸ’› "Junk-In-The-Trunk"

πŸ—πŸ₯—πŸ˜‹

Hoenderbraai, 9 Junie 2023πŸ—πŸ₯—πŸ˜‹πŸ₯€Sonay Rowland Pasquallie Claudelle Strydom Recardo August Cindy-Lee Elders Lamberts Jardi...

Meneer Van Kerwel verjaar vandagπŸ₯³. Veels geluk meneer Van Kerwel met U verjaarsdag. Mag vandag gevul wees met liefde en ...

Snoek fees by Laerskool Rietenbosch / Rietenbosch Primary πŸ˜‹πŸ˜„

'n Voorbeeld van die "Jaws of life" model wat die Graad 7 leerders tans mee besig is in die Tegnologie klas saam met Mnr...

Laerskool Rietenbosch se skoollied - Ons Trots Ons tema vir die jaar is - Wees Sterk en Vol Moed πŸ™πŸ’›πŸ’™

Interkleur atletiekbyeenkoms 2023Die wenner vir 2023 is geelhuis πŸ₯³πŸ’›Well done geelhuis πŸ₯³πŸ’›πŸ˜

Interkleure Atletiekbyeenkoms @ Cloetesville Sportgronde 3 Februarie 2023 β™₯οΈπŸ’™πŸ’›10:00 - 13:30Toegang per ouer - R10

GeseΓ«nde Kersfees πŸŽ‰πŸŒ²β™₯️😘πŸ₯‚

Baie dankie aan al ons ouers en breΓ« gemeenskap vir jul bydrae tot 'n suksesvolle konsert, ons is julle ewig dankbaar en...

Rietenbosch is reg, is julle reg?? πŸ₯³πŸ’™Het U al U kaartjie? Julle gaan uitmis βœŒοΈπŸ’―πŸ˜„

Laerskool Rietenbosch se koor was deel van die e'Bosch-koorfees. 🎡🎼Baie dankie aan Juffrou H Hendrikse & Juffrou George ...

Laerskool Rietenbosch se eerste saalbyeenkoms na Covid19.
Laerskool Rietenbosch se eerste saalbyeenkoms na Covid19. β€πŸ˜€πŸ™ŒπŸ½

OshwinπŸ™ŒπŸ½
Rietenbosch is so proud of you Oshwin, the sky is the limit!!#StellenboschFC #ProudlyStellenbosch πŸ‡ #DStvPrem #WeAreOne#...

LR🎀❀
Ons skool koor is aan die gang, alles te danke aan Juffrou Hazel Hendricks & Juffrou George β€πŸ‘πŸ½πŸŽΌπŸŽ΅πŸŽΆπŸŽ€

Oshwin Andries πŸ˜€
Ons eie Oshwin Andries, oudleerder van Laerskool Rietenbosch!!πŸ‘πŸ½βš½πŸ₯‡πŸ˜„πŸ˜

Eerste plek Zumba dansers!

Clive Lukas aan die woord tydens die vertoning....oor boelie gedrag.

STOP BOELIE GEDRAG!!!

Wenner Mnr Desmond Borraine!!

Winter Ball @rietenbosch

Kinderbeskermingsweek met CK en WKOD

Totsiens juffie, geniet die aftrede.