Die Akker Rakker Kleuterskool

Die Akker Rakker Kleuterskool

Comments

Laerskool Die Arend Graad 1 en Graad R Ope-Aand. Ons Ope-Aand word verdeel in 2 sessies.

Ouers kan op die sportgronde parkeer en die hek by die sportgronde gebruik vir ingang.

Hekke vir die eerste sessie maak 17:45 oop.

Na elke sessie kan die ouers deur die skool stap om te kyk na ons spog skool.

Ons kan nie wag om ons toekomstige Aries môre te ontmoet nie.
Die Akker Rakker Kleuterskool Trippe Trappe Trone Kleuterskool Laaities en Ladies kleuterskool Brakpan

Dankie vir julle onbaatsugtige liefde en aandag. Veral met MJ met sy gebreekte beentjie. Julle is net die beste
Ek maak die fout om elke skool met julle te vergelyk, want hulle Val almal so kort. Ek vertel graag hier in die Verte van die perfekte skool die Akker Rakker in SA. Mag dit n geseende jaar vir julle kosbare skool en sy personeel wees.
Die Akker Rakker Kleuterskool - Hier speel-en-baljaar jul kleuters op die plaas in die dorp. Skool is skoongemaak en reg.vir almal se terugkeer..
Die Akker Rakker Kleuterskool
Dis weer daardie tyd van die jaar waar elke skool aan hulle JAARLIKSE SKOOLKONSERTE beplan!

Is jy moeg gedink aan kostuums, liedjies, idees, choreografie?!

Ons het 'n plan! Kom saam met Buster, Bella en Juffrou Daisy PLAAS TOE! Ons voorsien 'n volledig geskrewe teks, liedjies, kreatiewe leiding EN nou ook choreografie videos vir elke klassie! Ons datums raak vinnig vol, so skakel vinnig en maak seker jy mis nie op hierdie pakket uit nie!

Navrae? Arette Burger : 082 555 5793 of epos [email protected]

@ [282029758476386:274:Rietfontein Kleuterskool] Siembamba Siembamba Creche/Nursery School Siembamba Kleuterskool Soenetjie Voetstappies Kleuterskool/Nursery School Snipper Snip Kleuterskool en Creche Opti-Baby & Kids Early Child Care & Education Laerskool Constantia Park Kabouterland Kleuterskool The Montessori Equestrian Centre Brooklyn Montessori Modderfontein Montessori School Randburg Montessori Community Rakkers Kleuterskool Die Akker Rakker Kleuterskool Kinderdagverblijf de Rakkers Ruige Rakkers Palet Nursery School Parkieland Pre-primêr (Menlopark) Wonderland Kleuterskool / Nursery School Wonderland Kleuterskool Bethal Skuilkrans Kleuterskool Skuilkrans Laerskool 274:Kleuterskool Gansiekeur De Kleine Gansies Kleuterskool Vinkel En Koljander Nebulae Montessori Little Lambs Babyhouse and Playschool Wenners Kleuterskool en Naskool Rep en Roer Kleuterskool Laerskool Hennopspark Laerskool Stephanus Roosroos Cradle to Crayons, Silverwoods Kleinmensies Kleuterskool Bosveld Spoortjies Kleuterskool
Die Akker Rakker Kleuterskool hou Opedag 14 Sept, dagboek mense!! Jou kleuter is in die beste hande. In die dorp op die plaas....
Opedag 14 Sept by Die Akker Rakker Kleuterskool!! Dagboek mense julle gaan nie plek kry vir volgende jaar nie....
Aansoeke sluit Maandag!
BAIE goeie raad vir ouers om kinders by 'n skool te los!!
Sterkte aan al die hartseer ouers wat huilende kindertjies moet los!
Dankie Madelaine dat jy my meisiekind in gevat het dieselfde oggend wat ek aan jou deur kom klop het.
My kind is so gelukkig by haar nuwe skool. Ek wil net vir elke mamma en pappa Akker Rakker aanbeveel. Die juffrouens is vriendelik en welkomend, die diertjies maak elke klein hartjie bly, daai gesiggies na hul by die baba eendjies was, prysloos en die ruimte.... wat meer wil 'n klein besige groeiende lyfie hê as soveel ruimte? Dit is 'n avontuur. :-)
Al my liewe mamma's. kyk net d produkte! Dalk is dit iets om te probeer???

Kleuterskool met baie oop speelplek, plaasdiere en geleentheid om groente te plant. Gelukkige kleuter

Operating as usual

27/09/2023
Photos from Die Akker Rakker Kleuterskool's post 27/09/2023

Ons gr RR maats kry ook tyd om meer formeel te leer!!

Photos from Die Akker Rakker Kleuterskool's post 27/09/2023

Die Gr RR maatjies leer van links en regs en bo en onder, voor en agter!!! Soveel waardevolle leer en terselfdertyd soveel pret!!!

Photos from Die Akker Rakker Kleuterskool's post 25/09/2023

Fietsiedag om af te sluit voor die langnaweek begin!!! Die opgewondenheid is altyd so groot, hulle kan skaars slaap die aand voor die tyd!! En dan is hulle morsdood moeg, want hulle ry die plot plat!!

Photos from Die Akker Rakker Kleuterskool's post 25/09/2023

Kyk net die konsentrasie! Wat is nou beter as vingerverf om daai fyn spiertjies in die hand te oefen!!

16/09/2023

Die ark is oop!

16/09/2023

Die ark is oop!!

16/09/2023

Die ark is oop.

16/09/2023

Die ark is oop

16/09/2023

Tjommas julle is CHAMPIONS!!!

Photos from Die Akker Rakker Kleuterskool's post 16/09/2023

Net so paar fototjies van vandag se Die Ark is oop konsert!!! Dankie Tannie Surina en die Tjominis!!!! Dit was alles net lekker!!!!!!! En mooi!!!
Elke een van julle was n SUPER ster!!!

16/09/2023

Kom koop jou cd en dvd na die konsert!

Photos from Die Akker Rakker Kleuterskool's post 15/09/2023

Ooooeeeeee! Maar ons is opgewonde.
More is die groot dag!
Die Akker Rakkers en Tjominis bied aan:
Die Ark is oop.

14/09/2023

Net n klein voorsmakie vir die konsert. Die maatjies is super sterre gewees vandag saam die Tjominis!!!

13/09/2023

Die son kom mooi aan vir die konsert. Ons is opgewonde!!

Photos from Die Akker Rakker Kleuterskool's post 08/09/2023

En stadig begin alles in plek val vir die konsert! Kan nie meer wag nie!!

Photos from Die Akker Rakker Kleuterskool's post 08/09/2023

Dis so moeilik om te balanseer!!!

Photos from Die Akker Rakker Kleuterskool's post 07/09/2023

Wat is nou lekkerder as om buite storie te luister en saam maatjies te sit en bou!

Photos from Die Akker Rakker Kleuterskool's post 07/09/2023

Lente bome met hand afdruk en vingerverf! Dis so lekker as leer speel speel gebeur!

Photos from Die Akker Rakker Kleuterskool's post 07/09/2023

Ons weet regtig waar eiers vandaan kom!! Dis altyd soveel pret om die diere te voer en eiers uit te haal!!

Photos from Die Akker Rakker Kleuterskool's post 02/09/2023

Nog minion klas lente dag pret!

Photos from Die Akker Rakker Kleuterskool's post 01/09/2023

Die vissies het ook lekker geplant en piekniek gehou!!

Photos from Die Akker Rakker Kleuterskool's post 01/09/2023

Saam die lentedag piekniek het die monstertjies nog lekker partytjie ook gehou!!

Photos from Die Akker Rakker Kleuterskool's post 01/09/2023

Die minions het die lentedag net so baie geniet.
Kyk net die oulike telwerk wat hulle gister gedoen het!! Daai een tot een afparing van die karre op die papier is n wonderlike oefening vir die klein lyfies!

Photos from Die Akker Rakker Kleuterskool's post 01/09/2023

Die skulpies het ook die lentedag vreeslik geniet!!! Dit bly n hoogtepunt om blombakkies te versier en te plant.

Photos from Die Akker Rakker Kleuterskool's post 01/09/2023

Lentedag!! Wat n besonderse besige dag vir ons gr RR maats! Die lekkerste werk gedoen. Blom bakkies versier en blom saadjie geplant. Piekniek en roomys eet!!!

Photos from Die Akker Rakker Kleuterskool's post 01/09/2023

Die bytjies se klas het die hele dag gezoem van opgewondenheid oor alles wat vandag gebeur het,
Die piekniek was voorwaar n hoogtepunt van hulle dag

Photos from Die Akker Rakker Kleuterskool's post 30/08/2023

Hoe lyk die weer vandag?

Photos from Die Akker Rakker Kleuterskool's post 30/08/2023

Knip knip knip aan d gras!! Wat n lekker verandering om buite in die son te werk.

Photos from Die Akker Rakker Kleuterskool's post 30/08/2023

Kyk net hoe word daai spiertjies geoefen, en die hand oog koōrdinasie word lekker ingespan om daai bal deur die ring te kry.

Photos from Die Akker Rakker Kleuterskool's post 30/08/2023

Sponsverf om n pou te maak.

Photos from Die Akker Rakker Kleuterskool's post 29/08/2023

Ons werk lekker! Kyk net die konsentrasie.

Photos from Die Akker Rakker Kleuterskool's post 29/08/2023

Legkaart bou is lekker!

Photos from Die Akker Rakker Kleuterskool's post 26/08/2023

Klim, spring en balanseer, dis mos hoe klein lyfies leer!

Photos from Die Akker Rakker Kleuterskool's post 24/08/2023

Verskillende dino kuns!! Skaduwee prente, verf met dinosaur pote, en sommer net lekker teken en verf!!

Want your school to be the top-listed School/college in Brakpan?

Click here to claim your Sponsored Listing.

Videos (show all)

🌼🌻🥀🌹🌷⚘
Hemelvaartdag 2022
Tjominis kom Akker Rakkers toe
Wêreldonderwysersdag❤️
Herwin jou badwater!
Lentedag 2021
Ondersteuners - Golfdag 2021
The Green Clarens
Geagte Ouers, kyk gerus saam!

Location

Telephone

Website

Address


191 Dirk Van Der Hoff Str
Brakpan
Other Brakpan schools & colleges (show all)
Laaities en Ladies kleuterskool Brakpan Laaities en Ladies kleuterskool Brakpan
116 Hendrikpotgieter Dalview
Brakpan, 1541

LAAITIES EN LADIES is vir alle ouderdomme 3mde tot 5 jaar. Met CCTV! Beste naskool! 6:10 tot 18:00 S

Magnificent Kids Brakpan Magnificent Kids Brakpan
Brakpan
Brakpan

Reading lessons to children starting to read as as well as children with reading challenges

Slimkoppe Tutoring Slimkoppe Tutoring
86 Hospital Street
Brakpan, 1540

Slimkoppe Tutoring, hier om jou te help met tuisskool onderrig en n gemaklike veilige omgewing.

Hoërskool Die Anker Hoërskool Die Anker
131 Tweedy Street
Brakpan, 1541

Hoërskool Die Anker se amptelike Facebookblad. Volg ons vir al die nuutste Anker-nuus!

Annourou Tv Annourou Tv
529 Voortrekker Road
Brakpan, 1541

Yèté ak Diangalé thijk manouté mouy sunu yitté

Dalpark Kleuters Dalpark Kleuters
Dalpark Proper
Brakpan, 1541

Dalpark Kleuters - Van Doeke tot Boeke

Enlightening Tutors - PtyLtd Enlightening Tutors - PtyLtd
Brakpan

Enlightening Tutors has been established for the purpose of not only offering eminent tutoring ser

Stapsoldaatjies  Dagsorg Sentrum Daycare Centre Stapsoldaatjies Dagsorg Sentrum Daycare Centre
24 Hendrik Potgieter Avenue
Brakpan

Dagsorg sentrum vir babas en klein kinders tussen die ouderdom van 3 Maande tot 4 jaar. Daycare cent

Jonoglo T/A VR Training Jonoglo T/A VR Training
Brakpan

Counter Balance Forklift Reach Truck Pedestrian Control Stacker Order Pickers VNA Cranes

Brighter Minds Brighter Future Brighter Minds Brighter Future
Bomvana
Brakpan

Brighter Minds Brighter Future Is A Program That Helps Children Develop To Their Full Potential Cogn

The best future kids day care centre The best future kids day care centre
Kitzinger Avenue
Brakpan, 1541

the best place where you can leave your babies and your children. it is safe ,secured.

Nchabeleng Primary School Nchabeleng Primary School
7326 Moshoeshoe Street
Brakpan, 1550

Our vision is to produce a life long learner, who is a critical and creative thinker. Who is friendl