Videos by Umpi Lumpi Voor en Na-Skool in Brakpan. ⭐️Babas tot Graad RR ⭐️Naskool ⭐️Maaltye ⭐️Liefdevolle, Sorgsame Onderwysers ⭐️Christelike Waardes ⭐️Ouderdom toepaslike kurrikulum ⭐️6:15-17:30
Ons vakansieprogram is hier om jou kind se dae vol avontuur te maak!
Sluit aan vir slegs R100 per dag. 🌞
Let wel: Kinders bring hul eie kos saam.
Roelien: 0722833061
#umpilumpi #vakansieprogram #des2025
Ons vakansieprogram is hier om jou kind se dae vol avontuur te maak! Sluit aan vir slegs R100 per dag. 🌞 Let wel: Kinder...
✂️👧👦 Klein handjies, groot pret! Knipwerk help kinders om hul fynmotoriese vaardighede en hand-oog-koördinasie te ontwik...
🎄Dis Desember by Umpi Lumpi!Die feestyd is hier, en ons is gereed vir al die pret! 🌟 📅 Vakansieprogram:Sluit aan by ons ...
🐠🌊 Wat ‘n opwindende Bak en Brou! Ons klein sjefs het die see ontdek deur koekies en ander lekkernye met see-temas te sk...
Dankie aan elkeen wat ons Opedag bygewoon het! Julle teenwoordigheid en ondersteuning het ons dag spesiaal gemaak. 🌟Spes...
🎉 Net 4 dae tot Umpi Lumpi se OPEDAG! 🎉Ons is gereed om jou en jou kleinding te verwelkom by ‘n dag vol pret, verkenning...
🎨👕 Tema van verlede week by Umpi Lumpi: KLERE!👗👞Laas week het ons ‘n wonderlike tyd gehad om meer oor klere te leer! Die...
🌈 Brak-en-Brou Vrydag!🌈 Vandag by Umpi Lumpi is ons kreatief en maak ons eie oulike hoedjies met koekies en marshmallows...
🌟Onthou! Ons Opedag kom nader!🌟Moet dit nie misloop nie! Op 2 November nooi ons jou uit na Umpi Lumpi se opedag. Dis die...
Tema van verlede week: Voëls 🐦Ons het die kleurvolle en interessante wêreld van voëls ontdek – van hoe hulle vlieg tot h...