Baie dankie aan almal wat die jaar se r***e so ongelooflik gemaak het. Mense wat foto's geneem het en al die likes. Mag die r***e nog lank voortgaan in Stoffberg. Die matrieks sterkte met eksamen. Ons sal so binne drie weke die dvd's beskikbaar hê. Sien uit na volgende jaar ons begin so oor n maand werk. Sien julle in 2017!
Hoërskool Stoffberg Revue
R***e Vanjaar se R***e is asemrowend en 'n geleendheid om nie mis te loop nie. Hoerskool Stoffberg r***e bied aan "The Edge Of Glory" by Hoërskool Stoffberg.
Daar is al ‘n getal van 1700 leerders wat die r***es by Stoffberg gedoen het. Vyfdejaars, dit is ‘n voorreg en benut die geleentheid. Min het dit reggekry tot dusver. Slegs 120 leerders kon dit vermag, en hulle het Stoffberg nie teleurgestel nie en selfs op akademiese gebied het hulle gespog met ses, sewe en agt onderskeidings. Aan elke deelnemer: onthou ons is trots op ons tradisie van 'n akadem
Operating as usual




Stoffiepret, Laerskole vertoning


Hoerskool Stoffberg bied aan:
Oumas en Oupas vanmiddag im 14:00.
Kaartjies vir Woensdagaand, Donderdagaand en Vrydagaand beskikbaar by die skoolkantoor.
Onthou more vol kleedrepitisie. Bring alles saam. Solo sangers vol klere van jou liedjie ek wil graag 2uur begin. Wees betyds,vol energie want klank en saal lyk baie goed. Sien julle more lekker rus ons gaan dit nodig hĕ

Kyk net hoe mooi lyk ons skoolsaal. Foto's geneem deur Mnr De Bruin. Onthou om betyds kaartjies te bespreek om teleurstelling te voorkom. Kaartjies is beskikbaar vir Woensdagaand, Donderdagaand en Vrydagaand by die skoolkantoor.

So oorleef mens die laataande

Ag man, dis lekker by Stoffberg
Moeilike week die ,ons gaan hard oefen. Maandagaand oefen ons tot kwart oor tien. Bring asb vir jou huiswerk saam sodat jy nie met jou akademie agter raak nie. Trek warm aan, onthou jou dansskoene. Wrm aantrek en onthou kaartjies vir more
Onthou kaartjieverkope begin more oggend, gaan trek die geldjies vandag om more oggend se teleurstelling te voorkom. Woensdagmiddag is vir ons seniorburgers vanaf 2uur, woensdagaand is n gewone vertoning vir almal, donderdagoggend is die laerskole by ons, donderdgaand is ons eregaste aand met borge en donateurs van stoffies(onthou daar is ook kaartjies te koop vir hierdie aand) vrydagoggend doen ons die dvd, vrydgaand n vertoning en ons sluit af saterdagaand met ons gala aand. Moenie een van die moontlikhede misloop nie. Kom geniet n behoorlike kultuuraand saam die stoffies, LA Muzitika. R***e datums 10 -13 Augustus
R***e 2016- kaatjieverkope begin Maandag 1 Augustus 07:00. R90 per persoon. Gala aand is R1500 per tafel. Kom ondersteun ons asb soos gewoonlik. Ons gaan soos gewoonlik GROOT

Liewe OUMAS en OUPAS
U word hartlik uitgenooi na ons middagvertoning wat plaasvind op Woensdag, 10 Augustus, om 14:00. Toegang is gratis. Kom geniet 'n heerlike middag saam met ons en die r***e-groep
OPWINDENDE NUUS!!!!!
R***e vind plaas 10 - 13 Augustus.
Kom ondersteun julle kinders, kleinkinders, sussie of boetie, vriend of vriendin. Kaartjieverkope open 1 Augustus by die skool. Tel nr 0117400210
Oosrand Stereo Onderhoud (5)
Oosrand Stereo Onderhoud (4)
Oosrand Stereo Onderhoud (3)
Oosrand Stereo Onderhoud (2)
Oosrand Stereo Onderhoud Deel 1 - Bronwyn du Pisanie, Nadine Stieler, Reuben Liversage

Dankie vir die foto, Erika Stieler. Bronwyn Du Pisanie Nadine Stieler en Reuben Liversage
Kuier by Oos Rand Stereo


OPWINDENDE NUUS!!!!!
R***e vind plaas 10 - 13 Augustus.
Kom ondersteun julle kinders, kleinkinders, sussie of boetie, vriend of vriendin. Kaartjieverkope open 1 Augustus by die skool. Tel nr 0117400210
So kleeeeeeiiiiiin bietjie pret by r***e-oefening
Groep 3 Oefening
Groep 2 Oefening
Groep 1 Oefening
Groep 4 Oefening

Goeie more almal, die termyn gaan begin , DIT IS R***E TYD. Sterkte met die punte van eksamen, onthou jy moet verantwoordelikheid neem vir dit wat jy gekry het in eksamen. Onthou vanaand oefen groep 4 , dinsdag groep 3, woensdag openingsliedjies die seuns en meisiesliedjie. Ons begin kaartjies te verkoop die 1 Augustus per persoon. Gala aand kaartjies is R1500 per tafel s daar tien mense sit en natuurlik R1200 vir agt. Groep 4 kyk op you tube onder love runs out daar is n koor wat die liedjie opvoer veral die koor gedeelte, ons doen dit vanaand. Sterkte dit is n woelige termyn.

Click here to claim your Sponsored Listing.
Videos (show all)
Location
Category
Contact the school
Telephone
Website
Address
C. O. Paul Krugerstraat En Reitzlaan, Dalview
Brakpan
1540
Opening Hours
Wednesday | 19:00 - 21:30 |
Thursday | 10:00 - 21:30 |
Friday | 19:00 - 21:30 |
Saturday | 19:00 - 21:30 |
131 Tweedy Street
Brakpan, 1541
Hoërskool Die Anker se amptelike Facebookblad. Volg ons vir al die nuutste Anker-nuus!
C/o Prince George And Boundary
Brakpan, 1541
Independent School in the East-Rand. We pride ourselves in individual attention. This page will provide the necessary information for Gr12.