07/04/2020
Baie baie geluk met jou verjaarsdag prinses, hoop jy word lekker bederf en dat jy n baie lekker daggie sal he ๐๐๐๐๐๐๐๐๐๐๐๐My wens vir jou is dat God jou ryklik sal seen en spaar vir nog baie jare.
Bly die oulike mensie wie jy is.
Liefies vir jou โค๏ธโค๏ธโค๏ธ
25/02/2020
Experts warn a 2nd wave of flu is coming - and kids are at risk
Experts warn a 2nd wave of flu is coming - and kids are at risk
Weโre talking to doctors about whatโs different about the next wave, and what you need to do to protect yourself, starting at 4 p.m. on Channel 2 Action News
15/02/2020
Maak van elke geleendheid 'n leer geleendheid!
Van vroe oggend selfies na pret bak en brou, speel, verf en meer.... โค๏ธ
Dis net by waar dit soooooo lekker is.
#2020
10/02/2020
Hierdie week leer ons oor Emosies!
10/02/2020
Hier by leer ons maatjies so lekker.
Apparaat werkies is dan soveel pret. ๐คฉ
Kyk net hoe hard d**k hierdie maatjies.
Julle is sterre en ek is baie trots op elkeen van julle. โญ
Jule is regte Doepies๐
08/02/2020
media1.tenor.co
Lekker slaap maatjies
Onthou julle is GOD se oogappelโค๏ธ
Jy is spesiaal en uniek. โญ
media1.tenor.co
05/02/2020
"World read aloud day"
Pret
*Bak en brou
*Storie spel
*storie lees
*piekniek
*Trek aan soos n karakter
Pret
31/01/2020
Vandag was bak en brou!
Heerlik ontbyt gemaak ๐ฅ๐ฅ๐
Maats het self die eier gebreuk en in glas gegooi net bietjie sout en geklits.
Self broodjie gesmeer met die mes en n sirkel uitgedruk.
Self (met die hulp van juffrou en toesig van juffrou) eiertjies in die braaipan gegooi en gemeng.
Self hul stuk "bacon" in die braai pan gesit en gebraai.
Ons het n gesiggie gemaak, tema liggaamsbeeld.
Roereier - Hare
Oe - Tamatiesous
Neus - Mosterd
Mond - "Bacon"
Maats het ook toe met hul messie en vurk geeet en hulle eie skoddelgoed gewas.
(Nie altyd nodig vir soet goed en konstruksie bak en brou met verskillende koekies, versier suiker, chippies ens nie)
๐คฉ๐คฉ๐คฉ๐คฉ๐คฉ๐คฉ๐คฉ๐คฉ
Hulle het dit vreeskik geniet.
30/01/2020
"Dress up" vroeg in die oggend!
Die girls geniet dit mos baie! ๐๐คฉ
Pret, storie spel speel, mini konsert!!!
๐๐ค๐คช๐๐ค๐คช๐๐ค๐คช๐๐ค๐คช
29/01/2020
Hierdie maak my hart bly om te sien ek maak n verskil, kinders ontwikkel op die regte manier, en die fondasie word reg gele!
โค๏ธโค๏ธโค๏ธโค๏ธโค๏ธโค๏ธโค๏ธโค๏ธ
29/01/2020
Ons speel werk elkedag!
"Skool" is pret.
Hier wil ons bly๐คฉ
29/01/2020
Ontwikkelingspele
Ons lyfies moet ontwikkel.
Hierdie oefeninge is baie belangrik en op dieselfde tyd pret ook!
Die maats sien dit as speletjies wat ons speel!
๐โโ๏ธ๐โโ๏ธ๐โโ๏ธ๐โโ๏ธ๐โโ๏ธ๐โโ๏ธ๐โโ๏ธ๐โโ๏ธ๐โโ๏ธ
24/01/2020
Hoe se hulle?
Tussen deur die werk, neem ons n selfie en sing liedjies!
24/01/2020
Julle girls maak my super trots!
22/01/2020
Liewe Zandune.
Jou "groot mannetjie".
Sjoe alles self gedoen.
Dit maak mos n juffrou se hart baie bly om sulke werkies te sien. ๐บ
Mannetjie met vorms!
Ons het geplak, geskeur, geverf, gekrubbel, afgetrys, ingekleur en meer.
Verskillende vorms gebruik, verskillende kleure gebruik en meer. ๐คฉ
Ek is baie trots op jou.
Dankie vir die mooi werkies sus trots op jou!
22/01/2020
Liewe Vonique!
Kyk net hierdie pragtige prentjie!
Baie trots op jou!
Well done jy vorder so goed! โญ
Jy is n ster!
Ek geniet al jou geselsies en stories!๐บ
Bly die oulike dogtertjie wat jy is!
22/01/2020
Liewe Chrisne'.
Sus ek is baie trots op jou!
Well done dit is n pragtige prentjie. โญ
Jy is n ster.
Alfabet storie a! ๐คฉ
Jy pak alles so goed aan.
Dankie vir jou oulike terugvertelling vandag van die storie ek geniet dit om na julle stories te luister. โค๏ธ
17/01/2020
Friday funday
Julle..... Ek weet nie eers waar om te begin nie. ๐
Vandag was hope pret, van speel en lag tot lekker piekniek en nou rus die lyfies bietjie! ๐๐บ
Die maatjies het hulle daggie soveel geniet!
Ons kuier maatjie (Arora) het haar hartjie uitgespeel, sy is flou boude๐คฉ..
Maandag begin ons breintjies bietjie werkies en slim word! ๐บ
Dankie aan die mammas en pappas wat vandag moontlik gemaak het. ๐ค
X # #
17/01/2020
media1.tenor.co
Vandag is daar hope pret by die skool!
Ons gaan met water speel, piekniek hou, speletjies speel en soveel meer! ๐๐๐
Ek wag vir julle!! โค๏ธโค๏ธโค๏ธ
media1.tenor.co
15/01/2020
Eerste daggie weer by die skool!
Hierdie juffrou hart het BAIE verlag na hierdie kindertjies! โค๏ธ
Baie welkom terug maatjies!
Graag wil ek net ook BAIE welkom aan ons nuwe maatjie Kylie-Ann se, prinsess jy gaan dit baie geniet hier by ons! ๐บ
Hierdie week het ons het hope pret,,met lekker aktiwiteite en speletjies!
Geniet elke sekonde! โญ
Mammas en Pappas dankie dat julle julle 1ste keuse gemaak het, dit is verseker die beste keuse!
Maatjies onthou 1 ding, Liewe Jesus is elke dag by jou en in jou hart!
Ek is ALTYD hier vir jou en sal alles doen om jou te beskerm en mooi te leer!๐๐ป
Julle is nou klein uiltjies wat se vlerke gaan sprei en reg sal wees vir groot skool.
Bitter baie lief vir elkeen van julle! ๐บ
Sien julle more!
14/01/2020
Skeidingsangs โ Hoe gee ek my kleuter af by die skool? - Vita Nova Counselling Services
Skeidingsangs โ Hoe gee ek my kleuter af by die skool? - Vita Nova Counselling Services
Die belangrikste van alles: hou jouself kalm en beheerd! โn Kind kyk na sy ouer se reaksie om die mate van bedreiging te bepaal. As hy sien jy is duidelik omgekrap, emosioneel en huilerig, gaan hy ook so reageer. Probeer kalm, ontspanne en vriendelik bly wanneer jy en jou kind skei, dit sal hom au...
23/12/2019
Ons sluit die jaar af met soveel dankbaarheid, liefde, omgee, vertroue, ons kan alle eer aan GOD gee๐๐ป
Dankie dat U ons deur hierdie jaar gebring het, saam met ons elke pad gestap het en ons vasgehou het in moelike situasies en tyeโญ
U is almagtig en U is in beheer.
Mag elke gesin hierdie tydjie saam geniet en nie vergeet waaroor Kersfees eindelik gaan nie. โจ
Geseende Kersfees en 'N Voorspoedige 2020
Baie liefde en groete
Zuanita
15/12/2019
Wyse Klein Uiltjies ๐
Geniet die vakansie baie๐ฆ
Hierdie juffrou verlang na julleโค๏ธ
Geniet die rus kaans!!!
Lekker slaap maatjiesโญโญโญ
07/12/2019
Ons neem kinders vanaf 3 jaar af indien hulle "gepotty train" is.!
Brakpan sentraal