Laerskool Brackenfell Primary

Die Laerskool Brackenfell is ‘n skool met ‘n ryk geskiedenis van tradisies en prestasies wat vanaf 1906 strek. Almal wat by die skool betrokke is, word dus daartoe gebring om sy/haar deel by te dra tot die verdere onderhouding en verbetering van die norme en standaarde wat reeds voorheen gestel is.

Die leerders van Laerskool Brackenfell sal na die beste van die spesifieke vermoëns van die personeel opgevoed, gedissiplineer en gelei word. Die skool se leuse Possumus, “Ons Kan” is ons strewe met die krag wat God ons gee

Operating as usual

25/05/2021

Baie geluk Juan Strauss! Hy ‘n silver medalje verwerf vir o/12 pistool (skyfskiet)

Baie geluk Juan Strauss! Hy ‘n silver medalje verwerf vir o/12 pistool (skyfskiet)

[05/23/21]   LANDLOOP OEFENINGE HERVAT MORE (MAANDAG) OM 14:15 VIR ALMAL.

CROSS COUNTRY PRACTICES RESTART TOMORROW (MONDAY) AT 14:15 FOR EVERYBODY.

Photos from Laerskool Brackenfell Primary's post 21/05/2021

The De Bracken Trust wants to express our sincere gratitude towards Mr Charl du Toit and his team at SJC Security for donating two-way radios to the Aftercare. Thank you for always supporting our school and community. SJC Security Services

20/05/2021

Charl van Wyk in Gr.4A2, blink uit in blokfluit. Ons is trots op jou puik vordering.

Charl van Wyk in Gr.4A2, blink uit in blokfluit. Ons is trots op jou puik vordering.

Photos from Laerskool Brackenfell Primary's post 20/05/2021

Skeppende kunste: Graad 4

19/05/2021

The grade 5s displayed excellent listening skills while following instructions on how to draw a puppy.

The grade 5s displayed excellent listening skills while following instructions on how to draw a puppy.

19/05/2021
19/05/2021

Alle sportaktiwiteite word gestaak tot verdere kennisgewing.

All sports activities are suspended until further notice.

Alle sportaktiwiteite word gestaak tot verdere kennisgewing.

All sports activities are suspended until further notice.

Photos from Laerskool Brackenfell Primary's post 19/05/2021

Kayla du Plessis in Graad 6 is lief daarvoor om te skets. Ons spog dus graag met n paar van haar kleurvolle sketse. Ons het uitnemende Brackies wat op alle gebiede presteer. Mooi so, Kayla.

19/05/2021

“Excellence is never an accident, it is the result of high intention, sincere effort, intelligent direction, skilful ex*****on and the vision to see obstacles as opportunities.”

Baie geluk aan hierdie drie hoofleiers vir kwartaal 2.

Chairperson: Scarlett Wiehahn
Ondervoorsitter: Katy van Zyl
Ondervoorsitter: Ethan van Biljon

17/05/2021

Ons is ongelooflik trots op ons oud 0/13 A-netbal brackies Siba, Anna, Leeza, Eloise en Yongi wat weer in die WP-span opgeneem is. We are so glad to see that you are still striving for excellence!

Ons is ongelooflik trots op ons oud 0/13 A-netbal brackies Siba, Anna, Leeza, Eloise en Yongi wat weer in die WP-span opgeneem is. We are so glad to see that you are still striving for excellence!

Photos from Laerskool Brackenfell Primary's post 17/05/2021

Well done to all our netball players who have progressed to the 2nd round of the CTPS netball trials. Ons wens hulle baie sterkte toe vir hul proewe môre.

17/05/2021

Roxy Liebenberg (9 jaar oud - graad 4) van Spectrum Gimnastiek Klub, tans Level 1, het goud behaal in haar eerste buite klub kompetisie op 24 April by die Madiba Cup Kompetisie vir haar ouderdomsgroep. Sy het ook vir haar klub eerste plek behaal by die Cape Town Gymnastics kompetisie wat op 7 Mei plaasgevind het.

Photos from Laerskool Brackenfell Primary's post 15/05/2021

Graad 4A2 voer ‘n eksperiment uit in NW.

14/05/2021

Juan Smith(Gr.4A3) het Hemelvaart fantasies uitgebeel.

Juan Smith(Gr.4A3) het Hemelvaart fantasies uitgebeel.

14/05/2021

Laerskool Brackenfell het hulle eie bakster! Nadia Slabbert in gr. 2A2 bederf gereeld die onderwysers met haar heerlike resepte!

Laerskool Brackenfell het hulle eie bakster! Nadia Slabbert in gr. 2A2 bederf gereeld die onderwysers met haar heerlike resepte!

[05/14/21]   MONITORS
GRAAD 6
2021: TERM / KWARTAAL 2

Adams, Caitlin
Basson, Jean Pierre
Botha, Aldo
Botha, Teresa
Brand, Lara
De Wet, Kristian
Du Plessis, Anzel
Ge**er, Lené
Groenewald, Nico
Khaledi, Bohlale
Kotze, Gideon Jozef
Lengkeek, Sean
Louw, Casey
Marshall, Kyle
Mouton, Meeka
Mpoyi, Mary Kapinga
Nel, Ruan
Velapi Sesetho

13/05/2021

District trails: Woman’s Artistic Gymnastics Level 1-3. Well done Sarah-Jane on your brilliant achievement. This little girl is definitely striving for excellence💙💙

District trails: Woman’s Artistic Gymnastics Level 1-3. Well done Sarah-Jane on your brilliant achievement. This little girl is definitely striving for excellence💙💙

Photos from Laerskool Brackenfell Primary's post 13/05/2021

Gr. 4A1 bak pannekoek 🧑🏿‍🍳👩🏼‍🍳

07/05/2021

SNOEPIE
TUCK SHOP

SNOEPIE
TUCK SHOP

Photos from Laerskool Brackenfell Primary's post 07/05/2021

WINTER SPORTS PROGRAMME
WINTER SPORTPROGRAM

Photos from Laerskool Brackenfell Primary's post 07/05/2021

PRETLOOP/ FUN WALK

Die Graad 1's het as wenners uit die stryd getree in Brackies se virtuele pretloop, met die Graad 3 en Graad R graadgroepe kort op hul hakke. Graad 3A3 het weer as klaskampioene koning gekraai.

All Grades gave a good account of themselves and did the school proud with a record-breaking effort. Thank mainly to the spirited support from all our parents. We say THANK YOU!!!!

Photos from Laerskool Brackenfell Primary's post 07/05/2021

Photos from Laerskool Brackenfell Primary's post

[05/06/21]   LANDLOOP/ CROSS COUNTRY

Landloopatlete oefen volgende week Maandag en Woensdag vanaf 14:15 - 15:15

Cross Country athletes practise next week on Monday and Wednesday from 14:15 - 15:15.

05/05/2021

Laerskool Brackenfell se eerste seuns-tennis neem tans aan die Rising Star Tennistoernooi deel. Hulle is deur na die Distrik finale uitspeelronte. Hierdie seuns hou ons naam hoog, nie net deur hulle puik spel nie, maar ook deur hulle fenominale sportsmangees. We believe in you boys!

Photos from Laerskool Brackenfell Primary's post 05/05/2021

Photos from Laerskool Brackenfell Primary's post

04/05/2021

Op die 24ste April het Wilhelm en Eben Badenhorst aan die TSA 0/12 – Dubbelspel deelgeneem en ‘n 1ste plek verwerf. Ons is SO trots op julle!

Op die 24ste April het Wilhelm en Eben Badenhorst aan die TSA 0/12 – Dubbelspel deelgeneem en ‘n 1ste plek verwerf. Ons is SO trots op julle!

Photos from Laerskool Brackenfell Primary's post 04/05/2021

Baie geluk aan die volgende leerders 🎉
Congratulations to the following learners 🎉

Photos from Laerskool Brackenfell Primary's post 04/05/2021

Drie van ons leerders, Wilhelm Badenhorst, Jano van Deventer en Eben Badenhosrt, het op 17 April aan die Wilson Tennistoernooi deelgeneem. Eben Badenhorst het die 1ste plek in sy ouderdomsgroep behaal. Wilhelm Badenhorst het ook ‘n 1ste plek behaal en Jano van Deventer het 3de geëindig in die 0/12 - groep. Uitstekend seuns!

03/05/2021
Photos from Laerskool Brackenfell Primary's post 23/04/2021

Graad 4
Top 20
Kwartaal 1

23/04/2021

Lara du Toit dans by DM Dance Company. Hulle het deelgeneem aan Dance Star en gekwalifiseer om in Croatia te gaan deelneem, maar agv Covid kon dit toe nie gebeur nie. Hulle het ook deelgeneem aan die Talent Africa kompetisie. Sy het haar WP kleure verwerf en daarna deurgegaan na die Internasionale rondte van hierdie kompetisie. Sy het saam met haar groeplede goud gekry vir hul dans. Sy verwerf dan so haar SA kleure vir dans. Sy is ook op DM Dance Company se jaarlikse prysuitdeling aangewys as die "Top Junior Performer".

[04/23/21]   2021 Kwartaal 1
GRAAD 7 TOP 20

1. SCARLETT WIEHAHN 90,4
2. ZIA FOOT 86,8
3. MARY BUKASA 86,4
4. LUKE CORNELIUS 86,0
4. CALYN VAN DER MERWE 86,0
5. TIAAN HARTMAN 85,7
6. DANTE VAN ZYL 85,4
7. JOVIAL BUKASA 84,9
8. LIYANDA BINTA 84,4
9. VICKY HAYNES 83,6
10. EMONE CROUS 83,4
11. STIAAN GROENEWALD 83,3
12. CHANTAL VAN WYNGAARDT 82,9
13. TIAAN ENGELBRECHT 82,6
14. JORDAN STIPP 82,4
15. JANU SADIE 82,2
16. FUNMI AJAYI 81,8
17. SUMARI NEL 81,7
18. ANKE KOTZE 81,6
19. DRIAAN BOSMAN 81,3
20. ANNIQUE LUBBE 80,7

[04/23/21]   2021 Kwartaal 1
GRAAD 6 TOP 20

1. Zelene Moremi 90.5%
2. Jeandré Janse van Rensburg 89.5%
3. Ntando Mbekeni 89%
4. Anru van der Westhuizen 87.8%
5. Praise Hatendi 86%
6. Kristian de Wet 85.8%
7. Kirsten Erasmus 85.7%
8. Kyle van Dyk 85.5%
9. Tiaan Botha 85%
10. Lisa van Rooyen 84.8%
11. Marcell van Jaarsveldt 84.3%
12. Ruan Nel 84%
13. Anzél du Plessis 83.8%
Timothy Kriek
Mary Kapinga Mukendi Mpoyi
14. Matthew Clarke 83.2%
15. Annelize Kuhn 82.8%
Torihl Visagie
Sisipho Nzima
16. Zoë Engelbrecht 82.2%

[04/23/21]   2021 Kwartaal 1
GRAAD 5 TOP 20

1. Lelan van Deventer 93,5%
2. Francois du Toit 88,3%
3. Francois Agenbag 88,0%
4. Annabel Myburgh 87,8%
5. Ivana Schonken 86,8%
6. Mieke Engelbrecht 86,7%
7. Luané Conradie 85,3%
8. Divan Hartman 85,2%
9. Amoré Tredoux 85,0%
Michael James 85,0%
Nia Nortjé 85,0%
12. Lana Husselman 84,8%
13. Hailey Booysen 84,5%
14. Eben Badenhorst 84,2%
15. Caitlin Human 83,8%
16. Charné Johansen 83,3%
17. Lené Coetzee 83,2%
18. Noah Saayman 82,5%
19. Cheyenne Peterson 82,3%
Hayden Minnie 82,3%
Jean Samuels 82,3%

Videos (show all)

Prestige 2020 - Starting 8:30
Mnr Nel vs Mnr van der Merwe! Die weddenskap was: Die onderwyser wie se Graad 7 klas die beste gemiddeld gaan hê vir EBW vir die 3de kwartaal kan die “verloorder” se hare afskeer!
The grade fives had to tell us about their favourite place. They were very creative and it was fun getting to know them better this way!
The grade 5 learners blew us away with their orals last week. Have a look at our talent!

Location

Category

Telephone

Address

Kerkstraat
Brackenfell
Other Education in Brackenfell (show all)
Matwerk vir Mammas Matwerk vir Mammas
Rupert Crescent
Brackenfell, 7560

Matwerk vir Mammas bied produkte wat Mammas help om hul kinders te help! Ons deel ook oulike wenke oor Matwerk!

Dynamique HR Dynamique HR
580 Frans Conradie Drive
Brackenfell, 7560

Human Resources Consulting Service

NEG - Neuro Edu Group NEG - Neuro Edu Group
8 Dana Street
Brackenfell

The Neuro Edu Group’s aim is to unlock and develop potential in children through a combination of educational, therapeutic and neurodevelopmental principle

Hedge Coaching Practice Hedge Coaching Practice
PO Box 1294
Brackenfell, 7651

Want to go from dread to dreams? All you need is a coach.

Refine Finishing School Refine Finishing School
4 Arauna Street
Brackenfell, 7560

At Refine Finishing School we provide training for businesses, adults, teens and schools within our region.

Tina Cowley Brackenfell Tina Cowley Brackenfell
4 Windhoek
Brackenfell, 7560

Holistic approach. Reading, spelling, eye kinetics, brain gym, handle therapy, study methods, language development, comprehension, speed reading.

Bio-Link Attention Training Brackenfell, Kuilsriver, Kraaifontein Bio-Link Attention Training Brackenfell, Kuilsriver, Kraaifontein
79 Jacaranda Street, Protea Heights
Brackenfell, 7560

Prokids Campus Prokids Campus
37 Protea Road
Brackenfell, 7560

Prokids Campus is a Pre-Primary and Nursery School with unique child development programmes.

Northpine Primary School Northpine Primary School
19 Eastwood Drive, Northpine
Brackenfell, 7560

Email: [email protected] [email protected] [email protected]

Tina Cowley Leessentrum Brackenfell Tina Cowley Leessentrum Brackenfell
4 Windhoek
Brackenfell, 7560

Reading, spelling, comprehension, eye kinetics, handle therapy, language skills, study courses, brain gym, emotional intelligence, physical and cognitive