Ghoempie Kleuterskool

Ghoempie Kleuterskool

Comments

Join our Mini Movers Hip Hop Dance Classes for pre-school students at Jacqueline's Academy of Dance Come join in the fun with Miles & Macy as they dance up a storm in our online dance classes in the comfort of your own home. Great interaction between the teacher and students. Helps build up their confidence, keep fit and a safe way to socialize with dance friends during this new normal. Teacher Jacqueline Van Tonder has over 18 years of teaching experience and Teacher Chanelle and Teacher Sarah are the best in the industry. Contact us on: 073 809 4789 or [email protected]. Remember your first lesson is free, so why not come and try it out. We cannot wait to have you join our dancing family. . . . . . #jacquelinesacademyofdance #InspireAgeneration #Support #Encourage #HipHop #MiniMovers #Miles&Macy #Dancingkids #KeepFit #HealthyBodyHealthyMind #LittleDancers #DancingFun
Dance online with us! Ballet and Modern dance classes for ages 3 to 6 years. A wonderful way to keep the kids busy, fit and acquiring new skills while learning from the best. Contact: Jacqueline's Academy of Dance for more details. [email protected]
👩‍🏫 Ek voel jammer vir al die onderwysers wat gaan hoor.. "Maar dis nie hoe my ma my geleer het nie!".. ✏
Wil graag dankie se vir tannie Wilna Snyman en die mamma wat die maskers gemaak het. Julle doen so baie en help ons maaitjies voorberei. Die maskers is uitstekende kwaliteit!
The First Rugga Roots Western Cape Session At Ghoempie Kleuterskool Will Be On Monday The 3rd Of February From 10:00 - 10:30. 😁🏉
Christiano, tot ek is bang vir die Seerower !
Die maatjies, ouers en Ghoempie personeel het dit vreeslik geniet om saam met die modelle van Mej. Weskaap hulle handjies op die muur te verf vir hulle bydrae vir Mandela Dag. Baie dankie aan Wilna Snyman, Mej Weskaap en almal wat dit moontlik gemaak het en vir al julle moeite en harde werk.
Sien vreeslik uit om al die gesiggies môre te sien. Onthou om vir julle 'n ou hemp aan te trek! Ons gaan sommer lekker pret hê! 🖤

Daycare center established in 2007. At Ghoempie our teachers and assistants take pride in looking after your little ones.

Ghoempie Kleutersorg Brackenfell is thrilled to announce that applications for 2021 enrolment are now open, and we so excited to welcome new friends to our family next year! Ghoempie Kleutersorg is a full-day childcare facility for babies through to Grade RR, operating from 6h00 till 17h30. We provide deliciously healthy meals cooked in our kitchen and fun extramural activities for your little ones to enjoy!
Applying for enrolment - have limited spaces available for 2021, so secure your spot now!
Contact us today for more information on [email protected]

Photos from Ghoempie Kleuterskool's post

Ghoempie Kleuterskool's cover photo

Ghoempie Kleuterskool

Gelukkige Vadersdag aan al ons Ghoempie Pappas
Happy Fathersday to all our Ghoempie Fathers

Happy Mothers Day. Thank you for all that you do and mean to us. You are the difference.

Photos from Ghoempie Kleuterskool's post

Wiskunde/Maths
Kom ons leer speel speel/ let us learn through play

[04/28/20]   Liewe ouer

Vandag wil ons jou gerus stel en nooi om so ‘n bietjie minder te bekommer.

Wat onderwysers wil hê ouers moet weet:

Wanneer jou kind weer eendag mag skool toe gaan, kan ‘n onderwyser seker maak dat hulle weer opvang met al die werk waarmee julle dalk sukkel by die huis. Dit is húlle “super power”!

Maar wat hulle níé kan doen nie, is om sosio-emosionele trauma ongedaan te maak. Trauma verhinder jou kind om te kán leer.

So wanneer julle werk aan skool tuis, deel gerus eerder jou hartklop se kalmte, jou sterkte en wye arms van liefde met jou kind. En lag saam met mekaar, so gereeld as moontlik. Dit is jóú “super powers”.

Geen kind is voor of agter nie. Doen wat jul kan, soveel of so min as wat jul kan. Jou kind is nou presies waar sy / hy moet wees, veilig en geliefd, tuis.

En jou beste is goed genoeg!

_____

(Oorspronklike outeur onbekend.)

Hallo Almal. Hoop julle bly veilig in die tyd. Ons hoop om gou weer saam te kuier. Mooi naweek vir almal. Groete Anton

[03/24/20]   Wil al die Ghoempie Families alle sterkte toe wens in hierdie baie moeilike tyd mag God jou en jou geliefdes bewaar en veilig hou.

Wish all the Ghoempie Families well during this very difficult time may God watch over you and your loved ones and keep you all safe

Bak lekker saam julle kindertjies

Photos from Ghoempie Kleuterskool's post

Ons speel te lekker.

Lekker spring maatjies. Hulle lyk opgewonde!! Ek kuier later saam.

Groete
Anton

Opgewonde om ons maatjies weer te sien Vrydag 13 Maart.

Groete
Anton NS Property Solutions

Photos from Ghoempie Kleuterskool's post

Photos from Ghoempie Kleuterskool's post

We need your help collecting bread bag tags, plastic screw-on milk bottle and cooldrink caps. This is to help Marili to get a wheelchair for her son Antoni van Reenen. Tags separate from caps......Kom al Ghoempie ouers en kinders help ons om vir Antoni te help asb!!!!
Bring asb al julle doppies en brood tags na Ghoempie

[02/27/20]   We need your help collecting bread bag tags, plastic screw-on milk bottle and cooldrink caps. This is to help Marili to get a wheelchair for her son Antoni van Reenen. Tags separate from caps.

[02/24/20]   Sarie sirkel het geen sye het geen sye,het geen sye ,Sy is net rond.Sarie sirkel het geen hoeke × 3.Sy is net rond.

Driekie driehoek het 3 Lyne ,het 3 lyne,×3,dit kan kort of lank lyne wees..Direkie Driehoek het 3 hoeke aldrieewe skerp

Vollie vierkant het 4 lyne het 4 lyne al 4 ewe lank..× 3
Vollie vierkant het4 hoeke al 4 ewe skerp.

Rallie reghoekhoek het 4 lyne,het 4 lyne 2 is kort en 2 is lamk,×3 keer
Rallie reghoek het 4 hoeke al 4 ewe skerp .
Dit is n rympie enkanook gesing word.Leer kinders die eienskappe van vorms aan.

Sien binnekort....

Sien julle binnekort....

Valentines day at Ghoempie

Lekker slipper en roomys dag by Ghoempie...ons eet sommer al vroeg vroeg roomys

[01/15/20]   DIE NUWE SKOOLJAAR! Aflaai-angs!

Dit is 'n nuwe jaar en vir baie word kinders môre vir die eerste keer in 'n lang tyd by die skool afgelaai.

Vir baie kinders (en ouers) is dit 'n emosionele oomblik van skeiding.

Dit is sleg vir ouers en vir kinders. Baie keer as ek my kinders aflaai, sien ek die stres, hartseer en verlange in hulle oë en ook in ander kinders en ouers. Daar is baie gereeld ouers wat in karre sit en huil, kinders wat snik en 'n baie hartseer toneel wat erens afspeel.

Weet dat baie kinders en ouers hiermee gekonfronteer word.

'n Paar Wenke:

Berei u kind voor vir wanneer die skool begin. Praat oor positiewe aspekte van skool - maats, speel, sport, sang ens.

Sorg vir 'n goeie aandroetine en slaaptydroetine. (Roetine berei 'n kind voor vir gesonde skeiding, help hulle om sekuur te voel en is voorspelbaar)

Elke kind is anders, moenie kinders met mekaar vergelyk nie.

'Get in and get out' - dit is die grootste vraag vanaf onderwysers: ouers moet so gou moontlik skei en gaan - al is die kind ontsteld. Die meeste onderwysers troos en bou sodoende verhouding sodat die kind die sekuriteit wat hulle in die oomblik nodig het, by die persoon kry wat die res van die dag dit ook sal verskaf. As die troos en sekurtiteit in daardie oomblik van mamma afkom - gee en neem ons weer as ons dan loop. Hoe langer jy rondhang en troos, hoe moeiliker is die skeiding. Gee af, groet en loop.
Dit klink moeilik en hard, maar hoe langer jy neem, hoe meer angs en emosie bou op by u kind. As die bietjie emosie wat met aankoms daar is verwerk moet word is dit minder en makliker vir u kind om dit te verwerk;
as om lank te bly, te paai, te troos ens. en verdere emosie op te bou wat meer verg om te verwerk as jy gaan.
BAIE onderwysers sê, sodra jy in die kar is, is hulle klaar gehuil.

As die aflaai ouerspesifiek is, laat 'n ander ouer die kind aflaai (indien moontlik). As mamma probeer het, en die skeiding is moeilik, laat pappa probeer. Dit is baie keer 'n vinnige hulp.

Verseker u kind daagliks van die roetine, bv : "Na skool kom mamma jou haal en dan gaan ons lekker legkaarte bou!" Weereens roetine en struktuur maak dinge voorspelbaar, en onsekerheid word dus minder.

Onthou dat hierdie generiese wenke is en dat elke kind anders is. Vir sommige kinders mag hierdie dalk nie help nie, maak dan seker dat u as ouer hulp inwin. Daar is baie ervare onderwysers, beraders en sielkundiges ensovoorts wat graag kan help.

Groete
Dr S

[01/08/20]   Aan elke ouer met kinders wat skool toe gaan
(Deel gerus met, of tag elke ouer)

Ek is seker julle voel opgewonde, hartseer, bang, skrikkerig en selfs verward. Jy kan die dag, die uur en minuut onthou toe jy jou kind die eerste keer vasgehou het. En nou is dit sulke tyd. Skool.

Dit mag dalk vir jou voel asof jou kind nog heeltemal te klein is om die dinge van skool te hanteer, maar hulle is gereed. Hulle sal altyd “klein” in jou oë bly, en dit is okay so!

Ma en Pa, vir julle wil ek sê:

1. Jy het alles reg gedoen! Jou kind sou andersins nooit op hierdie punt wees nie.

2. Die kosblikke vol kos wat jy inpak en net so vol terug huistoe kom, is nie omdat dit sleg is nie. Jou kind is so besig om maatjies te maak en te speel, dat eet tweede viool speel.

3. ‘n Onderwyseres gaan heel waarskynlik jou kind se gunsteling mens word, maar jou arms gaan altyd sy/haar veilige plek wees.

4. Jy gaan miskien huil op die eerste dag. En op die tweede. En nog baie dae daarna. Jy is nie “swak” nie, net trots en bekommerd en angstig en bang en al die ander emosies tussen-in. Dit is okay.

5. Jou kind gaan jou meer as ooit nodig hê... al sê hulle nie so nie, en al voel dit ook nie vir jou so nie. Wees net daar.

6. Jou dae gaan langer word. Sport, dans, musiek, debat... die dagboek gaan vol wees. Maak ALTYD tyd in daardie einste dagboek vir jouself.

7. Moet nooit die waarde van “ek is hier vir jou”, “jy gaan okay wees”, “byt vas”, “ek is lief vir jou” onderskat nie. Jou kind is net so onseker soos jy.

8. Voor jy weet is die jaar verby. En dan nog ‘n jaar. Deel in jou kind se groot oomblikke. Hy/sy is trots om dit met jou te deel.

9. As dit vir jou voel asof jou kind te vinnig groot raak, voel jy reg. Tyd gaan altyd vinniger verby as jy in ‘n oomblik is wat vir jou lekker of spesiaal is.

10. Alles gaan vreemd voel, want dit is alles nuut. Moet glad nie soos ‘n “dom” ouer voel as jy nie weet watter gom of kryte jy moet koop nie.

11. Jy mag fotos plaas op sosiale media as jy wil! Vergeet van mense wat iets daaroor te sê het. Dit is ‘n groot oomblik vir julle. Onthou net om altyd jou kind se identiteit te beskerm!

12. Jou kind raak nie oornag volwasse nie. Dit is steeds dieselfde kind wat hartseer raak en uitbundig kan lag. Die omgewing verander, en dit bring veranderinge mee, maar jou kind het steeds al die(en selfs meer!) emosionele ondersteuning nodig.

Klop jouself op die skouer! Jy is ‘n ouer duisend! Jy het goed gedoen tot nou, en jy gaan steeds fantasties wees!

-Dr Owen

Geseende Kersfees aan elkeen en n Voorspoedige Nuwe Jaar

[12/13/19]   En so kom nog n jaar aan sy einde baie dankie aan almal se liefde en drukkies en omgee ons gaan nou lekker rus maar gaan ons maatjies baie mis. Al my Ghoempies wat vandag klaar gemaak het by Ghoempie ek is super trots op julle en gaan geniet julle vakansie voor julle groot skool toe gaan, ek gaan elkeen van julle baie mis julle het elkeen diep spoortjies in my hart getrap. Geseende Kersfees aan almal en veilig wees op die paaie

Want your school to be the top-listed School/college in Brackenfell?

Click here to claim your Sponsored Listing.

Videos (show all)

Location

Telephone

Address


17 Demeter Street, Ferndale
Brackenfell
7560

Opening Hours

Monday 06:30 - 17:00
Tuesday 06:30 - 17:00
Wednesday 06:30 - 17:00
Thursday 06:30 - 17:00
Friday 06:30 - 17:00
Other Day Care & Preschools in Brackenfell (show all)
Bubbalu Daycare Centre Bubbalu Daycare Centre
82/84 Buitekant Street
Brackenfell, 7560

Bubbalu Day Care Centre - Where Princes and Princesses come to play and learn.

Secret Garden Playschool Group Secret Garden Playschool Group
60 Gardener Street, Vredekloof
Brackenfell, 7560

We are a Christian based playschool. Caters for children aged 2 years to Grade RR. Small groups allow for individual attention. Teaching is our passion.

Jellybeanz Educare Jellybeanz Educare
1 Church Street
Brackenfell, 7560

Welcome to Jellybeanz Educare. As a dedicated pre-school we strive to provide a loving environment for your child – a home away from home.

Landie's Day & Night Care Centre Landie's Day & Night Care Centre
10 Melchoir Street
Brackenfell, 7560

Creche in Brackenfell opening soon. Plus minus 1 August 2017. We will be offering a 24 hour service from Monday to Saturday to take care of your children.

Selecta Succulents Selecta Succulents
Frontier Smallholding, Plot Nr.31/222 Kruis Rd.
Brackenfell, 7560

Welcome to the Facebook home of Selecta SucculentsWe are a wholesale nursery specialising in growing succulents and cacti. We are located in the suburb of Brackenfell, South Western Cape, South Africa. We are not open to the public.

Brakkies Daycare Brakkies Daycare
42 Hibiscus Cresent
Brackenfell, 7560

Emmanuel Montessori PRE School Emmanuel Montessori PRE School
BRACKENFELL, SPRINGBOK PARK
Brackenfell, 7560

Emmanuel Montessor is a new and dynamic school that opened in Brackenfell that focus on your child's development through the montessori eduction system.

Pepper Tree Kidz Pepper Tree Kidz
44 Pepper Tree Street, Sonkring
Brackenfell, 7560

Pepper Tree Kidz -We give them roots to grow and wings to fly- Sonkring,Brackenfell Contact: 0729749756 [email protected]

The Pied Piper Preschool The Pied Piper Preschool
34 Jeanette St
Brackenfell, 7560

The Pied Piper Preschool is an educational facility located in Brackenfell, South Africa.

Bambino Kleuterskool Bambino Kleuterskool
6 Goedehooplaan
Brackenfell, 7580

Veilige plek waar kinders vanaf 12 maande tot 6 jaar nog kind kan wees en deur speel kan leer. Kom loer gerus by ons in of kontak ons vir enige inligting. 6 Goedehooplaan Brackenfell 021 9812434/ 084 400 2957 / [email protected]

Rainbow Pikaninis Rainbow Pikaninis
6 Albie De Waalstr. Springbokpark, Brackenfell
Brackenfell

WHY US: Family environment Creative activities and Educational games Experienced teachers Meals included Holiday care Convenient operating hours

Protea Hoogte Kleuterskool/Nasorg Protea Hoogte Kleuterskool/Nasorg
Cnr Lelie & Dahlia Street
Brackenfell, 7560

Protea Heights Nursery School was established in 1989. To give every child the necessary love and knowledge, to lay an ever lasting foundation.

About   Contact   Privacy   Login C