OkiDoki Kidz is a privately owned baby –pre-school, also providing aftercare for children from Grade RR to Grade 7.
Operating as usual
New positions available at Okidoki Kidz Brackenfell
Come join our amazing team.
Email your CV’s to:
[email protected]
Contact : 081 574 7090
New positions available at Okidoki Kidz Brackenfell
Come join our amazing team.
Email your CV’s to:
[email protected]
Contact : 081 574 7090
We are OPEN
We have done all the necessary safety precaution and our doors are open.
Ons is OOP
Leer en speel is pret by Okidoki Kidz.
Cell: 081 574 7090
Email: [email protected]
Address:
40 Helling straat
Protea Hoogte
Brackenfell
Okidoki Kidz Brackenfell
Okidoki Kidz Brackenfell's cover photo
OkiDoki Kidz Brackenfell is nou amptelik klaar. Die gras is in, die klimrame klaar en al die klassies is gereed. As jy nog nie ingeskryf het nie, kontak ons nou!
Okidoki Kidz Brackenfell's cover photo
Ons kamera stelsel is vandag in en aangeskakel so wees gerus want ons bied "top-notch" sekuriteit aan by Okidoki Kidz.
Die gras begin lë, nog nie vasgeplak nie, maar dit gaan een enorme verskil maak aan Okidoki Kidz Brackenfell. Ons is amper daar!
Okidoki Kidz se afwerkings is omtrent klaar en dit lyk so mooi! Kom loer gerus en skryf jou kinders nou in!
Net in geval jy gewonder het hoeveel water jy nou eintlik gebruik... #spaarwater #dayzero #kaapstad
Vergemaklik jou lewe en gebruik hierdie as ‘n maatstaf om te bepaal hoeveel liter water jy mag gebruik volgens jou en jou gesin se behoeftes met die 50 liter per person per dag beperking:
(Vlak 6B waterbeperkings sal in werking tree op 1 Februarie 2018.)
Maak gerus ‘n afdruk van hierdie grafiese voorstelling en plak dit teen jou yskas!
#SpaarWater #50lPerPersoon #ThinkWaterCT
As jou kleinding gelukkig genoeg is om 'n tablet te hê, kyk bietjie hierna om die tyd doeltreffend te maak...
AFRIKAANSE OPVOEDKUNDIGE APPS VIR KLEUTERS
Google Play Store : https://goo.gl/jQufRn
Apple App Store : https://goo.gl/f6FZi9
YouTube : https://goo.gl/QtE11z
Website : http://www.smartgecko.co.za/
goo.gl With over a million apps and games, Google Play has something for everyone. Browse and install your favorite Android apps and games on your Android phone, tablet, TV or from the Web.
OkiDoki Kidz is a dual-medium school based on Christian values for babies from 4 months to children ages 5 years. We also provide aftercare (with meals included) for children from Grade RR to Grade 7. Contact us now for more information at [email protected]
Baie ware inligting vir elke ouer daar buite... #kinders #liefde http://ow.ly/JdVC30hMrBk
foreverymom.com Love is patient. Love is kind. And you know what else? Love doesn’t spoil.
OkiDoki Kidz Brackenfell is nou oop en verskaf speelskool (van 4 maande tot 5 jaar) en nasorg vir kinders van Graad RR tot Graad 7. Kontak ons vir meer inligting
OkiDokiKidz is 'n private voorskool en nasorg sentrum wat uitstekende diens en liefdevolle omgewing skep vir die kinders. #okidoki #liefdevirkinders #skool #nasorg
OkiDokiKidz is 'n private voorskool en nasorg sentrum wat uitstekende diens en liefdevolle omgewing skep vir die kinders. #okidoki #liefdevirkinders #skool #nasorg
OkiDokiKidz in Brackenfell verskaf nasorg vir laerskool kinders asook vervoer vanaf Laerskool Bastion na die nasorg sentrum #okidoki #nasorg
OkiDoki Brackenfell is oop! Kontak ons gerus indien jy 'n skooltjie benodig vir jou kleinding. Ons bied ook nasorg vir kinders van Graad RR tot Graad 7 #okidoki #kleuterskool #nasorg
2018 hier kom ons!
Okidoki Kidz Brackenfell's cover photo
Okidoki Kidz Brackenfell
Okidoki Kidz Brackenfell's cover photo
Okidoki Kidz Brackenfell
Speelskool en Nasorg
Aansoek vorms nou beskikbaar
Adres: 40 Helling straat; Protea Hoogte
Tel: 0815747090
Email: [email protected]
Share, share, share
Okidoki Kidz Brackenfell
Speelskool en Nasorg
Aansoek vorms nou beskikbaar
Adres: 40 Helling straat; Protea Hoogte
Tel: 0815747090
Email: [email protected]
Share, share, share
[10/24/17]
99 planne vir buitepret
1. Bak modderkoekies.
2. Bou ’n tent.
3. Skiet kettie na ’n klomp ou verfblikke.
4. Spring soos ’n padda.
5. Swem.
6. Speel wegkruipertjie.
7. Spring tou.
8. Skop bal.
9. Ry fiets of skopfiets of stokperd.
10. Bou sandkastele.
11. Lees ’n vervolgverhaal onder die bome in die park – bietjies-bietjies al om die ander dag.
12. Klim boom.
13. Maak ’n reënboog met die tuinslang.
14. Speel wielie-wielie-walie.
15. Plant blommetjies.
16. Blaas borrels.
17. Bou landskuns op die grond met natuurelemente soos akkers, stokkies, bessies, blare.
18. Rol van ’n heuwel af.
19. Maak gereeld tuin nat.
20. Hou ’n skemerpiekniek op die gras.
21. Lê op jul rug en vind prente in die wolke.
22. Vang insekte en hou hulle dop in ’n goggahok.
23. Hou ’n skattejag in die aand met speelgoed wat kan gloei.
24. Balanseer op ’n muurtjie of randsteen.
25. Gooi frisbee of boemerang in ’n park.
26. Gaan stap met die honde.
27. Trek onkruid uit.
28. Voer die duiwe of eende in ’n nabye park.
29. Balanseer ’n boontjiesak op jou kop.
30. Hou boeresports soos sakspring of eier-in-lepel-resies.
31. Gee die bome in jou tuin drukkies.
32. Hou kruiwaresies.
33. Neem papier en gom buitentoe en maak ’n natuurcollage.
34. Maak patrone in nat sand.
35. Speel hinkspel.
36. Neem leë blikkies met plastiekdeksels na buite en gaan soek sade of klein klippies om slaginstrumente mee te maak.
37. Spring saam met jou kleuter op die springmat.
38. Maak ’n reënmeter.
39. Verf jou huis se mure met water.
40. Speel albaster.
41. Trek jou kleuter uit en laat haar toe om met vingerverf patrone op haar eie lyfie te maak.
42. Neem kryte en papier uit en laat jou kleuter oor verskillende teksture krap.
43. Swaai en klim klimraam.
44. Draai in die rondte op die gras tot julle almal duiselig raak.
45. Speel raak-raak of ander hardloopspeletjies.
46. Maak ’n waterglybaan van plastiek op jou grasperk en laat hulle met seep daarop gly.
47. Speel vroteier.
48. Maak waterkussings met plastiek en bouerskleefband, sodat jou kleuter daarop kan spring en gly.
49. Laat jou kleuter iets teken wat sy in die tuin kan sien.
50. Trek julle reënstewels aan en gaan spring in ’n modderpoel.
51. Teken met bordkryt op die plaveisel of stoep.
52. Versamel skoon haelkorrels en suig dit of bou ’n mini-haelman.
53. Maak stelte van ou verfkannetjies en laat jou kleuter daarop balanseer.
54. Vang reëndruppels op jou tong.
55. Staan ’n bietjie vroeër op en eet voor skool ontbyt op die gras of stoep.
56. Hou ’n teddiebeerpiekniek buite.
57. Hark blare of vee die plaveisel.
58. Begin ’n wurmplaas.
59. Hardloop onderdeur die sproeier.
60. Was die hond.
61. Vleg ’n blommekransie.
62. Begin ’n natuurjoernaal met weeklikse inskrywings.
63. Lê in ’n hangmat en droom.
64. Braai malvalekkers oor die vuur.
65. Maak ’n watertafel en vind dinge in die tuin om daarin te laat sink of dryf.
66. Teken ’n kaart van ’n maatjie se huis en tuin.
67. Teken jou kleuter se skaduwee met kryt op papier of die plaveisel af.
68. Begin ’n groentetuin.
69. Pluk en pars blomme.
70. Probeer blaarafdrukke met verf op papier maak.
71. Neem selfoonfoto’s van die dinge in die tuin wat julle interesseer.
72. Vind slakke wat kan resies jaag.
73. Maak ’n voëltjiebad. 74 Gooi gereeld saadjies vir die voëltjies uit.
75. Grawe ’n gat in die grond om vir skatte te soek.
76. Trek ’n mantel aan en vlieg! 77 Gooi waterballonne.
78. Hou ’n week lank die maan en sy fases dop.
79. Klim op rotse of groot klippe in die omgewing.
80. Bou ’n modderpad vir speelgoedkarretjies.
81. Verf met vere.
82. Dans en sing met of sonder sambrele in die reën.
83. Bou ’n stokkie-alfabet.
84. Was die kar.
85. Laat vlieg ’n vlieër.
86. Hang versierings in ’n boom.
87. Laat dryf ’n papierbootjie.
88. Bou ’n feetjie- of elfiehuis.
89. Teken ’n skatkaart.
90. Maak ’n bliktelefoontjie.
91. Begin ’n versameling van mooi skulpe of klippies.
92. Skryf ’n brief op ’n blaar.
93. Maak jou grasperk ’n verhoog vir selfuitgedinkte vertonings.
94. Maak ’n dinosourusgrot.
95. Maak ’n sonhorlosie.
96. Probeer saam met jou kleuter handstande of wawiele maak.
97. Ondersoek die tuin deur ’n vergrootglas.
98. Verf met materiaalverf op ’n wit plekmatjie op die gras en gee dit vir ouma vir haar verjaardag.
99. Verf klippe, gee hulle name en maak hulle storiekarakters wat net buite in die tuin kan leef.
[10/10/17] Poste beskikbaar. Ons maak 8 Januarie 2018 oop. Mail asb jou cv na [email protected] en copy [email protected]
Okidoki Kidz Brackenfell's cover photo
Okidoki Kidz Brackenfell
OkiDoki Kidz is a privately owned dual medium play-school located in Uitenhage, Port Elizabeth and Cape Town. We provide after-care for children from Grade RR to Grade 7. We are open from 7h00 to 17h30 and are open during holidays.
We are dedicated to delivering quality service in the educational, emotional, physical and nutritional development of our pre-schoolers.
We follow a well-developed program based on fine and gross motor skills, We believe that a healthy, nutritional diet goes a long way in the physical and mental development of young children, which is why we offer balanced meals.
Monday | 06:30 - 17:45 |
Tuesday | 06:30 - 17:45 |
Wednesday | 06:30 - 17:45 |
Thursday | 06:30 - 17:45 |
Friday | 06:30 - 17:45 |
Nota Bene Learning Centre is a friendly, safe and therapeutic environment for learners who require individual and more specific attention.
Curro Independent Schools strive towards excellent learning and guides learners to master curriculum content creatively.
Brackenfell Kiddies Campus is a specialist pre-school education and resource centre for babies, toddlers and pre-schoolers.
Coming Saturday from 10 to 12 Splendid Kids Brackenfell will be open for viewing again. Bring your kids to come and play on our stunning jungle gyms. Hope to see you there.
Pepper Tree Kidz -We give them roots to grow and wings to fly- Sonkring,Brackenfell Contact: 0729749756 [email protected]