Matwerk vir Mammas

Matwerk vir Mammas

Comments

Are you in arrears , blacklisted or paying more than R2000 PM on monthly installments? inbox me or leave your number and ill assist you
Baie dankie Karlien Shepherd !! Ons speel/leer SO lekker!!!

Matwerk vir Mammas bied produkte wat Mammas help om hul kinders te help! Ons deel ook oulike wenke oor Matwerk!

Operating as usual

Photos from Matwerk vir Mammas's post 25/06/2021

Ons het ouderdomsgepaste pakkette beskikbaar wat fokus op die kernaspekte van elke ouderdom/graad.

Loer gerus:

https://www.matwerkvirmammas.co.za/product-category/pakkette/

Photos from Matwerk vir Mammas's post 24/06/2021

Ag dis wonderlik om ons maats te sien so lekker leer-speel!

Dankie vir die deel Mamma Michelle!

23/06/2021

Woordbou was nog nooit so lekker nie!

Kleurvolle 3d letters met bypassende kaartjies!

Sluit in:

Klinkers
Medeklinkers
En
Hoofletters

Loer gerus op ons webtuiste vir hordes WONDERLIKE produkte om LEER LEKKER te maak!

https://www.matwerkvirmammas.co.za/shop/

Woordbou was nog nooit so lekker nie!

Kleurvolle 3d letters met bypassende kaartjies!

Sluit in:

Klinkers
Medeklinkers
En
Hoofletters

Loer gerus op ons webtuiste vir hordes WONDERLIKE produkte om LEER LEKKER te maak!

https://www.matwerkvirmammas.co.za/shop/

16/06/2021

Ons kinders is die TOEKOMS!

#jeugdag

Ons kinders is die TOEKOMS!

#jeugdag

Photos from Bloem MomDoc's post 12/06/2021

Hierdie bly een van ons gunsteling produkte!

Ongelooflik hoe ons klein sponsies absorbeer wanneer klanke op โ€˜n konkrete manier aangebied word!

https://www.matwerkvirmammas.co.za/shop/

Photos from Matwerk vir Mammas's post 10/06/2021

Vir navrae of bestelling los gerus โ€˜n nommer

Of loer op ons webwerf

https://www.matwerkvirmammas.co.za/shop/

Photos from Bloem MomDoc's post 07/06/2021

Wat โ€˜n heerlike plasing!

Ons is mal oor Bloem MomDoc ! Definitief โ€˜n blad wat elke Mamma moet volg!

Photos from Matwerk vir Mammas's post 02/06/2021

FYN MOTORIESE OEFENINGE:

๐ŸŽˆ Hoekom is dit belangrik?

Meeste van daaglikse take vereis een of ander vorm van fyn motoriese vaardighede. Dink oor alledaagse aktiwiteite soos veter vasmaak, potlood vashou, โ€˜n bladsy omblaai ens

๐ŸŽˆ Wat behels fyn motoriese vaardighede?

Dit is die vermoรซ om klein spiertjies van die hand te effektief te kan gebruik om voorwerpe te kan manipuleer. Ons gebruik ons oรซ ook hiervoor (hand-oog-koรถrdinasie).

Ons wil hรช beide handjies moet saam werk. Dis vaardighede wat moet aangeleer en bemeester word.

Hier is โ€˜n paar oefeninge wat ons kan doen! Hoe ook dop vir โ€˜n hele rits nuwe produkte wat gefokus is hierop!

21/05/2021

Ons moet altyd buigbaar wees!

Top Tips vir Matwerk:

๐ŸงฉSit op die mat (jy kom tot op jou kind se vlak)

๐ŸงฉKyk jou kind in die oรซ

๐ŸงฉWees geduldig

๐ŸงฉProbeer die kind so aktief moontlik betrokke kry!

๐ŸงฉWerk op die leerder se vlak (en nie die vlak wat jy dink die leerder behoort te wees nie)

๐Ÿงฉ Hersien, hersien en hersien

Photos from Matwerk vir Mammas's post 14/05/2021

๐Ÿšจ๐Ÿšจ๐Ÿšจ๐Ÿšจ ONS MAAK LEER LEKKER

Produkte om kinders te help floreer!

Pakkette beskikbaar beskikbaar tot Graad 4

Vir โ€˜n gids los โ€˜n nommer of kontak ons!

https://wa.me/message/QVABZAPJKSOYN1

https://www.matwerkvirmammas.co.za

Photos from Matwerk vir Mammas's post 13/05/2021

Graad 1 Kwartaal 2

NOU BESKIKBAAR

Sluit beplanning, werkboeke, flitskaarte in. Alles wat jy nodig het en NOG meer!

Volledige pakket slegs @R650

Kontak ons vandag:

https://wa.me/message/QVABZAPJKSOYN1

11/05/2021

Pragtige Matwerk sakke om al jou produkte in te hou!

Pragtige Matwerk sakke om al jou produkte in te hou!

09/05/2021

Liewe Matwerk Mammas

Julle is ongelooflik! Ek hoop jul was bederf en so geseรซn op die spesiale dag!

๐ŸŒน๐ŸŒท๐ŸŒป

Photos from Sy & Satyn's post 05/05/2021

Kaapstad- NOORDELIKE VOORSTEDE MAMMAS

Ek deel graag my hart met julle!

Photos from Klei-Klei's post 03/05/2021

Ons is so opgewone oor ons nuwe projek met Klei-Klei

Pragtige KLEI met Matwerk matjies!

Bestel vandag nog!

Photos from Matwerk vir Mammas's post 01/05/2021

Het jy geweet?

Matwerk vir Mammas het โ€˜n eksklusiewe produk spesiaal ontwerp om klanke maklik en prakties te maak!

Elke klank het โ€˜n karakter wat dit eenvoudig maak om te onthou!

Ons Klanke Karakters word deur skole regoor die land gebruik! Ons het ook โ€˜n reeks stories vir elke klank!

Los โ€˜n nommer en ons stuur inligting aan!

Indien daar skole is wat belangstel in uitstallings - kontak ons gerus!

#klanke #learning #school #teaching #homeschool #matwerkvirmammas #leerspeelspeel #leer #klanke #kinders #children #colourful #sounds #alfabet #qualitytime

Photos from Matwerk vir Mammas's post 01/05/2021

My SLIMBOEK | My CLEVER BOOK

Ons fokus op

- skryf jou naam, ouderdom
- teken jouself
- Tel die appels
- 2D vorms
- Tel vrugte
- skrifpatrone
- ons oefen om veters vas te maak!

Alles vir slegs @R180

Koerier regoor oor SA!

Volg die skakel vir meer inligting:

https://wa.me/message/QVABZAPJKSOYN1

Of bestel op ons webwerf:

https://www.matwerkvirmammas.co.za

Photos from Matwerk vir Mammas's post 29/04/2021

Dankbaar vir sulke boodskappe!!!

Ek glo vas elke kliรซnt kom oor ons pad vir โ€˜n rede!

29/04/2021

Produkte NOU beskikbaar by

Kids Emporium Nelspruit!

Gaan loer gerus ๐Ÿ‘€๐Ÿ‘€

Produkte NOU beskikbaar by

Kids Emporium Nelspruit!

Gaan loer gerus ๐Ÿ‘€๐Ÿ‘€

Photos from Matwerk vir Mammas's post 29/04/2021

๐Ÿง ๐Ÿง slim.... slimmer.... SLIMSTE

Pakkette beskikbaar van

KLEIN LYFIE tot GRAAD 4


https://www.matwerkvirmammas.co.za

Los โ€˜n nommer en ons kontak jou!

Photos from Matwerk vir Mammas's post 28/04/2021

๐Ÿงฎ๐ŸงฎWISKUNDE๐Ÿงฎ๐Ÿงฎ

Ons ekstra-hulp Wiskunde pakkie is perfek vir ons Grondslagfasemaats!

Dit sluit in:

๐Ÿงฎ Getalleboek

๐Ÿงฎ Telboek

๐Ÿงฎ 3D somme stel

GRATIS plus en minus flitskaarte!

Slegs @R550

Los โ€˜n nommer of kontak ons VANDAG:

https://wa.me/message/QVABZAPJKSOYN1

Photos from Matwerk vir Mammas's post 27/04/2021

Ons HELP met KLANKE PAKKET ๐Ÿ“ฆ

๐Ÿ– Ek ken my Klanke

๐Ÿ– Klankepret

๐Ÿ– 3D woordbou

๐Ÿ– Spelboksies

PROMOSIEPRYS @R680

Slegs by Agente beskikbaar!

๐Ÿ“ฑ https://wa.me/message/QVABZAPJKSOYN1

Photos from Matwerk vir Mammas's post 25/04/2021

Ons help met GETALBEGRIP

Getalbegrip is die boublokke vir alle Wiskundige konsepte! Baie belangrik!

Kyk gerus na die volgende produkte:

Kontak ons gerus: https://wa.me/message/QVABZAPJKSOYN1

Webwerf: https://www.matwerkvirmammas.co.za

Ons koerier regoor SA

Photos from Matwerk vir Mammas's post 25/04/2021

Ons help met KLANKE!

Klanke is belangrik vir woordbou en lees! ๐Ÿ“š๐Ÿ–

Kontak ons direk of los โ€˜n nommer en ons stuur โ€˜n gids!

https://wa.me/message/QVABZAPJKSOYN1

https://www.matwerkvirmammas.co.za

Ons koerier regoor SA โœˆ๏ธ

24/04/2021

๐Ÿƒโ€โ™‚๏ธ๐Ÿ’ƒ๐Ÿผ๐Ÿ•บ๐Ÿผ

๐Ÿƒโ€โ™‚๏ธ๐Ÿ’ƒ๐Ÿผ๐Ÿ•บ๐Ÿผ

Photos from Matwerk vir Mammas's post 23/04/2021

Opvoedkundige produkte om leer lekker en sinvol te maak!

Indien daar enige Mammas is wat raad benodig oor uitvalle van Kwartaal 1- kontak ons gerus!

Produkte vanaf 2jaar tot Graad 7

Koerier regoor RSA

๐Ÿ“ฑ
https://wa.me/message/QVABZAPJKSOYN1

๐Ÿ’ป

https://www.matwerkvirmammas.co.za

21/04/2021

Wiskunde was nog nooit so lekker nie!

https://www.matwerkvirmammas.co.za

20/04/2021

*GETALBEGRIP*

Ek ken my GETALLE โ˜Ž๏ธ๐ŸŽฒโฐ

@R190

https://www.matwerkvirmammas.co.za/product/ek-ken-my-getalle/

Ons ๐Ÿ‘€ na getalle 1-20

๐Ÿงฎ Getalnaam

๐Ÿงฎ Simbool

๐Ÿงฎ Hoeveelheid

๐Ÿงฎ Volgorde

Ens

Kontak ons vandag vir โ€˜n volledige LOERGIDS

*GETALBEGRIP*

Ek ken my GETALLE โ˜Ž๏ธ๐ŸŽฒโฐ

@R190

https://www.matwerkvirmammas.co.za/product/ek-ken-my-getalle/

Ons ๐Ÿ‘€ na getalle 1-20

๐Ÿงฎ Getalnaam

๐Ÿงฎ Simbool

๐Ÿงฎ Hoeveelheid

๐Ÿงฎ Volgorde

Ens

Kontak ons vandag vir โ€˜n volledige LOERGIDS

Photos from Matwerk vir Mammas met Michelle's post 12/04/2021

Ons is mal oor die oulike idee!

Michelle is โ€˜n vreeslike โ€œhands-onโ€ Mamma/ Juffrou met โ€˜n hart vir spesiale behoeftes!

As daar ooit Mammas is wat raad wil hรช oor watter produkte om te gebruik is Michelle die persoon!

Kontak haar gerus!

https://wa.me/message/FG5BPFWODF6TK1

11/04/2021

Tyd hardloop uit ๐Ÿƒ๐Ÿผโ€โ™€๏ธ

https://www.matwerkvirmammas.co.za/shop/

Photos from Matwerk vir Mammas's post 11/04/2021

Sulke boodskappe beteken so baie!!!

Ons is trots daarop om LEER LEKKER en sinvol te maak!

Geniet die produkte!!!

10/04/2021

Dankie Mamma vir die terugvoering!

Julle moet lekker leer!!!!

Dankie Mamma vir die terugvoering!

Julle moet lekker leer!!!!

Photos from Matwerk vir Mammas's post 10/04/2021

๐ŸŒˆ GRAAD R PAKKET ๐ŸŒˆ

Help jou kind op โ€˜n KLEURVOLLE en LEKKER manier fondamente bou!

SKOOL was nog nooit so lekker nie!!!

Kontak ons vir enige advies! Ons help graag!

https://wa.me/message/QVABZAPJKSOYN1

Koerier regoor ๐Ÿ‡ฟ๐Ÿ‡ฆ

09/04/2021

Ons is baie OPGEWONDE oor ons nuutste projek!

Ontmoet vir ๐—Ÿ๐—ผ๐—ฒ๐—น๐—ผ๐—ฒ ๐—ฒ๐—ป ๐—ง๐—ผ๐—ธ๐—ธ๐—ถ๐—ฒ ! Hulle is beste maats en lekker stout saam!

Hou ons blad dop vir meer inligting ๐Ÿคฉ๐Ÿคฉ๐Ÿคฉ

Ons is baie OPGEWONDE oor ons nuutste projek!

Ontmoet vir ๐—Ÿ๐—ผ๐—ฒ๐—น๐—ผ๐—ฒ ๐—ฒ๐—ป ๐—ง๐—ผ๐—ธ๐—ธ๐—ถ๐—ฒ ! Hulle is beste maats en lekker stout saam!

Hou ons blad dop vir meer inligting ๐Ÿคฉ๐Ÿคฉ๐Ÿคฉ

Videos (show all)

My eie ๐ŸŒˆ boek! Ons fokus op:- kleure- woordeskat uitbreiding- IsiXhosa, Engels en Afrikaans - fynmotoriese oefeningeOor ...
๐Ÿฎ๐Ÿธ๐ŸฐLekker lawwe leerboek NOU beskikbaar!!! Perfek vir die langpad! Slegs @R200 ๐Ÿ”ฝ๐Ÿ”ฝ๐Ÿ”ฝ๐Ÿ”ฝ๐Ÿ”ฝhttps://wa.me/message/QVABZAPJKSOYN1
๐Ÿงฎ๐Ÿ–Ons Graad 4 Wiskunde pretboek๐Ÿ–๐ŸงฎFantastiese oefeninge vir ons groot maats! Slegs R210Kontak ons vandag! https://wa.me/m...
๐Ÿ“š My Slimboek ๐Ÿ“š my Clever book ๐Ÿ“šBoeke opgestel deur ervare Juffrouens! Alles in die regte skrif! Verskeie interaktiewe p...
๐ŸŒˆ๐ŸŒˆ๐ŸŒˆ๐ŸŒˆ๐ŸŒˆ Ons leer van KLEURE! Afrikaans | Engels | XhosaSlegs R150!! Bestel vandag: https://wa.me/message/QVABZAPJKSOYN1
Hierdie vriendelike Matwerk Maatjie tel so mooi! Ons is baie trots! Dankie vir die video Mamma! ๐ŸŒˆ
NUWE BOEK ๐ŸŒˆ๐ŸŒˆ๐ŸŒˆOns fokus op KLANKE sodat ons kan LEES en SPEL. - Hoofletter, kleinletter herkenning!- Beginklanke- Eindkla...

Location

Category

Telephone

Address


Brackenfell
7560
Other Education in Brackenfell (show all)
Prokids Campus Prokids Campus
37 Protea Road
Brackenfell, 7560

Prokids Campus is a Pre-Primary and Nursery School with unique child development programmes.

Northpine Primary School Northpine Primary School
19 Eastwood Drive, Northpine
Brackenfell, 7560

Email: [email protected] [email protected] [email protected]

Refine Finishing School Refine Finishing School
4 Arauna Street
Brackenfell, 7560

At Refine Finishing School we provide training for businesses, adults, teens and schools within our region.

Tina Cowley Brackenfell Tina Cowley Brackenfell
4 Windhoek
Brackenfell, 7560

Holistic approach. Reading, spelling, eye kinetics, brain gym, handle therapy, study methods, language development, comprehension, speed reading.

Tina Cowley Leessentrum Brackenfell Tina Cowley Leessentrum Brackenfell
4 Windhoek
Brackenfell, 7560

Reading, spelling, comprehension, eye kinetics, handle therapy, language skills, study courses, brain gym, emotional intelligence, physical and cognitive

NEG - Neuro Edu Group NEG - Neuro Edu Group
8 Dana Street
Brackenfell

The Neuro Edu Groupโ€™s aim is to unlock and develop potential in children through a combination of educational, therapeutic and neurodevelopmental principle

Laerskool Brackenfell Primary Laerskool Brackenfell Primary
Kerkstraat
Brackenfell

Dynamique HR Dynamique HR
580 Frans Conradie Drive
Brackenfell, 7560

Human Resources Consulting Service