RIP Johmar van Zyl
Hartaanval 16/07/2024
Hendrik Verwoerd Class of 1988
Class of '88
Operating as usual
Die Groot Boom is toe nie heeltemal verwyder nie
Ons loop almal gebroke rond.
Onvolmaak.
Stukkend.
Ons kom naak hierdie lewe binne en
Ons verlaat hierdie lewe naak.
Die Woord van God sê:"Ons is in sonde ontvang en gebore."
My hele lewe veg ek teen hierdie beginsel...
Vandat ek kognitief kan onthou, veg ek teen gebrokenheid, onvolmaaktheid, mense wat met hulle vuil vingers skoonheid dof en lelik maak.
Strewe ek na
Perfeksie,
Eerlikheid,
Regverdigheid,
Skoonheid in alles en almal om my.
Het ek in my voortvarende jeug en onblusbare positiwiteit; met `n vaste en nimmereindigende uithouvermoë geveg vir:
Heel word en om die vuil merke op my siel, blink en vlekkeloos te poets.
Hoe meer ek spartel en swoeg en sweet,
hoe dieper sink ek in die modder van:
Verraad,
Vertwyfeling,
Onvolmaaktheid.
Dis al `n hele paar maande wat ek wakker word uit nagmerries wat almal dieselfde tema het:
Ek sink, ek verdrink.
Ek is in `n doolhof van `n uiters deurmekaar huis en water kom in, terwyl ek nog probeer deure toe druk en mense red.
Ek bestuur `n blitsmotor, maar is blind, of
ek stuur af op `n afgrond en die remme werk nie.
Ek is besig om tafels te dek en kos te maak en blomme te rangskik, alles is eintlik verby perfek, maar daar is die hele tyd hierdie een mens wat skree en sê: "Vinniger, meer, is jy dan dom?"
Ek staan kaal op die verhoog en almal kyk vir my, ek weet nie ek is kaal nie en wanneer ek dit besef, wil ek sterf van skaamte.
Vanoggend, na nog `n nag van "absolute torture" word ek wakker met Jesus. Soos elke ander oggend is al wat ek kan sê: "Jesus help my, Jesus help my...totdat ek oorgaan in asemhalingsoefeninge en ek die veiligheidshekke oopsluit en na buite loop om hygend vars lug in te asem...
Vanoggend besef ek een ding,
ons kom waaragtig naak hierdie wêreld binne.
Ons is reeds vuil gevat, nog voor ons ons eerste aardse asemteug neem en ons naak hier uitstap.
Ek is opgevoed dat die woord: "OPGEE," `n klad op my geloof in God is. Dat OPGEE, `n vieslike vloekwoord is.
Wat ek nooit geleer is nie is dat "Let Go..." God se salf en my redding is...
Net
L E T G O
and
L E T G O D.
Vanoggend besef ek dat ek reeds vry en volmaak is omdat Jesus leef.
Hy het die doringkroon vir my gedra, sodat ek eendag weer volmaak kan wees.
Maar hier op aarde, in hierdie bestel?
NOOIT!
In hierdie nwe denkpatroon gebeur`n wonderwerk.
Ek raak stil.
My hande klou nie meer krampagtig aan oorlewing nie.
Ek laat gaan en ek word lig...
Want 'n Kind is vir ons gebore, 'n Seun is aan ons gegee; en die heerskappy is op sy skouer, en Hy word genoem: Wonderbaar, Raadsman, Sterke God, Ewige Vader, Vredevors
JESAJA 9:5 - Afrikaans 1933/1953
Ons 40 jaar reunion is op pad
Veertig jaar vriende!
hier kom ons!
*DA lays criminal charges against kidnap conspirators*
by Cllr Kwena Moloto - DA Tshwane Caucus Spokesperson
Date: 18 August 2023
Release: Immediate
Note To Editors: Please find photos here, English soundbite here, Afrikaans soundbite here, and evidence here
The Democratic Alliance (DA) in Tshwane laid criminal charges against members of the South African Municipal Workers Union (SAMWU) participating in the unlawful strike against the municipality. This action is in response to serious allegations including sabotage, conspiracy to kidnap, and intent to cause grievous bodily harm. Some of the discussions went as far as to conspire to kidnap the mayor’s wife.
A concerned whistle-blower has come forward and shared disturbing messages from a Telegram group that includes known SAMWU members used to discuss the unlawful strike. Messages on this group explicitly discuss and plan acts of vandalism aimed at disrupting vital municipal services and infrastructure.
The discussions go even further and highlight the increasing prevalence of violent criminal behaviour characterising the illegal strike as violent criminal intentions to assault the City Manager and kidnap people are outlined.
The urgency of addressing these threats cannot be overstated. Over the weekend, a City of Tshwane employee was violently hijacked and shot at by a group of individuals who had earlier issued warnings against employees of the city going to work. This tragic incident not only shows their intent to follow through on threats, but also their willingness to act with a disregard for the rule of law.
We appeal to the SAPS to expeditiously examine the evidence provided and to respond swiftly in order to protect the lives of our citizens and municipal employees.
Attacks on waste trucks, the sabotaging of critical water infrastructure, the stoning of Tshwane vehicles, assaults and attempted murder of municipal employees and the burning of municipal depots have become commonplace amid the illegal SAMWU strike.
While we understand the desire for salary increases, we must prioritise the overall needs of our city and its residents. The municipality lacks the funds to accommodate the additional R600 million that the proposed increases would contribute to our salary budget for the 2023/2024 financial year.
We demand that SAMWU’s leadership stop playing politics and put the well-being of their members and City of Tshwane first. SAMWU is gambling with the future of Tshwane and history will judge them harshly. This illegal strike must come to an end. We invite them to make use of the South African Local Government Bargaining Council instead of resorting to disruption, intimidation, and violence.
So, hierdie foto is geneem toe ek 11jr oud was.
Ek laai dit op die blad, om dit aktief te hou. Die FB-Polisie maak my gek oor daar so min aktiwiteit op die blad is.
Is daar enige van julle wat gesinsfotos wil deel?
Ek wil nou nie die klem sit op "ou" nie, maar daar is ongelooflike waarde in 'n kuier met iemand kosbaar uit die "ou" dae Riaan Janse van Rensburg!
Trotse Woeries Klas van '88!
Na gister se heerlike kuier, kan ek met Baz Luhrmann saamstem:
"If I could offer you only one tip for the future, sunscreen would be it - The long-term benefits of sunscreen have been proved by scientists, whereas the rest of my advice has no basis more reliable
than my own meandering experience, I will dispense this advice now:
Enjoy the power and beauty of your youth, oh, never mind, you will not understand the power and beauty of your youth until they've faded, but trust me, in 20 years, you'll look back at photos of yourself and recall in a way you can't grasp now, how much possibility layed before you and how fabulous you really looked!
You are not as fat as you imagine!
Don't worry about the future, or worry, but know that worrying is as effective as trying to solve an algebra equation by chewing bubble gum!
The real troubles in your life are apt to be things that never crossed your worried mind.
The kind that blindsides you at 4 p.m. on some idle Tuesday...
Do one thing every day that scares you!
Don't be reckless with other people's hearts, don't put up with people who are reckless with yours.
Floss.
Don't waste your time on jealousy.
Sometimes you're ahead, sometimes you're behind,
The race is long and in the end, it's only with yourself.
Remember compliments you receive, forget the insults!
If you succeed in doing this, tell me how...
Keep your old love letters, throw away your old bank statements.
Stretch...
Don't feel guilty if you don't know what you want to do with your life.
The most interesting people I know didn't know at 22 what they wanted to do with their lives, some of the most interesting 40-year-olds I know still don't.
Get plenty of calcium.
Be kind to your knees, you'll miss them when they're gone.
Maybe you'll marry, maybe you won't.
Maybe you'll have children, maybe you won't.
Maybe you'll divorce at 40, maybe you'll dance the 'Funky Chicken'
on your 75th wedding anniversary.
Whatever you do, don't congratulate yourself too much or berate yourself either.
Your choices are half chance, so are everybody else's.
Enjoy your body, use it every way you can.
Don't be afraid of it or what other people think of it.
It's the greatest instrument you'll ever own.
Dance, even if you have nowhere to do it but your own living room!
Read the directions even if you don't follow them.
Do not read beauty magazines, they will only make you feel ugly!
Get to know your parents, you never know when they'll be gone for good.
Be nice to your siblings, they're your best link to your past, and the people most likely to stick with you in the future...(or not.)
Understand that friends come and go, but a precious few, you should hold on to.
Work hard to bridge the gaps in geography and lifestyle, for as the older you get, the more you need the people you knew when you were young.
Live in New York City once, but leave before it makes you hard.
Live in northern California once, but leave before it makes you soft.
Travel.
Accept certain inalienable truths; prices will rise, politicians will philander, you too, will get old, and when you do, you'll fantasize that when you were young;
Prices were reasonable, politicians were noble, and children respected their elders.
Respect your elders...
Don't expect anyone else to support you.
Maybe you have a trust fund, maybe you'll have a wealthy spouse, but you never know when either one might run out.
Don't mess too much with your hair, or by the time you're 40 it will look 85!
Be careful whose advice you buy, but be patient with those who supply it.
Advice is a form of nostalgia, dispensing it is a way of fishing the past from the disposal, wiping it off, painting over the ugly parts, and recycling it for more than it's worth.
But trust me on the sunscreen!
Regoor die wêreld skuif seisoene.
So beweeg ons elkeen saam met die ritme van die natuur, en soms daarteen.
Waar jy jouself ookal op die oomblik bevind, mag jou ritme ekwilibrium vind.
Mag ons vashou aan dit wat mooi en goed en gaaf is.
Vandag 4jaar terug het ons die geleentheid gehad om die ou monsters van kindertyd nek om te draai.
Kon ons dalk iets van die "purity" in onsself weer terug vind deur die vertellings van 'n ou klasmaat.
Ek weet dat ek 'n groot deel van my innerlike krag kon herwin daardie aand binne Shawn Warren se herinneringe van my invloed op sy lewe.
Liewe klas van 1988, mag julle elkeen gesond, geseënd en gelukkig wees in julle seisoensveranderinge.
Liefde
Sonja-Liezel
Dis 'n gawe Saterdag as jy 'n gewaardeerde en gerespekteerde skoolvriend raakloop by jou dogter se sangles!
Dankie vir die heerlike kuier en klets Stefan Geldenhuys!
Ons hier in Pretoria kuier al te lekker op 'n weeks aand!
Woeries kuier alweer in Mosselbaai. Die keer het Gerrie saam met Shawn gekom ! !
Woeries in Mossalbaai
Dankie Alita vir hierdie foto.
Ons drilpeleton dae met juffrou Scholtz was EPIC! - Onthou julle hoe sy ons gehelp het om ons eie drilpeleton rompies te maak. Een vakansie voor die finale kompetisie. Een naaimasjien, haar huis, vlae skywe en suurlemoentert wat sy gebak het, tee en baie lag.
Die kant van haar wat net 'n paar van ons kon geniet.
Juffrou Scholtz het my altyd voor in die wiskunde klas laat sit en dan my boek gevat en my somme gemerk. My netjiese poniestert was menigmaal van agter deur haar na langs my kop getrek. Sy het my soos 'n valk dopgehou want ek was ook mos Scholtz.
Sy het 'n impak op my lewe gehad- vir die beter!
Ek vermoed die spul in die hiernamaals staan op aandag, want waar juffrou Scholtz is, sal op die louere rus, nie geduld word nie!
Liefde
Sonja-Liezel Scholtz
Liewe kollegas dit is met leedwese en groot hartseer wat ek julle moet meedeel dat Lynette Scholtz vanoggend in haar slaap oorlede is. Ons onthou haar met dankbaarheid as 'n gewaardeerde en geliefde kollega.
Mag sy in vrede rus 🙏🏻🙏🏻
Indien enige leerder fotos van juffrou Lynette Scholtz het, deel dit asb.